Radio Hartklop

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

Radio Hartklop Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 2 reviews. Rate this station

2 Tune Ins

Wall

Guest

Guest

Hi die keurspel wat nou net gespeel het Die Here is my herder/Heilig Heilig Heilig/Loof Koning Jesus weet iemand op watter CD kan ek daardie opname kry?

Dec. 20, 2013, 9:46 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi dit is great om twee weergawes van Nagmaalslied Attie Williams en Juanita du Plessiss se weergawe na mekaar te hoor speel. Baie dankie vir die mooi Christelike musiek en God bless.

Dec. 20, 2013, 9:37 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel Rock is a main genre on this radio station.

Dec. 20, 2013, 8:58 p.m. GMT

Guest

Guest

God bless you for playing wonderful Christian and Gospel music.

Dec. 9, 2013, 8:05 p.m. GMT

Guest

Guest

Dit is wonderlik om aanlyn radio te hê wat 24 uur per uur per dag Gospel en Christelike musiek speel. As 'n Christen luisteraar voel ek ons het meer sulke Christen radio stasies nodig. Radio Hartklop is 'n wenner.

Dec. 8, 2013, 6:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Die Christelike musiek wat julle speel seën my siel.

Dec. 8, 2013, 6:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Die song van Pieter Coffee and friends wat nou net gespeel wat sê die Here is my herder is baie mooi. Weet iemand dalk op watter CD ek daardie liedjie kan kry? Baie dankie vir die mooi Christelike musiek wat julle speel op aanlyn radio. Die Here seën julle vir die wonderlike werk wat Radio Hartklop see more... doen in diens van die Here.

Dec. 8, 2013, 6:16 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik die song van Bernice Slabbert wat besig is om te speel.

Dec. 8, 2013, 6:03 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor die liedjie My rots, My redder en my vriend wat nou net gespeel het.

Oct. 10, 2013, 6:10 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik die liedjie van Danie Botha wat nou net gespeel het.

Sept. 5, 2013, 7:45 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Radio Hartklop verdien om op DSTV ook gehoor te kan word. Ek sit hier en luister aanlyn en ek is mal oor die Geestelike musiek. Ek is mal oor RSG se Gospel musiek program Dis Gospel Sondae middae tussen 5 en 6 PM maar ek luister RSG net as hulle Gospel musiek speel. Dit is lekker om te luister na 'n aanlyn stasie wat 24 uur per dag net Gospel musiek speel. God bless.

Guest

Radio Hartklop is 'n wonderlike aanlyn Christen radio stasie. As 'n Christen luisteraar is ek mal oor beide Radio Kansel 657 AM sowel as hulle nuwe Christen radio stasie in die Wes-Kaap Kaapse Kansel 729 AM. Dit is vir my jammer dat daar nie Christen radio stasies is wat in Suid-Afrika en in Namibië landwyd op FM gehoor kan word nie. Ek het die afgelope Sondag wat verby is vir die heel eerste keer na Radio Hartklop geluister, en ek het Radio Hartklop baie geniet. Mag God Radio Hartklop ryklik seën en mag julle radio stasie nog baie mense se lewens aanraak.

Sign Up for Streema

If you want to save the Radio Hartklop live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Radio Hartklop en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.