Jacaranda Afrikaans - Johannesburg

Save this radio to your Streema Favorites

AZ online home of African music

Ads by Google AdSense

Jacaranda Afrikaans Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 2 reviews. Rate this station

1 Tune Ins

ja.fm is a brand new online radio station of the same guys who Jacaranda 94.2 run, but an alternative entertainment option offers true African fans, both locally or gescatter around the world.

Visit the Radio's website

Contact: webguru@ja.fm

Wall

Guest

Guest

Wanda de Kock se liedjie Nog 'n kindjie om te dra is 'n baie mooi liedjie.

May 15, 2013, 2:58 p.m. GMT

Guest

Guest

Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is is 'n baie mooi liedjie. Kan julle asseblief vir ons Waters waar rus is speel?

April 6, 2013, 5:29 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Stass een van die lede van die Gospel band Onbeskaamd se liedjie Ek wil gereed wees speel? Ek wil gereed wees is een van my gunsteling treffers, en ek wil hierdie liedjie baie graag meer gereeld op Afrikaanse radio hoor.

April 6, 2013, 5:28 p.m. GMT

Guest

Guest

Michael w Smith is one of my favorite Gospel artists.

April 6, 2013, 5:25 p.m. GMT

Guest

Guest

Die Gospel band Ontkiem se liedjies Dankie vir die kruis & Jubel fees het 'n baie lekker rock en roll beat. Kan julle asseblief vir ons hierdie liedjies op julle speellys plaas????

April 6, 2013, 5:23 p.m. GMT

Guest

Guest

Wanda de Kock se liedjie U laat my leef is een van die bestes wat ek nog ooit gehoor het.

April 6, 2013, 5:19 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil aaaseblief na Danie Botha se liedjie Die liefde van die Here luister. Kan julle asseblief vir ons Die liefde van die Here speel????

April 6, 2013, 5:18 p.m. GMT

Guest

Guest

Leon Goosen se liedjies Aan die voete van Jesus, Is jy gereed, As dit stil is, Kyk na my hande, Ek staan op vir Jesus, Ek begin al meer lyk soos Jesus, Koning rugby vs Koning Jesus, Love, Jesus I love you only, Ek wil dans voor die Here en Jy kan wen is van die bestes wat ek nog ooit in die Afrikaan see more... se musiek mark gehoor het. Asseblief speel vir ons Leon Goosen?

April 6, 2013, 5:16 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Retief Burger se liedjies Kom Jesus kom, Die Kruis staan steeds, Ek weet dat U my liefhet, Genade vir ons, Wie is daar soos U en Al wat ek begeer speel?

April 6, 2013, 5:11 p.m. GMT

Guest

Guest

Ligwalagwala FM is on 89.3 MHz in Pretoria, but if you want to know the frequencies for Ligwalagwala in other areas you will find it on www.ligwalagwalafm.co.za.

April 6, 2013, 5:06 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Ontkiem is een van my gunsteling Gospel bands in die Afrikaanse Gospel musiek mark. Ek het self al na een van hulle CD's geluister en ek moet bieg ek is mal oor hulle liedjies Dankie vir die kruis en Jubelfees. Ek kan hulle aanbeveel. Mag elke radio stasie in Suid-Afrika musiek speel wat tot eer van die Here is.

Guest

Hi ek wil as 'n aanhanger van die Afrikaanse Gospel musiek net sê al die Gospel musiek van plaaslik en internationaal verdien 'n plek op die Top 40 op Suid-Afrikaanse radio. Retief Burger is een van my gunsteling Gospel kunstenaars. Sy musiek is lekker opgewek. Sy liedjies Kom Jesus kom, Leeu van Juda, Die kruis staan steeds en Deur die kruis is van my gunsteling Gospel treffers. Hillsong United, Blue House en Innervision se musiek is super cool.

Sign Up for Streema

If you want to save the Jacaranda Afrikaans live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Jacaranda Afrikaans en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.