FM Stereo - FM 90.6 - Vereeniging

Save this radio to your Streema Favorites

FM Stereo Info

Play

Get the live Radio Widget

FM Stereo
5.00
2
5.00/5 based on 2 Reviews Rate this station

FM Stereo 4.94 312 Stream Health (based on 312 tests) 2 Tune Ins

Based in the Vaal Triangle (South Africa),broadcasting from Vanderbijlpark,in English.Afrikaans.Sesotho. Music is Adult cont,with specialised programs featuring other styles of music.

Visit the Radio's website

Adult Contemporary Top 40 FM 90.6 1Kbps Multilingual

Wall

Guest

Guest Die Jesus trein van Peet Pretorius is 'n ware treffer.

June 8, 2013, noon GMT

Guest

Guest Ontkiem se liedjies Dankie vir die kruis en Jubelfees het 'n baie lekker rock en roll beat.

May 2, 2013, 5:51 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons Soli deo Gloria van Willie Joubert speel?

May 2, 2013, 5:46 p.m. GMT

Guest

Guest Willie Joubert se liedjies God van wonders en Splunter nuwe lewe het 'n baie lekker sokkie beat. Asseblief speel vir ons God van wonders en Splunter nuwe lewe op julle radio stasie?

April 17, 2013, 4:41 p.m. GMT

Guest

Guest Kan FM Stereo asseblief vir ons Janita Claassen se liedjies My Danklied, Gloria Deo, Hy is wonderbaar en Gebed van 'n ouer speel?

April 17, 2013, 4:38 p.m. GMT

Guest

Guest God se beloftes van Leon Goosen is 'n ware treffer.

April 8, 2013, 12:37 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons Leon Goosen se liedjies As dit stil is, Kyk na my hande, Ek staan op vir Jesus, Love, Jy kan wen, My Pappa Vader, Ek begin al meer lyk soos Jesus, Koning rugby vs Koning Jesus, Is jy gereed? Jesus I love you only, Lewe Jesus in jou, Ek gaan lewe, Dors vir die lewende wate...

April 8, 2013, 12:36 p.m. GMT

Guest

Guest I like Praise & Worship music.

April 7, 2013, 6:50 p.m. GMT

Guest

Guest Ek het vandag op julle webtuiste gesien Nicholis Louw se CD Gebed van 'n sondaar is julle album van die week. Ek het self 'n tydjie terug die CD Gebed van 'n sondaar gekoop en al moet ek dit sê Gebed van 'n sondaar is een van my gunsteling Gospel CD's as 'n Gospel musiek fan.

April 7, 2013, 6:46 p.m. GMT

Guest

Guest Can you please play for us any song from Hillsong United?

April 7, 2013, 6:42 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Guest

Onbeskaamd is 'n baie lekker opgewekde Gospel band. Ek laik hulle musiek en wil baie graag meer van hulle musiek op Afrikaanse radio hoor. Hulle rock en roll en is een van die bestes. Mag God al die Afrikaanse Gospel musiek op Afrikaanse radio ryklik seën.

April 7, 2013, 10:54 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here FM Stereo ryklik seën.

April 7, 2013, 10:48 a.m. GMT

Register on Streema

If you want to save the FM Stereo live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please register below.

By clicking Register, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our Website from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.