Bosveld Stereo - FM 107.5 FM - Johannesburg

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

Bosveld Stereo Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 3 reviews. Rate this station

237 Tune Ins
African Folk Gospel FM 107.5 FM 0Kbps Afrikaans

Wall

Guest

Guest

Aangename luitergenot, Frontiermyn, DRC

April 6, 2014, 6:21 p.m. GMT

GerhardMyb

Gerhard Myburgh

Bok van Blerk - Grotman

March 6, 2014, 11:57 a.m. GMT

GerhardMyb

Gerhard Myburgh

Bok van Blerk - Land van melk en heuning

March 6, 2014, 11:55 a.m. GMT

Guest

Guest

Weet iemand dalk watter tye van die week speel Bosveld Stereo Klassieke musiek?

Feb. 19, 2014, 11:11 a.m. GMT

Guest

Guest

Bosveld kan julle asseblief vir ons Daar is 'n naam van Ron Belcher speel? Daar is 'n naam is 'n baie lekker opgewekde Gospel song.

Jan. 4, 2014, 5:58 p.m. GMT

Guest

Guest

Hallo daar Theo het vroeër vanmiddag n remix weergawe van Brian Adams se Everthing I do,I do for you gespeel. Wie is die groep/persoon wat die liedjie gedoen het? Dankie

Dec. 18, 2013, 12:41 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons Dankie dankie dankie van Du preez Stoltz?

Dec. 7, 2013, 3:05 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 5:57 p.m. GMT

Guest

Guest

I am voting for Christian music.

June 25, 2013, 2:06 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Raak U kinders aan van Freda Francis speel?

June 3, 2013, 5:47 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Hi I just want to say may God bless all the best Gospel, Christian, Praise and Worship music that is playing on our radio.

Guest

Du preez Stoltz is een van die beste musiek kunstenaars in die Afrikaanse Gospel musiek mark. Ek is mal oor al sy liedjies. Ons wil asseblief meer van Du preez Stoltz se musiek op Bosveld Stereo hoor? Kan julle asseblief probeer om Du preez Stoltz en Joe Niemand op julle gereelde speellys in te pas? Joe Niemand se liedjie Ek sal nie bang wees nie is een van my gunsteling Gospel treffers en ook een van die bestes. May God bless Bosveld Stereo.

Guest

Ek wil asseblief meer gereeld van Retief Burger, Leon Goosen, Annalise Wiid, Danie Botha, Rina Hugo, Janita Claassen, Juanita du Plessiss, Ronell Erasmus, Ron Belcher, Wanda de Kock, Oscar Ehernsperger, Jannie du Toit, Cathy Viljoen, Piet Smit, Willie Joubert, Min Shaw, Ontkiem, Onbeskaamd, Uitverkoop, Mervis van der Merwe, Leon Fereira, Raymond Cilliers, Jan de Wet, Clemens Mans, Freddie Wessels, Innervision, Jannie Pelser, Hanli Slabbert, Prophet, Louis Brittz, Romanz, Nadine Blom, Vian Vos, Adriaan, Melanie Steenkamp, Lisbé Visser, Johan Verceuel, Freda Francis, Cornell Driessen, Cor Uys, Reana Nell, Randall Wickomb, Manuel Escorcio, Willie Botha, Elkan Butler en sommer nog baie meer van die Afrikaanse Gospel musiek speel? Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars wat ek genoem het se musiek seën my siel as 'n Gospel musiek luisteraar van Afrikaanse radio. Mag God al die Gospel musiek wat op Bosveld Stereo gespeel word ryklik seën.

Recent Listeners

Sign Up for Streema

If you want to save the Bosveld Stereo live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Bosveld Stereo en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.