Radio Fluister

Save this radio to your Streema Favorites

Kom luister waaroor almal fluister

Ads by Google AdSense

Radio Fluister Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 2 reviews. Rate this station

Wall

Guest

Guest

Gospel Rock is a main genre of music on this station.

April 10, 2014, 10:12 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop Radio Fluister gaan een van die dae op DSTV ook uitsaai.

Sept. 18, 2013, 2:25 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil 'n voorstel maak dat julle dit asseblief sal oorweeg om Radio Fluister op DSTV uit te saai, want dan kan baie mense wat nie internet het nie ook na julle luister. Baie radio stasies saai deesdae op DSTV uit, en dit sal baie lekker wees om meer Afrikaanse Gospel musiek 24 uur van die dag in S see more... uid-Afrika en in Namibië op DSTV te kan hoor. Mag die Here julle seën.

Sept. 16, 2013, 9:50 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek is 'n baie groot Gospel music fan.

Sept. 11, 2013, 10:38 a.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek het Radio Fluister op die internet uit gekyk en dit lyk of julle van die lug af is. Ek is mal oor al die Christen radio stasies hier in ons land Suid-Afrika, en ek hoop julle kan 'n plan maak om Radio Fluister so gou as moontlik weer op die lug te kry. God bless.

Sept. 11, 2013, 9:18 a.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Hi ek het al 'n paar keer navraag probeer doen oor Radio Fluister, en ook oor hoekom Radio Fluister se aanlyn speler nie werk nie, maar ek het gehoor julle is van die lug af. Ek wil net sê ek bid vir julle dat Radio Fluister sommer baie gou weer op die lug sal kom as dit die Here se wil is, en ek hoop dit gaan sommer een van die dae gebeur, want ons land het nodig om die Woord van God te hoor, en vir 'n beter manier om die Woord van God aan die hele wêreld te verkondig as 'n aanlyn Christen radio stasie wat wêreldwyd gehoor kan word kan jy nie vra nie. God bless.

Guest

This radio is one of the best Christian radio stations. I like Christian, Gospel, Praise and Worship music. Keep on doing the good work.

Sign Up for Streema

If you want to save the Radio Fluister live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.