Radiokansel / Radio Pulpit - AM 657 kHz - Pretoria

Save this radio to your Streema Favorites

your daily companion - jou daaglikse reisgenoot

Wall - Post a message

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat die elektriesiteits bulletins soos op TV op die radio ook uitgesaai word. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitverbruik beheer. Baie dankie vir julle tyd. Die Here seën julle.

Aug. 24, 2013, 6:12 p.m. GMT

Guest

Guest

Cape Pulpit is now also available on the streema website.

May 9, 2013, 8:31 p.m. GMT

Guest

Guest

Can you please make it possible to hear both the radio stations Radio Pulpit 657 AM (Pretoria) and Cape Pulpit (Western-Cape) on streema.com?

May 2, 2013, 5:25 p.m. GMT

Guest

Guest

Cape Pulpit 729 is based in Bellville in the Western-Cape.

May 1, 2013, 2:49 p.m. GMT

Guest

Guest

Cape Pulpit is a Christian radio station based in the Western-Cape that belongs to the same people who runs Radio Pulpit. Cape Pulpit also in Afrikaans Kaapse Kansel is broadcasting on 729 AM. For more information you may visit www.capepulpit.co.za or www.kaapsekansel.co.za. May God bless.

April 30, 2013, 5:27 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi I just want to inform the streema team that Radio Pulpit 657 AM and Cape Pulpit is not the same radio station. I have seen that they put the name Cape Pulpit on but Cape Pulpit is in the Western-Cape and Radio Pulpit is in Pretoria.

April 30, 2013, 5:13 p.m. GMT

Guest

Guest

Is it possible to hear Radio Pulpit on 657 AM in Nelspruit?

April 4, 2013, 2:01 p.m. GMT

Guest

Guest

Is it possible to hear Radio Pulpit 657 AM in Nelspruit?

April 1, 2013, 5:58 p.m. GMT

Guest

Guest

I am a big fan of Benjamin Dube. Can you please play for us the Benjamin Dube song O bless our God?

March 28, 2013, 6:37 p.m. GMT

Guest

Guest

I like Kwaito Gospel music. Can you please play for us South-African Kwaito Gospel music on Radio Pulpit 657 AM?

March 28, 2013, 1:11 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het nou net die nuus ontvang dat Kaapse Kansel se webtuiste klaar gebou is. Ek sit tans hier en luister Kaapse Kansel uiteindelik vir die eerste keer aanlyn en ek met julle die goeie nuus deel dat ek hou baie van wat ek hoor. Ek het perongeluk 'n tiklfoutjie gemaak en wil net 'n korreksie van spe see more... lling maak.

March 16, 2013, 5:19 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het nou net die nuus ontvang dat Kaapse Kansel se webtuiste klaar gebou is. Ek sit tans hier en luister Kaapse Kansel uiteindelik vir die eerste keer aanlyn en ek met 1ulle die goeie nuus deel dat ek hou baie van wat ek hoor.

March 16, 2013, 5:17 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek geniet Radio Kansel hier waar ek bly. Baie dankie vir 'n PUIK Christen radio stasie.

March 14, 2013, 2:24 p.m. GMT

Guest

Guest

Alles van die beste met Kaapse Kansel 729 AM en ek hoop Kaapse Kansel gaan nog die Noord-Kaap, die Oos-Kaap en die Suid-Kaap haal en dat ons Kaapse Kansel ook een van die dae op DSTV sal kan hoor. Ek wens beide die radio stasies Radio Kansel en Kaapse Kansel voorspoed toe en ek glo Kaapse Kansel sal see more... ook binnekort verder as die Kaap gehoor word as dit die Here se wil is.

March 14, 2013, 2:22 p.m. GMT

Guest

Guest

Kaapse Kansel se webtuiste is nog nie heeltemal klaar nie, maar hulle webtuiste is al beskikbaar. Ek wil net vir die mense wat wonder hoe sake staan by Kaapse Kansel sê julle is meer as welkom om 'n draai te maak op www.kaapsekansel.co.za of in Engels by www.capepulpit.co.za.

March 13, 2013, 3:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek is 'n getroue luisteraar van Radio Kansel. Ek bly nie in die Kaap nie, maar as 'n getroue ondersteuner van Radio Kansel is ek baie bly vir julle oor julle nuwe stasie in die Kaap Kaapse Kansel 729 AM. Kan iemand my asseblief sê hoe staan sake met die nuwe stasie Kaapse Kansel? Mag God Radio Ka see more... nsel ryklik seën en mag julle nog baie lank op Streema.com uitsaai.

March 13, 2013, 10:41 a.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.