Algoa FM - FM 96.2 - East London

Save this radio to your Streema Favorites

It's About The Latest News

Algoa FM Info

Algoa FM isn't streaming online via our radio directory. Do you know the stream? If so, let us know!

Get the live Radio Widget

Algoa FM
5.00
11
5.00/5 based on 11 Reviews Rate this station

Algoa FM is an adult, contemporary radio station broadcasting on between 94 to 97 FM Stereo in the Eastern Cape province, South Africa. With nearly 900,000 loyal listeners, it is one of the top media players in the region and a preferred advertising medium.

Visit the Radio's website

Top 40 FM 96.2 64Kbps English

Wall

Guest

Guest Stass se liedjie Ek wil gereed wees is 'n baie lekker opgewekde dans Gospel liedjie.

May 20, 2013, 8:13 p.m. GMT

Guest

Guest Can you please play God van wonders and Splunter nuwe lewe from Willie Joubert? These two songs God van wonders and Splunter nuwe lewe have a very nice rock and roll dance beat and I like this songs. God bless from Johannesburg.

May 20, 2013, 8:02 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief meer gereeld van Retief Burger, Leon Goosen, Annalise Wiid, Danie Botha, Rina Hugo, Janita Claassen, Juanita du Plessiss, Ronell Erasmus, Ron Belcher, Wanda de Kock, Oscar Ehernsperger, Jannie du Toit, Cathy Viljoen, Piet Smit, Willie Joubert, Min Shaw, Ontkiem, Onbeskaamd, Uitverko...

May 20, 2013, 3:04 p.m. GMT

Guest

Guest Onbeskaamd, Ontkiem en Uitverkoop is baie lekker rock en roll Gospel bands. Asseblief speel hulle musiek vir ons op Algoa FM?

May 20, 2013, 2:57 p.m. GMT

Guest

Guest Ek laik die Gospel liedjie wat Danie Botha op Die Bloubul se weisie gedoen het onder die naam Die Christen. Kan julle asseblief vir ons Die Christen op Radio Algoa FM speel?

May 4, 2013, 8:33 p.m. GMT

Guest

Guest Can you please play for us Nagmaalslied from Willie Joubert??

May 4, 2013, 8:30 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons die Gospel liedjie wat Leon Goosen op Pampoen se weisie gedoen het onder die naam Vrot pampoen op Radio Algoa speel? Ek laik hierdie Gospel song.

April 21, 2013, 8:24 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil baie graag na die Danie Botha weergawe van Ancient of days luister. Asseblief plaas hierdie opname op julle gereelde speellys?

April 6, 2013, 4:36 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons die Rina Hugo opname van Net vir vandag (One day at a time) speel?

April 4, 2013, 2:47 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Janita Claassen se liedjie U is altyd daar luister. Janita Claassen is een van my gunsteling musiek kunstenaars en haar sang is vir my baie mooi. Ja veral haar Gospel CD's Die Heer is my herder en My Danklied.

March 16, 2013, 2:29 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Guest

Danny Antill is one of the best Gospel artists. I like his version of the Gospel song Fear not my child.

May 21, 2013, 1:13 p.m. GMT

Guest

Guest

Hillsong United is one of the best international Gospel bands in the international Gospel music market that I have ever heard. Please play more of the music from Hillsong United? They are one of my favourite Gospel bands.

May 20, 2013, 8:06 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Natasja Joubert se liedjie Dankie Here. Dankie Here is verseker een van my gunsteling Afrikaanse treffers en verdien een van die beste plekke op die Suid-Afrikaanse TOP 50. Gospel, Lof en Aanbiddings musiek is baie lekker, ja veral as dit op Suid-Afrikaanse radio speel. Vir beter as dit kan jy nie vra nie. As een van die kinders van die Here is dit een van my grootste hartsbegeertes dat daar meer Gospel musiek op ons radio stasies gespeel moet word. Hoekom word daar so baie sekulere musiek gespeel en te min Gospel musiek? Ons wil Gospel musiek elke dag op 'n meer gereelde basis luister op ons radio stasies. May God bless.

May 20, 2013, 7:54 p.m. GMT

Guest

Guest

Hy is my lewe van Natasja Joubert is 'n baie mooi Gospel liedjie. Asseblief plaas Hy is my lewe op Radio Algoa se gereelde speellys??

May 20, 2013, 7:43 p.m. GMT

Guest

Guest

Seënbede van Anneli van Rooyen is 'n baie mooi Geestelike treffer. Ons wil asseblief meer van Anneli van Rooyen se Geestelike musiek hoor op Radio Algoa FM???

May 20, 2013, 3:15 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief meer gereeld van Retief Burger, Leon Goosen, Annalise Wiid, Danie Botha, Rina Hugo, Janita Claassen, Juanita du Plessiss, Ronell Erasmus, Ron Belcher, Wanda de Kock, Oscar Ehernsperger, Jannie du Toit, Cathy Viljoen, Piet Smit, Willie Joubert, Min Shaw, Ontkiem, Onbeskaamd, Uitverkoop, Mervis van der Merwe, Leon Fereira, Raymond Cilliers, Jan de Wet, Clemens Mans, Freddie Wessels, Innervision, Jannie Pelser, Hanli Slabbert, Prophet, Louis Brittz, Romanz, Nadine Blom, Vian Vos, Adriaan, Melanie Steenkamp, Lisbé Visser, Johan Verceuel, Freda Francis, Cornell Driessen, Cor Uys, Reana Nell, Randall Wickomb, Manuel Escorcio, Willie Botha, Elkan Butler, Du preez Stoltz, Clemmens Mans, Duislig, en sommer nog baie meer van die Afrikaanse Gospel musiek speel? Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars wat ek genoem het se musiek seën my siel as 'n Gospel musiek luisteraar van Afrikaanse radio. Mag God al die musiek wat op Radio Algoa FM gespeel word ryklik seën, en mag al die musiek wat Radio Algoa FM speel tot eer van die NAAM VAN DIE HERE wees.

May 20, 2013, 3:06 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek geniet dit om na Afrikaanse Gospel musiek op Afrikaanse radio te luister. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader vir al die mooi Gospel musiek.

May 20, 2013, 3:01 p.m. GMT

Guest

Guest

Al die beste Afrikaanse Gospel musiek verdien 'n goeie plek op die Suid-Afrikaanse TOP 50. Mag God al die Gospel musiek ryklik seën.

May 20, 2013, 2:53 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel, Praise & Worship music is my number one choice of music as a Gospel music listener of South-African radio, and I like local as well as international Gospel music.

April 4, 2013, 2:45 p.m. GMT

Guest

Guest

Leon Goosen is een van my gunsteling sang kunstenaars in die Afrikaanse musiek mark. Ek laik sy liedjies Aan die voete van Jesus, Love, As dit stil is, Kyk na my hande, Daar is niks so lekker, Ek begin al meer lyk soos Jesus en My Pappa Vader.

March 10, 2013, 6:26 p.m. GMT

Register on Streema

If you want to save the Algoa FM live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please register below.

By clicking Register, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our Website from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.