Lichvaal Stereo - FM 92.6 FM - Lichtenburg

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

Lichvaal Stereo Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 4 reviews. Rate this station

Christian Folk Gospel FM 92.6 FM 32Kbps Afrikaans

Wall

Guest

Guest

I like Praise and Worship music.

Nov. 6, 2013, 5:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 5:55 p.m. GMT

Guest

Guest

Daar aan die kruis van Franna Benadé is 'n baie mooi liedjie.

June 7, 2013, 5:44 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel Van die krip tot die kruis op Lichvaal Stereo ook?

June 6, 2013, 7:23 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het 'n tydjie terug op 'n ander Afrikaanse radio stasie wat ek soms aanlyn luister se Gospel musiek programme 'n liedjie van 'n Gospel kunstenaar Marlene genaamd Van die krip tot die kruis gehoor. Van die krip tot die kruis is 'n baie mooi liedjie.

June 6, 2013, 7:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek sal nie bang wees nie van Joe Niemand is 'n baie lekker opgewekde liedjie.

June 6, 2013, 7:10 p.m. GMT

Guest

Guest

Still from Don Moen is such a nice song.

June 6, 2013, 7:09 p.m. GMT

Guest

Guest

Danny Antill se weergawe van Fear not my child is 'n baie mooi instrumentale Gospel opname. Asseblief speel Fear not my child op Lichvaal Stereo?

June 6, 2013, 4:34 p.m. GMT

Guest

Guest

Gee ons vrede van Jannie du Toit is 'n baie mooi Geestelike liedjie. Kan julle asseblief Gee ons vrede op Lichvaal Stereo se gereelde speellys plaas? Gee ons vrede is een van my gunsteling treffers en verdien een van die beste plekke op die SA TOP 50. God bless.

June 6, 2013, 1:55 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons U is altyd daar van Janita Claassen speel? U is altyd daar is 'n baie mooi liedjie en een van die heel beste Afrikaanse treffers wat ek nog ooit gehoor het.

June 6, 2013, 1:50 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

I am a Gospel music fan and I like Gospel music in Afrikaans, English and African languages. Innervision, Petra, Hillsong United, Jars of clay, Three 63, Switchfoot, Nicole C Mulan, Sandi Patti, Steven Curtus Chapman, Jeremy Camp, Jump 5, Avalon, Carmen, Rebecca St James, MIC, Michael w Smith, Amy Grant, CC Winans David Meece, Chris Tomlin, Matt Redman and Scott Weasley Brown are such nice Gospel artists. I like the music of each one of these Gospel artists. May God bless the Gospel music on our radio stations.

Guest

Retief Burger is een van die beste Gospel kunstenaars in die Afrikaanse musiek mark. Ek laik sy musiek.

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Onbeskaamd, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Reana Nell, Neil Buchner, Adriaan Van der Merwe, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Stofbrand, Rudi Muller, Charles Rudd, Carli Lessing, Cor Uys, Cornell Driessen, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Lichvaal Stereo ryklik seën.

Guest

Die Afrikaanse Gospel musiek verdien verseker een van die heel beste plekke op die Suid-Afrikaanse TOP 50.

Sign Up for Streema

If you want to save the Lichvaal Stereo live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Lichvaal Stereo en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.