Boerevolk Radio - Pretoria

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

Boerevolk Radio Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 3 reviews. Rate this station

12 Tune Ins
Culture Web Web 48Kbps Afrikaans

Wall

Guest

Guest

We want to listen to Christian music.

Oct. 8, 2013, 8:05 a.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons meer Christen Godsdiens programme uitsaai op Boerevolk Radio? Ek is 'n Christen luisteraar en ek wil asseblief meer Christen programme luister. As 'n Christen is dit my hartsbegeerte dat alle mense sal leer wat die Here in Sy Woord vir ons sê.

June 24, 2013, 9:41 p.m. GMT

Guest

Guest

Wil julle dit nie asseblief oorweeg om Boerevolk Radio op DSTV uit te saai nie? Daar is deesdae baie radio stasies wat op DSTV uitsaai. Dit is net jammer dit sluit nie al die Afrikaanse radio stasies in nie. Asseblief oorweeg dit om Boerevolk Radio op DSTV uit te saai?

June 24, 2013, 9:34 p.m. GMT

Guest

Guest

Dankie vir die kruis van Ontkiem is 'n baie lekker opgewekde liedjie. Asseblief speel vir ons Dankie vir die kruis?

June 23, 2013, 6:23 p.m. GMT

Guest

Guest

Innervision is 'n baie lekker opgewekde Suid-Afrikaanse Gospel band.

June 23, 2013, 6:19 p.m. GMT

Guest

Guest

As dit stil is van Leon Goosen is 'n baie mooi liedjie. Asseblief speel As dit stil is op Boerevolk Radio?

June 23, 2013, 6:18 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle dit asseblief oorweeg om Boerevolk Radio op DSTV uit te saai?

June 23, 2013, 6:09 p.m. GMT

Guest

Guest

I am voting for the music of Hillsong United all the way. Can you please play Hillsong United? Hillsong United is one of my favourite Gospel bands. As a Christian I like local as well as international Gospel bands. May God bless our radio station Boerevolk Radio.

June 23, 2013, 6:03 p.m. GMT

Guest

Guest

God van wonders en Splunter nuwe lewe van Willie Joubert het 'n baie lekker sokkie beat. Asseblief speel God van wonders en Splunter nuwe lewe op Boerevolk radio?

June 23, 2013, 5:58 p.m. GMT

Guest

Guest

Die kruis staan steeds van Retief Burger is 'n baie lekker rock en roll Gospel liedjie.

June 23, 2013, 5:41 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Ek wil net sê mag die Here al die Afrikaanse Gospel, Christelike, Geestelike en Aanbiddings musiek op ons radio ryklik seën. As een van die kinders van die Here is dit my hartsbegeerte dat alle musiek op ons radio tot eer van die Here sal wees.

Guest

I am a Gospel music fan and I like Gospel music in Afrikaans, English and African languages. Innervision, Petra, Hillsong United, Jars of clay, Three 63, Switchfoot, Nicole C Mulan, Sandi Patti, Steven Curtus Chapman, Jeremy Camp, Jump 5, Avalon, Carmen, Rebecca St James, MIC, Michael w Smith, Amy Grant, CC Winans David Meece, Chris Tomlin, Matt Redman and Scott Weasley Brown are such nice Gospel artists. I like the music of each one of these Gospel artists. May God bless the Gospel music on our radio stations.

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Onbeskaamd, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Reana Nell, Neil Buchner, Adriaan Van der Merwe, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Stofbrand, Rudi Muller, Charles Rudd, Carli Lessing, Cor Uys, Cornell Driessen, Jannnie Pelser, Retief Burger, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here al die musiek op Boerevolk Radio ryklik seën.

Sign Up for Streema

If you want to save the Boerevolk Radio live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Boerevolk Radio en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.