Guest
Can you please play for us Dankie dat U Vader is from a Gospel artist named Adriaan???
May 13, 2013, 5:26 p.m. GMT
Guest
Uitverkoop is 'n cool Gospel rock band. Ek laik hulle musiek.
April 18, 2013, 11:43 a.m. GMT
Guest
Kan OFM asseblief vir ons Ontkiem se liedjies Dankie vir die kruis en Jubelfees speel?
April 18, 2013, 11:39 a.m. GMT
Guest
The Danie Botha song Die liefde van die Here is one of my number one hits of all time.
April 1, 2013, 6:53 p.m. GMT
Guest
Can OFM please play for us the Hillsong United song All the heavens?
March 28, 2013, 7:08 p.m. GMT
Guest
Joe Niemand se liedjie Ek sal nie bang wees nie is een van die bestes.
March 24, 2013, 1:35 p.m. GMT
Guest
Danie Botha se liedjie Ek sien die lig is een van my gunsteling treffers.
March 24, 2013, 1:34 p.m. GMT
Guest
The music of the Christian band Hillsong United bless me.
March 10, 2013, 5:49 p.m. GMT
Guest
Retief Burger se liedjies Kom Jesus kom, Leeu van Juda, Die kruis staan steeds en Wie is daar soos U is van die beste in die Gospel musiek mark. Speel hierdie liedjies asseblief.
March 10, 2013, 5:48 p.m. GMT
Guest
Ek het juis Leon Goosen se liedjie Ek is my pa se kind verlede Sondag oggend op 'n ander Afrikaanse radio stasie gehoor speel. Ek is my pa se kind is een van my gunsteling Gospel liedjies. Speel hierdie liedjie asseblief op OFM ook?
Gospel musiek is vir my as mens van die beste tipe musiek wat ek nog ooit gehoor het. As 'n Christen wat lief is vir die Here voel ek dat Gospel musiek verseker een van die beste plekke op die SA Top 40 verdien. Mag God al die Gospel musiek programme op Suid-Afrikaanse radio ryklik seën.
March 24, 2013, 1:31 p.m. GMT
Register on Streema
If you want to save the OFM live stream,
start sharing stations with friends,
or engage in a deeper Streema experience,
please register below.
Guest Can you please play for us Dankie dat U Vader is from a Gospel artist named Adriaan???
May 13, 2013, 5:26 p.m. GMT