Kosmos Stereo 99.3 FM - FM 99.3 FM - Mpumalanga

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

Kosmos Stereo 99.3 FM Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 4 reviews. Rate this station

14 Tune Ins
Christian Culture Folk Gospel FM 99.3 FM 48Kbps Afrikaans

Wall

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons Klassieke musiek op Kosmos Stereo 99.3 FM?

Feb. 21, 2014, 3:09 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek wil net sê baie dankie dat Kosmos Stereo Wanda de Kock se weergawe van Koning van die konings vanaand op julle Gospel musiek program gespeel het. Dit is een van my gunsteling Gospel opnames. God bless.

Dec. 29, 2013, 6 p.m. GMT

Guest

Guest

Die liedjie van Piet Smit wat nou net gespeel het Twee growwe hande is baie mooi. Asseblief speel weer daardie song?

Sept. 22, 2013, 10:03 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik die song van Freddie Nest wat julle gespeel het Liewe Jesus kind. Asseblief speel weer daardie song?

Sept. 22, 2013, 9:37 a.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek geniet die Gospel musiek programme hier op Kosmos Stereo hier waar ek vanoggend aanlyn luister vanuit Johannesburg.

Sept. 22, 2013, 8:52 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na die liedjies Here ek vergeet so gou en Daar is geen grens wat op die Gospel CD Flam volume 1 is luister. Asseblief speel vir ons hierdie twee liedjies op Kosmos Stereo?

Sept. 1, 2013, 3:35 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 5:48 p.m. GMT

Guest

Guest

Die liedjie van Leon Goosen wat julle besig is om te speel Ek staan op vir Jesus het 'n baie lekker beat. Hou so aan.

Aug. 4, 2013, 5:26 p.m. GMT

Guest

Guest

I like Praise and Worship music.

July 31, 2013, 5:41 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik die liedjie Gloria Deo van Janita Claassen wat tans speel.

July 7, 2013, 5:09 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Ek het Kosmos Stereo se Gospel musiek program laas Sondag aand baie geniet. Baie dankie en God bless.

Guest

I am a Gospel music fan and I like Gospel music in Afrikaans, English and African languages. Innervision, Petra, Hillsong United, Jars of clay, Three 63, Switchfoot, Nicole C Mulan, Sandi Patti, Steven Curtus Chapman, Jeremy Camp, Jump 5, Avalon, Carmen, Rebecca St James, MIC, Michael w Smith, Amy Grant, CC Winans David Meece, Chris Tomlin, Matt Redman and Scott Weasley Brown are such nice Gospel artists. I like the music of each one of these Gospel artists. May God bless the Gospel music on our radio stations.

Guest

Retief Burger is een van die beste Gospel kunstenaars in die Afrikaanse Gospel musiek mark. Ek laik Retief Burger se musiek al die pad. Retief Burger se musiek verdien een van die beste plekke op die Suid-Afrikaanse TOP 50.

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Onbeskaamd, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Reana Nell, Neil Buchner, Adriaan Van der Merwe, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Stofbrand, Rudi Muller, Charles Rudd, Carli Lessing, Cor Uys, Cornell Driessen, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Kosmos Stereo ryklik seën.

Sign Up for Streema

If you want to save the Kosmos Stereo 99.3 FM live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Kosmos Stereo 99.3 FM en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.