Guest Ek is n online luisteraar van Windhoek ,Namibia. Geniet die Weskaapse Taalgebruik.
April 4, 2013, 5:49 a.m. GMT
Guest Please play Vlieg hoog van Juanita du PLessis for my Love Richard.
March 24, 2013, 6:09 a.m. GMT
Guest Luister uit Windhoek maar hoor nog niks
March 24, 2013, 5:27 a.m. GMT
Guest Het julle vergeet van erentjery poeken entjerie
March 23, 2013, 7:54 p.m. GMT
Guest Speel groot asseblief vir ons Wanda de Kock se U laat my leef?
March 20, 2013, 5:56 p.m. GMT
Guest Speel grooooot asb Michael Lindt se 'Glasie wyn'
March 6, 2013, 1:22 p.m. GMT
Guest Ek is mal oor die Gospel musiek programme op ons radio stasies. Watter tye van die week saai julle Gospel musiek programme uit??
March 4, 2013, 7:25 p.m. GMT
Guest I was very glad to one of my favourate song played on the radio this morning other than my reggae show.Give thanks ."Wadada" the Bhinghiman.
Feb. 21, 2013, 8:32 p.m. GMT
Guest Anti stella van George. Geluk met die kleinding!
Feb. 20, 2013, 10:17 a.m. GMT
Guest Goeie dag EDEN FM!! Dit is sommer lekker om jul op my tuis dorpie te kan hê! Hanteer julle versoeke vir liedjies of nie??
Feb. 8, 2013, 12:39 p.m. GMT
dianebrownsampson Carol, thank you for your testimony.
Feb. 7, 2013, 7:52 p.m. GMT
Cyril Sheen Sterkte aan alle SWD-Padhardlopers hierdie naweek in Oudtshoorn.Doen julle bes en geniet die wedloop. Julle beste is vir ons genoeg.
Jan. 28, 2013, 4:38 p.m. GMT
Guest goeiedag, Ek wil asb 'n versoek stuur vir ouma Twigg se verjaarsdag vandag Mag ouma 'n wonderlike jaar en dag hê. Gods rykste seën liefde Kelvin en Cecelia
Jan. 22, 2013, 9:48 a.m. GMT
Guest Bid vir my sodat x my droom werk kan kry
Jan. 20, 2013, 7:41 p.m. GMT
Guest Bid vir my asb ek is Clinton Hess en ek wil graag die beste kind vir my ouers wees x wil he Pastoor moet vir my bid wnt x is baie gefrustreerd en ongehoorsaam teenoor my ouers maar x is baie lief vir hulle
Jan. 20, 2013, 7:38 p.m. GMT
Guest Ek wil net in die eerste plek God dank vir die wOnderlikste twee ouers wat hy my geseen het en sterkte aan ons gesin met die heengaan van my liefste en enigste broer ek is lief vir mammie en daddy van...Clinton Hess
Jan. 20, 2013, 7:35 p.m. GMT
Guest Hello ek nico ek wil net vir almal groete stuur in dysselsdorp wt my ken.veral my ouma Clara arries en my ma Maria nuys.weet ni of ek Jule gou wee Sal sien ni.die kaap hou my so besig.love nico arries(ocb)
Jan. 14, 2013, 9:28 p.m. GMT
Guest Hello my naam is Ayanda eK will graag net groete stuur aan my ma. En stief pa Ivon Swartz haar bynaam is Dossi en Dion Swartz mag hulle n geseende jaar het en all die inwooners van van Marekamp parkdene.weereens ek is jamme my ma en baie lief vejulle.ek will se die kaap is niks lekke soos George nie...
Jan. 10, 2013, 7:55 a.m. GMT
Guest Hello my naam is Ayanda is van george maar is n student in die Kaap,ek will net se Ivon by naam Dossie Van is Swartz en Deon Swarts voorspodige nuwe jaar en dat hulle dit moet mooi in gaan. Baie lief vir huLle.
