Kairos Radio - FM 97.1 FM - Rehoboth

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

Kairos Radio Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 2 reviews. Rate this station

81 Tune Ins

Wall

Guest

Guest

Can you please add Gospel Rock as a main genre of music on the streema wall of Kairos Radio? God bless.

April 7, 2014, 9:19 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek wil net sê ek hoop ons gaan julle webblad www.kairosradio.iway.na sommer een van die dae kan sien. Alles van die beste vir Kairos Radio se webblad en die Here seën vir julle.

March 18, 2014, 1:01 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel Aan die voete van Jesus van Leon Goosen?

March 5, 2014, 3:26 p.m. GMT

sonia_carew

sonia_carew

Thank you for the feedback! We will try to improve our services by taking your recommendations on board. Baie dankie vir die terugvoering. Ons probeer om ons dienste te verbeter deur julle voorstelle in werking te stel. God bless, God seen, Van: Sonia Carew (Marketing and Fundraising Co see more... nsultant, Kairos Radio)

March 3, 2014, 12:19 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons Die Gemeente Loflied, Koning van die konings, Here God almagtig keurspel vanaf die Gospel CD 'n Nuwe lied volume 1.

Feb. 28, 2014, 2:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi I just want to report that the online player on the streema website for Kairos Radio is saying again missing a plugin. Please fix the online player as soon as possible? May God bless Kairos Radio?

Feb. 27, 2014, 2:42 p.m. GMT

Guest

Guest

God van wonders en Splunter nuwe lewe van Willie Joubert is baie lekker songs.

Feb. 23, 2014, 8:30 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is?

Feb. 22, 2014, 1:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi daar ek is baie bly om te sien dat Kairos Radio se aanlyn speller op die Streema webblad uiteindelik werk. Baie dankie en hou aan met die goeie werk wat julle in diens van die Here doen.

Feb. 20, 2014, 9:53 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hou duim vas dat Kairos Radio binnekort op DSTV ook gaan uitsaai.

Feb. 19, 2014, 3:30 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

I really enjoying listening to this radio station. May God bless Kairos Radio 97.1 FM from South Africa.

Guest

Hi ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil graag vir Kairos Radio 'n voorstel maak dat julle julle eie webtuiste begin. Vir 'n voorbeeld www.kairosradio.com.na. Dit is net 'n voorstel, maar dit sal great wees as ons julle stasie se program skudule wêreldwyd aanlyn kan sien. Julle is een van die beste Afrikaanse Christen radio stasies in Afrika, en verdien om verder as Namibië gehoor te word. Ek hoop julle gaan een van die dae aanlyn uitsaai. Ek ondersteun Kairos Radio en die werk wat julle in diens van die Here doen vanuit Suid-Afrika. God bless.

Recent Listeners

Sign Up for Streema

If you want to save the Kairos Radio live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Kairos Radio en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.