Kanaal 7 - FM 102.6 - Katima Mulilo

Save this radio to your Streema Favorites

Wall

Guest

Guest Kanaal 7 kan nou ook op Streema.com gehoor word. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader dat Kanaal 7 nou ook op Streema.com aanlyn gehoor kan word.

April 30, 2013, 5:36 p.m. GMT

Guest

Guest Baie dankie vir al die mooi Geestelike musiek wat julle speel.

April 6, 2013, 8:45 p.m. GMT

Guest

Guest Weet iemand dalk hoekom Kanaal 7 nie op www.streema.com gehoor kan word nie?

April 1, 2013, 5:31 p.m. GMT

Guest

Guest Does anyone know why is it not possible to listen to Kanaal 7 on www.streema.com?

March 20, 2013, 3:59 p.m. GMT

Guest

Guest Ek het uitgevind dat Kaapse Kansel se webtuiste nou amptelik klaar is. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader vir al die wonderlike Christen radio stasies.

March 17, 2013, 7:12 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Hanli Slabbert se liedjies Ek wil 'n lied sing en Skeppingsliefde luister.

March 17, 2013, 7:09 p.m. GMT

Guest

Guest Rina Hugo se liedjies Ek sing vir Hom, Sit hier naby Jesus, Herder van my hart, O rus in Jesus, Hy's die een, Kom tog gou en Heilig die Heer is baie mooi. Ek laik haar Gospel CD's.

March 17, 2013, 7:06 p.m. GMT

Guest

Guest Ontkiem en uitverkoop is lekker Christen rock bands. Ek laik hulle en ek geniet dit baie om na hulle musiek te luister.

March 9, 2013, 10:28 a.m. GMT

Guest

Guest Ek weet mens kan radio op die internet luister, maar daar is mense wat nie internet het nie wat baie bly sal wees om Kanaal 7 op DSTV kan hoor. Daar is so baie radio stasies wat op DSTV uitsaai. Dit is jammer dat dit nie Kanaal 7 insluit nie.

March 9, 2013, 10:24 a.m. GMT

Guest

Guest Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar is hier enige iemand wat weet hoe sake staan met Radio Kansel 657 AM se nuwe Christen radio stasie in die Wes-Kaap Kaapse Kansel 729 AM? Ek het al baie keer gegoogle om te kyk hoe sake daar staan as 'n getroue ondersteuner van al die Afrikaanse Christen...

March 2, 2013, 9:03 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Guest

Hi ek wil net vanuit Suid-Afrika sê baie dankie vir 'n wonderlike Christen radio stasie. Mag julle nog baie lank uitsaai en may God bless from South-Africa.

March 20, 2013, 4:12 p.m. GMT

Guest

Guest

Onbeskaamd is een van my gunsteling Christen bands. Ek het self al nu hulle opnames geluister en Stass een van die lede van Onbeskaamd se Liedjie Ek wil gereed wees is een van my gunsteling Gospel treffers van alle tye. So moet ons elke dag gereed wees vir die dag as Jesus ons kom haal.

Feb. 14, 2013, 3:59 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Kanaal 7 ryklik seën.

Feb. 14, 2013, 3:51 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek geniet julle Gospel musiek baie. Ek is van Suid-Afrika afkomstig en ek luister soms na julle aanlyn. Ek hoop Kanaal 7 gaan nog een van die dae op DSTV uitsaai.

Feb. 7, 2013, 4:48 p.m. GMT

Register on Streema

If you want to save the Kanaal 7 live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please register below.

By clicking Register, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our Website from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.