Kameeldrift Christen Radio - Pretoria

Save this radio to your Streema Favorites

Die stasie met die goeie nuus

Ads by Google AdSense

Kameeldrift Christen Radio Info

Oops… Kameeldrift Christen Radio is temporarily unavailable.

Click here to visit the Station's website:

Visit Website More info

Get the live Radio Widget

5/5 based on 2 reviews. Rate this station

Wall

Guest

Guest

Hi ek het nou net op julle webtuiste gekyk, en ek het gesien Kameeldrift Christen radio se aanlyn speler werk nog steeds nie. Ek is mal oor Afrikaanse Christenradio en geniet dit baie om Afrikaanse Christenradio op Streema.com te hoor. Ek het lank gehoop om 'n Namibiese Afrikaanse Christenradio sta see more... sie Kairos Radio 97.1 FM aanlyn te hoor, en Kairos Radio saai nou aanlyn uit. Ek hoop Kameeldrift Christen Radio se aanlyn speler gaan ook een van die dae op streema.com in werking tree. God bless.

March 8, 2014, 12:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil net weereens sê baie geluk met Kameeldrift Christen radio se eerste uitsending van vanaand. Ek wens julle baie sterkte toe en die Here seën vir julle en julle uitsendings.

Sept. 20, 2013, 3:36 p.m. GMT

Guest

Guest

I have just seen that the 1'st broadcast of Kameeldrift Christen radio will taking place on Friday evening this week. Can you please try to add the online player for this radio so that we can be able to hear the 1'st broadcast of this radio on the streema website? God bless.

Sept. 18, 2013, 10:41 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil net sê baie sterkte met Kameeldrift Christen radio se eerste uitsending. Hoop julle is nou op die lug om te bly. God bless.

Sept. 15, 2013, 4:48 p.m. GMT

Guest

Guest

The online player for this radio station doesn't want to play.

Sept. 8, 2013, 1:51 p.m. GMT

Guest

Guest

Daar is deesdae baie radio stasies wat op DSTV uitsaai. Dit is jammer dit sluit nie Kameeldrift Christen radio in nie. Asseblief oorweeg dit om Kameeldrift Christen radio op DSTV uit te saai?

Sept. 6, 2013, 5:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is 'n Christen luisteraar en ek is mal oor al die Afrikaanse Christen radio stasies in ons land. Ek is mal oor plaaslike sowel as internasionale Gospel musiek, en ek geniet dit baie om na Christen radio te luister.

Sept. 6, 2013, 5:23 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek het gehoor Kameeldrift Christen radio se audio stroom was van die lug af gewees. Ek het gister gaan kyk om te sien wat is die nuutste werwikkelinge en toe sien ek julle saai weer lewendig uit. Ek sukkel om julle aanlyn op te vang. Weet iemand dalk wat ek moet doen? God bless.

Sept. 6, 2013, 3:35 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Hi ek het gehoop ek kan Kameeldrift Christen radio se eerste uitsending luister, maar ek kry nie die aanlyn speler op julle stasie se webtuiste dat hy speel nie. Weet iemand dalk wat ek moet doen indien ek na julle volgende uitsending wil luister? God bless.

Guest

Kameeldrift Christen radio is one of the best online Christian radio stations here in South-Africa. As a Christian listener I feel like we need more Christian radio stations that broadcast countrywide in both South-Africa and Namibia on FM or AM in Afrikaans and English so that every one can be able to hear the message of the Christ life. If we don't have Christian radio stations that broadcast 24 hour per day Christian programs countrywide on FM or AM there is no better way than to broadcast Christian radio online on the internet. May God bless all our Christian radio stations here in South-Africa include Kameeldrift Christen radio.

Sign Up for Streema

If you want to save the Kameeldrift Christen Radio live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.