Hoop Radio - Pretoria

Save this radio to your Streema Favorites

Music and Spiritual Food.

Wall - Post a message

Guest

Guest

Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is is een van my gunsteling Gospel treffers al die pad.

May 26, 2013, 6:33 p.m. GMT

Guest

Guest

Daar is deesdae baie radio stasies wat op DSTV uitsaai. Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar hoekom sluit dit nie Hoop Radio in nie?

March 27, 2013, 12:48 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan Hoop radio asseblief op DSTV ook begin uitsaai? Daar is mense wat nie internet het nie en as julle op DSTV ook uitsaai dan kan selfs mense wat nie internet het nie na julle luister. Ek sit hier en luister aanlyn en al moet ek dit sê ek geniet die Gospel musiek wat julle tans speel.

March 9, 2013, 10:09 a.m. GMT

Guest

Guest

Retief Burger se liedjies Die kruis staan steeds, Kom Jesus kom, Leeu van juda en wie is daar soos U is van die beste in die Afrikaanse Gospel musiek mark.

March 9, 2013, 10:04 a.m. GMT

Guest

Guest

Janita Claassen se liedjie U is altyd daar is baie mooi.

March 9, 2013, 10 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Uitverkoom en Ontkiem se musiek. Hulle is baie lekker Christen bands.

March 9, 2013, 9:56 a.m. GMT

Guest

Guest

Indien u belang stel om meer inligting oor Kaapse Kansel te sien maak gerus 'n draai by www.kaapsekansel.co.za of in Engels by www.capepulpit.co.za.

March 2, 2013, 7:07 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar weet iemand dalk hoe sake staan by Radio Kansel 657 AM se nuwe Christen radio stasie in die Wes-Kaap Kaapse Kansel 729 AM?

March 2, 2013, 7:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel musiek beteken vir my baie as 'n Christen.

March 2, 2013, 7:02 p.m. GMT

Guest

Guest

Onbeskaamd is 'n cool Gospel band.

Feb. 23, 2013, 9:18 p.m. GMT

Guest

Guest

Hou aan met julle Gospel musiek.

Jan. 31, 2013, 8:40 p.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.