Jan. 7, 2013, 11:33 p.m. GMT
Guest ek is werksaam in die Emirates..dis nou in AL_AIN..dis naby Dubai en Abu Dhabi ek luister elke dag na Eden Fm .. ek wil u net gelukwens vir die keuse van musiek wat u verlede Sondag op goue oldies gespeel het....oo dit het my so terug laat verlang na Suid afrika..dan se ek Hallo aan my suster in geo...
Nov. 30, 2012, 3:43 p.m. GMT
Guest map tandew kounye a la mwen renmen tandew mwen se haitian
Aug. 11, 2012, 7:43 a.m. GMT
Guest i always listen to this station radio eden am in usa im haitian
Aug. 11, 2012, 7:41 a.m. GMT
Guest Waar kan ek die program aflaai van die vroedvrou en tuisgeboortes wat vanaand uitgesaai was om 8 uur? Dit was baie insiggewend.
July 18, 2012, 8:10 p.m. GMT
Guest Ek vra dit julle more 16 Junie 2012 vir Jomelia Sampson sal gelukwens met haar verjaarsdag! Asb! van al die Girls by Marnewick & Greyling George! Dankie
June 15, 2012, 1:50 p.m. GMT
Guest Goeie naand ek weet nie wanneer dit versoek tyd is by julle maar ek stuur hierdie boodskappie uit die oos kaap aan al oudtshoorn niete en my vriende en familie daar in oudtshoorn en ook die dierbares van bridgston assemblies of god en my suster daar in dysselsdorp Lonnie en joshua julle moet n gesee...
May 28, 2012, 9:45 p.m. GMT
Guest Go goeie naand ek wil net n boodskapie stuur vir marco dat ek sal nooit ophou bid vir hom nie en hy weet ek is nog lief vie hom en da is nog plek in my hart al het hy vergeet van my ek is nog lief vir hom die boodskap is vir marco Ryneveld en ek hoop hy lyster dankie pastor
May 27, 2012, 6:33 p.m. GMT
Guest Hi x ni seker waneer dit versoeki tyd gan wees ni, ma x wil vra dat jle my boodskapie oordra an my ouers... Wil net an my ouers Rachel Bruinders en Nicolaas Bruinders geluk wens op hul 21jaar huweliks herdenking, en mag daar nog vele jare wees vir hule 2... Hule bly in Beerstraat, Rosemore... Van Ni...
May 23, 2012, 10:54 a.m. GMT
Guest helo julle ek audiostream nou op my pc regstreeks uit rheenendal geniet julle program van michael en delnicia
April 21, 2012, 11:28 a.m. GMT
bernice1111 trying to audio stream to listen to our CHE WATSON......HELP!!!
April 19, 2012, 1:40 p.m. GMT
Guest Ek se net dankie vir Jesus vir diE PrOgrame wat eden aan bied dis die beste, almal is net daar vir aLmal jy vOel aanvaarbaar.
April 8, 2012, 7:13 a.m. GMT
Guest Col 3:19 Husbands, love your wives [be affectionate and sympathetic with them] and do not be harsh or bitter or resentful toward them. Col 3:20 Children, obey your parents in everything, for this is pleasing to the Lord. Col 3:21 Fathers, do not provoke or irritate or fret your children [do n...
March 27, 2012, 7:50 p.m. GMT
Guest Prov 22:6 6 Train up a child in the way he should go: and when he is old, he will not depart from it. (KJV)
March 27, 2012, 7:50 p.m. GMT
Guest ek luister gereeld na die program via audio stream,,,,ek geniet die golden oldies,,,,,,speel asb <<AFTER THE LOVING ,,,,van Engelbert.....dis `n baie ou song,,,, en last Date...wat het van die Langarm Musiek geword?????ek mis dit..lekker bly en aanhou met die mooi musiek..Groete uit Abu Dhabi,,,,,,...
March 7, 2012, 11:18 a.m. GMT
Guest Ek stuur die boodskap vanaf Abu Dhabi Ek stuur die boodskap aan my suster Ceclia Kannemeyer sekretaresse by George High, my swaer Calvin die stofeerder en niggie Michelle.ek dink baie aan julle en hoop om julle binnekort te sien van Sylvia Hendricks.....ek luister gereeld na Eden Fm. ek geniet jull...
