Radio Helderberg - FM 93.6 - Helderberg

Save this radio to your Streema Favorites

Wall

Guest

Guest Ek wil asseblief na Janita Claassen se liedjies My Danklied en Hy is wonderbaar luister. Kan julle asseblief probeer om hierdie liedjies iewers op julle speellys in te pas?

April 14, 2013, 12:20 p.m. GMT

Guest

Guest Wanda de Kock se liedjie U laat my leef is een van die beste liedjies in die Afrikaanse musiek mark.

April 6, 2013, 8:59 p.m. GMT

Guest

Guest Leon Goosen se musiek het 'n baie lekker beat. Ek laik sy liedjies Aan die voete van Jesus, Ek begin al meer lyk soos Jesus, My Pappa Vader, Love, Jy kan wen, Jesus I love you only, Ek wil dans voor die Here, God se beloftes, Lewe Jesus in jou, Ek gaan lewe, Dors vir die lewende Water, As dit stil i...

April 6, 2013, 8:57 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na U is altyd daar van Janita Claassen luister.

April 6, 2013, 8:53 p.m. GMT

Guest

Guest Lisbé Visser se liedjies My God is Koning, Niks kan my skei nie, Love was when, Ek is veilig, Eet jou brood met vreugde, Ek soek meer, Gee my vlerke, Ons Here leef en Uit genade is ware treffers.

April 6, 2013, 8:52 p.m. GMT

Guest

Guest Retief Burger is een van my gunsteling musiek kunstenaars.

April 6, 2013, 8:40 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil baie graag meer Gospel musiek hoor??

April 6, 2013, 8:39 p.m. GMT

Guest

Guest Write something on this wall!m Missing white female Jack russel,went missing in the Strand area!very friendly ,plain white no markings!reward offered!anyone seen this dog anywhere pls contact Vanessa!!!pls don't give out my nr to anyone if they don't have my dog!thank you very much!0847622439

March 27, 2013, 10:30 a.m. GMT

Guest

Guest Gospel music bless my soul.

March 17, 2013, 6:56 p.m. GMT

Guest

Guest Weet iemand dalk watter tye van die week Radio Helderberg Afrikaanse Gospel musiek uitsaai?

March 10, 2013, 5:37 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Radio Helderberg ryklik seën.

April 6, 2013, 8:47 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor Gospel & Aanbiddings musiek, ja ek laik die Suid-Afrikaanse sowel as internationale Gospel musiek. As 'n kind van die Here is dit my hartsbegeerte dat daar genoeg Gospel musiek op alle Afrikaanse radio stasies gespeel moet word.

April 6, 2013, 8:36 p.m. GMT

Register on Streema

If you want to save the Radio Helderberg live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please register below.

By clicking Register, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our Website from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.