Bosveld Stereo - FM 107.5 FM - Johannesburg

Save this radio to your Streema Favorites

Wall - Post a message

Guest

Guest

Aangename luitergenot, Frontiermyn, DRC

April 6, 2014, 6:21 p.m. GMT

GerhardMyb

Gerhard Myburgh

Bok van Blerk - Grotman

March 6, 2014, 11:57 a.m. GMT

GerhardMyb

Gerhard Myburgh

Bok van Blerk - Land van melk en heuning

March 6, 2014, 11:55 a.m. GMT

Guest

Guest

Weet iemand dalk watter tye van die week speel Bosveld Stereo Klassieke musiek?

Feb. 19, 2014, 11:11 a.m. GMT

Guest

Guest

Bosveld kan julle asseblief vir ons Daar is 'n naam van Ron Belcher speel? Daar is 'n naam is 'n baie lekker opgewekde Gospel song.

Jan. 4, 2014, 5:58 p.m. GMT

Guest

Guest

Hallo daar Theo het vroeër vanmiddag n remix weergawe van Brian Adams se Everthing I do,I do for you gespeel. Wie is die groep/persoon wat die liedjie gedoen het? Dankie

Dec. 18, 2013, 12:41 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons Dankie dankie dankie van Du preez Stoltz?

Dec. 7, 2013, 3:05 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 5:57 p.m. GMT

Guest

Guest

I am voting for Christian music.

June 25, 2013, 2:06 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Raak U kinders aan van Freda Francis speel?

June 3, 2013, 5:47 p.m. GMT

Guest

Guest

Herder van my hart van Rina Hugo is 'n baie mooi Afrikaanse Gospel treffer.

May 26, 2013, 6:18 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Koning rugby vs Koning Jesus van Leon Goosen speel? Koning rugby vs Koning Jesus is een van my gunsteling treffers van alle tye en ek wil hierdie liedjie asseblief meer gereeld op die radio hoor?

May 13, 2013, 6:43 p.m. GMT

Guest

Guest

Carli Lessing se liedjie Oral is my God het 'n baie lekker rock en roll beat. Asseblief speel vir ons Oral is my God?

May 5, 2013, 5:42 p.m. GMT

Guest

Guest

Heilig is die lam van Danie Botha is 'n baie mooi liedjie.

May 4, 2013, 3:56 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel, Praise and Worship music is one of my favourite genres.

May 4, 2013, 10:25 a.m. GMT

Guest

Guest

Meer en meer soos Jesus van Piet Smit is een van die beste Afrikaanse Gospel treffers. Kan julle asseblief vir ons meer van Piet Smit se musiek speel?

May 2, 2013, 7:32 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor al Annalise Wiid se liedjies. Kan julle asseblief vir ons Annalise Wiid se musiek meer gereeld speel op Bosveld Stereo? Sy is een van die beste kunstenaars in die Afrikaanse Gospel musiek mark.

May 2, 2013, 5:40 p.m. GMT

Guest

Guest

Die waarheid en ons hoop en Elke dag van Oscar Ehrensperger is van my gunsteling treffers. Kan julle asseblief vir ons Die Waarheid en ons hoop en Elke dag speel?

May 2, 2013, 5:35 p.m. GMT

Guest

Guest

Ontkiem se liedjies Dankie vir die kruis en Jubelfees het 'n baie lekker beat.

May 2, 2013, 5:32 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons die Gospel liedjie wat Leon Goosen op Pampoen se weisie gedoen het onder die naam Vrot Pampoen en die Gospel liedjie wat Danie Botha op Die Bloubul se weisie gedoen het onder die naam Die Christen op Bosveld Stereo speel?

May 2, 2013, 4 p.m. GMT

Guest

Guest

Hillsong United is one of my favourite bands. Can you please play for us more music from Hillsong United?

May 2, 2013, 3:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons My Pappa Vader van Leon Goosen op Bosveld Stereo speel?

May 2, 2013, 12:39 p.m. GMT

Guest

Guest

Adriaan se liedjies Dankie dat U Vader is en By die Kruis vanaf sy Gospel CD Sterre diamant verdien een van die beste plekke op alle Afrikaanse radio stasies se Top 50.

May 2, 2013, 12:38 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Leon Goosen se liedjies Aan die voete van Jesus, Love, Ek begin al meer lyk soos Jesus, Is jy gereed? Kyk na my hande, Ek staan op vir Jesus, Jy kan wen, Daar is niks so lekker, Ek is aan die brand vir Jesus, As dit stil is, Die Glorie Lorrie, Ons is oppad na die hemel, Ek wil da see more... ns voor die Here, Jesus I love you only, Ek is my Pa se kind, God se beloftes en Ek gaan lewe luister. Asseblief speel hierdie liedjies vir ons op Bosveld Stereo?

May 2, 2013, 12:33 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na U is altyd daar van Janita Claassen luister. Kan julle asseblief vir ons U is altyd daar op julle gereelde speellys plaas?

May 1, 2013, 10:05 p.m. GMT

Guest

Guest

Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is is een van my number 1 hits.

May 1, 2013, 7:27 p.m. GMT

Guest

Guest

Willie Joubert se liedjies God van Wonders en Splunter nuwe lewe is van my gunsteling treffers. God van Wonders en Splunter nuwe lewe het 'n baie lekker sokkie beat. Asseblief plaas God van wonders en Splunter nuwe lewe op Bosveld Stereo se gereelde speellys?

May 1, 2013, 7:22 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek is baie bly om te sien Bosveld Stereo 107.5 FM is nou op www.streema.com beskikbaar. Eerstens wil ek baie graag vir Bosveld Stereo sê ek geniet die Gospel musiek programme op Suid-Afrikaanse radio. Ek is 'n groot aanhanger van die Afrikaanse Gospel musiek. Mag God al die Gospel musiek programm see more... e op Afrikaanse radio ryklik seën.

May 1, 2013, 7:16 p.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.