Feb. 29, 2012, 4:36 p.m. GMT
Guest hi guy's i just like to sent a shout-out to my baby boy Baudowin Biljohn van De Rust. Dankie seun jy maak mammie proud hoor, en dankie Eden FM vir leka music. Baie liefies Lavern Biljohn
Feb. 23, 2012, 1:20 p.m. GMT
Guest chill lekker in p.e met edenfm via streaming......vlang sommer huistoe nou.......:(.vicky ini baai..........
Feb. 15, 2012, 9:48 a.m. GMT
Guest Wil graag vir my ma (Koekie Hoffman) se ek mis haar verskriklik.Aan my vriende (Jay-Lee, Andre,Japan,Kosie) manne ek het 'n lekker vakansie in Heidelberg gehadDankie vir julle.Sien regtig uit om julle weer te sien.Chris van Polokwane (Limpopo)
Feb. 14, 2012, 1:08 p.m. GMT
Guest Aan my kollegas by die Oudtshoorn Munisipaliteit- lekker werk en mag 2012 n genotvolle jaar wees! Gelukkige Verjaardag ook aan my vriendin Cathy Du Preez! Van: Gillian Carolus.
Jan. 6, 2012, 8:26 a.m. GMT
Guest hi ek wil net n versoekie stier aan hazelene sy moet n mooi 2012 het en mag die here se seen op haar lewe rus en dat dit met haar net sal goed gaan met baie baie liefde van linda brandt
Dec. 30, 2011, 7:01 a.m. GMT
Guest aan almal by nielsen julle moet n wonderlike en n voorspoedige nuwe jaar het en alles wat mooi is en aan my vroutjie by die huis jy moet jou dag geniet van hayzy en belinda die queens
Dec. 30, 2011, 6:56 a.m. GMT
Guest Gelukkige Kersdag aan my vrou Glenda Fredericks en kinders en familie, sien julle vroeg in die nuwe jaar. Van Hewitt uit Escravos Nigeria
Dec. 25, 2011, 8:28 p.m. GMT
Guest EDENFM WIN-A-CAR TICKETS ARE STILL AVAILABLE AT THE VERY LOW PRICE OF ONLY R50-00.INTERESTED TO WIN A CHEVY SPARK WORTH R120 000,00; SPONSORED BY CP-NEL MOTORS IN MOSSELBAY, WESTERN CAPE AND EDENFM-RADIO? CONTACT REGGIE ON MOBILE 074 315 6036 OR EMAIL: "win-a-car@edenfm.co.za". YOU NEVER KNOW!!!...
Nov. 1, 2011, 2:50 p.m. GMT
Guest Hey i would like to send a shout out to Jason Stanley we miss you all the way from Cape Town Shardé and Bienkie
Oct. 25, 2011, 8:21 p.m. GMT
Guest Please give me your contact number...Raoul
Oct. 10, 2011, 11:41 a.m. GMT
Guest u guys always rock mwah
March 9, 2011, 12:13 p.m. GMT
Guest It is quite good to know that Eden Fm is our independent voice in our little paradise. sINCE YOU ARE OUR VOICE I WOULD LIKE TO MAKE A SUGGESTION : With the upcoming elections why don't you host a weekly show hosting the local politcal parties candidates. They can debate on current isseus and allow ...
March 1, 2011, 11:24 a.m. GMT
Streema Team You might want to listen to Eden FM right now. It's a Top 40 station originally from George, South Africa.
April 24, 2010, 10:23 p.m. GMT
Playlist, tracklist, top songs played coming soon...
PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.
Guest Goeie dag Eden FM!! Dankie vir 'n wonderlike radio stasie. Luister eden fm in die kar. Oppad om sneeu te gaan kyk op die Swartberge by Oudtshoorn en lekker warm koffie te geniet by Wilgewandel Vakansieplaas!
June 2, 2013, 10:39 a.m. GMT