Guest Lekker om Afrikaans te luister in Uganda. Martin en Gert
May 31, 2013, 4:48 p.m. GMT
Guest Heilig is die lam van Danie Botha is een van my gunsteling treffers van alle tye. Asseblief speel vir ons Heilig is die lam op Radio Kragbron??
May 14, 2013, 2:40 p.m. GMT
Guest Kan julle asseblief vir ons Natasja Joubert se liedjies Hy is my lewe en Dankie Here speel?
March 28, 2013, 7:17 p.m. GMT
Guest Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is is een van my nommer een gunsteling treffers.
March 27, 2013, 9:15 p.m. GMT
Guest Kan julle asseblief vir ons Ontkiem se liedjies Dankie vir die kruis en Jubelfees speel?
March 22, 2013, 10:18 a.m. GMT
Guest Rina Hugo se liedjies Ek sing vir Hom, Sit hier naby Jesus, Herder van my hart, O rus in Jesus, Hy's die een, Kom tog gou en Heilig die Heer is baie mooi. Ek laik haar Gospel CD's.
March 17, 2013, 7:03 p.m. GMT
Guest Kan julle asseblief vir ons Stass een van die lede van die Gospel band Onbeskaamd se liedjie Ek wil gereed wees speel?
March 2, 2013, 8:39 p.m. GMT
Guest Hi speel asseblief vir ons Danie Botha en Leon Goosen se musiek op julle programme?
Feb. 27, 2013, 1:28 p.m. GMT
Guest Onbeskaamd en Ontkiem is cool Gospel bands.
Feb. 17, 2013, 7:36 p.m. GMT
Guest Kan julle dit asseblief moontlik maak om Radio Kragbron op DSTV te luister?
Feb. 8, 2013, 2:07 p.m. GMT
Guest Hi speel asseblief vir ons Gospel musiek.
Jan. 31, 2013, 6:52 p.m. GMT
Guest NUCHO diss http://www.youtube.com/watch?v=BdJZddPSTpI
April 7, 2012, 4:12 p.m. GMT
Guest YOUNG NUCHO http://www.youtube.com/watch?v=BdJZddPSTpI
April 7, 2012, 4:11 p.m. GMT
SWEETDIVA hi play me r kelly hw do i tell her
March 26, 2012, noon GMT
wonderboy Write something on this wall!i. I want to listen Ligwalagwalafm on my Blackberry.
March 13, 2012, 9:21 a.m. GMT
Guest julle suck mens kan nie eer sonder probleme na die stasie op die net liuster soos boerevolk radio pret of enige ander ni ekyk tog darna jul verloor baie oorsee se liusteraars
Jan. 12, 2012, 4:44 a.m. GMT
Guest Lekker Poes
Oct. 18, 2011, 4:41 p.m. GMT
Guest haloda van Namibia
Oct. 18, 2011, 4:34 p.m. GMT
Guest Ek wil net se: Dankie vir julle by Kragbron wat ons dae intresant maak. Dis lekker om in die oggend voor 6 te luister wat Johan aanvang. Ek ry vroeg in die oggend en kom laat in die aand by die huis, ek ry die helfte van my dag. Die mense wat niks goed kan se nie. Dis julle probleem!! Ek geniet Krag...
Aug. 23, 2011, 8:39 a.m. GMT
Guest asseblief groot asseblief op soek na werk vir my skoon seun - Dirk du Toit enige wekf en is bereid om te leer- het ondervinding in "manholes" sypaadtjies het gewerk by munisipale kontrakteurs en by kubman. enige omgewing maar pretoria .benoni en middelbugr mpumalanga sal goed wees maar is bereid o...
Feb. 23, 2011, 1:11 p.m. GMT
Guest Ek kan nie glo mesne is so nie ! As jy nie Kragbron wil luiter nie sit jou Radio op n anderstasie en moet nie luister nie so maklik soos dit nou lewer mense net slegte kommentaar. Ek dink dit is swak om sulke kritiek te lewer en dit nog boonop als jy word nie verplig om dit te luister nie dit is jou...
Dec. 1, 2010, 5:55 p.m. GMT
Guest Ek weet julle gaan se: "draai net die knoppie" maar ek is nou in die area en vind julle gemors is die better gemors.
Nov. 18, 2010, 10:31 a.m. GMT
Guest Rita jy moet ook nie so volmaak te probeer jou woorde uitspreek nie, dit klink onnatuurlik.
Nov. 18, 2010, 10:28 a.m. GMT
Guest Speel asb. meer oumens musiek, want resepte en versoeke is van die oude doos.
Nov. 18, 2010, 10:25 a.m. GMT
Guest Julle moet by Radio Standerton gaan kers op steek. Hulle speel musiek en adverteer. Ek dink julle na-aap net vir RSG.
Nov. 18, 2010, 10:23 a.m. GMT
Guest Ek stel ook nie belank in koekresepte nie. Kyk in tydskrifte as jy wil resepte lees.
Nov. 18, 2010, 10:20 a.m. GMT
Guest Die versoek programme is nie vir almal oulik nie. Ek dink dit is vertraag as mens inbel om 'n boodskap te stuur aan mense wat by jou kuier of mense gelukwens met hulle verjaarsdag as hulle lang jou sit.
Nov. 18, 2010, 10:19 a.m. GMT
Guest There is a error on this page. I am trying to listen in from Australia. Comes up with an error message saying, Currently not Working" Vincent
Nov. 7, 2010, 9:28 a.m. GMT
Streema Team Explore World songs from Mpumalanga, South Africa by enjoying Radio Kragbron.
April 20, 2010, 8:29 a.m. GMT
Playlist, tracklist, top songs played coming soon...
PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.
Guest Ek geniet die Afrikaanse Gospel musiek.
June 3, 2013, 5:52 p.m. GMT