Oosrand Stereo Eastrand Stereo - FM 939 FM - Johannesburg

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

Oosrand Stereo Eastrand Stereo Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 3 reviews. Rate this station

4 Tune Ins

Wall

Guest

Guest

Gospel songs?

Nov. 3, 2013, 8:03 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 5:58 p.m. GMT

Guest

Guest

KAN JULLE MY ASB SÉ WAT WAS DIE CD WAT JUL GESPEE HETL ONGEVEER 5 .30 DIT KLINK VIR MYSOOS CHRIS CAMELION MAAR IS NIE SEKER BAIE BAIE DANKIE GROETE ANITA

July 28, 2013, 3:59 p.m. GMT

Guest

Guest

Dankie dat U Vader is en By die kruis van Adriaan van der Merwe is baie mooi liedjies. Asseblief speel meer van Adriaan van der Merwe se musiek?

June 9, 2013, 10:43 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek sing vir Hom van Rina Hugo is 'n baie mooi liedjie. Asseblief speel Ek sing vir Hom op Oosrand Stereo??

June 9, 2013, 10:39 a.m. GMT

Guest

Guest

Lewendig van Cornell Driessen is 'n baie lekker opgewekde liedjie.

June 9, 2013, 10:36 a.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Aan die voete van Jesus, Love, As dit stil is, Is jy gereed?, Jy kan wen, Ek begin al meer lyk soos Jesus, My Pappa Vader, Koning rugby vs Koning Jesus, Kyk na my hande en Ek staan op vir Jesus van Leon Goosen speel?

June 9, 2013, 10:34 a.m. GMT

Guest

Guest

U is altyd daar van Janita Claassen is 'n baie mooi liedjie.

May 19, 2013, 1:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief meer gereeld na Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is luister. Kan julle asseblief vir ons Waters waar rus is op Oos-Rand Stereo se gereelde speellys plaas? Waters waar rus is is een van my number one Gospel hits, en ek wil asseblief meer van Charles Rudd se musiek hoor. Mag di see more... e Here alle Gospel musiek op Afrikaanse radio ryklik seën.

May 9, 2013, 7:47 p.m. GMT

Guest

Guest

Skeppingsliefde van Hanli Slabbert is 'n ware treffer.

May 9, 2013, 5:49 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Carli Lessing is een van my gunsteling Gospel kunstenaars. Ons wil groot asseblief meer van Carli Lessing se musiek op Afrikaanse radio hoor. Haar liedjies rock en roll baie lekker.

Guest

Ek wil asseblief meer gereeld van Retief Burger, Leon Goosen, Annalise Wiid, Danie Botha, Rina Hugo, Janita Claassen, Juanita du Plessiss, Ronell Erasmus, Ron Belcher, Wanda de Kock, Oscar Ehernsperger, Jannie du Toit, Cathy Viljoen, Piet Smit, Willie Joubert, Min Shaw, Ontkiem, Onbeskaamd, Uitverkoop, Mervis van der Merwe, Leon Fereira, Raymond Cilliers, Jan de Wet, Clemens Mans, Freddie Wessels, Innervision, Jannie Pelser, Hanli Slabbert, Prophet, Louis Brittz, Romanz, Nadine Blom, Vian Vos, Adriaan, Melanie Steenkamp, Lisbé Visser, Johan Verceuel, Freda Francis, Cornell Driessen, Cor Uys, Reana Nell, Randall Wickomb, Manuel Escorcio, Willie Botha, Elkan Butler, Clemens Mans, Freddie Wessels, Eleison, Cornell Driessen, Vertikaal, Duislig en sommer nog baie meer van die Afrikaanse Gospel musiek speel? Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars wat ek genoem het se musiek seën my siel as 'n Gospel musiek luisteraar van Afrikaanse radio. Mag God al die Gospel musiek wat op Oos-Rand Stereo gespeel word ryklik seën.

Guest

I like the local as well as the international Gospel music. Hillsong United is one of my number 1 Gospel bands in the international Gospel music market and All the heavens from Hillsong United is one of my favourite Hillsong United hits of all time. I like Gospel music in Afrikaans, English and African languages. May God bless the Gospel music.

Sign Up for Streema

If you want to save the Oosrand Stereo Eastrand Stereo live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Oosrand Stereo Eastrand Stereo en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.