Radio Laeveld - 100.5 FM - FM 100.5 - Nelspruit

Save this radio to your Streema Favorites

Afrikaans Radio in Laeveld, vir bevordering van Christelike Godsdiens en Afrikaanse kultuur

Ads by Google AdSense

Radio Laeveld - 100.5 FM Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 5 reviews. Rate this station

14 Tune Ins

Radio Laeveld - 100.5 FM is a broadcast based radio station from Nelspruit that plays Adult Standards programmes.

Visit the Radio's website

Contact: ateljee@radiolaeveld.co.za

Wall

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar ek wil asseblief meer Klassieke musiek hoor. Kan julle asseblief vir ons meer Klassieke musiek op Radio Laeveld speel?

Jan. 18, 2014, 1:19 p.m. GMT

Guest

Guest

I enjoy the Gospel songs that you guys are playing on Radio Laeveld. God bless.

Sept. 29, 2013, 4:38 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 5:50 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons Ons erfenis van Jan de Wet?

July 1, 2013, 5:20 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek geniet die liedjie van Juanita Du Plessiss wat besig is om te speel Suid-Afrika draai terug. Baie dankie Radio Laeveld vir die wonderlike Gospel musiek. God bless.

June 9, 2013, 6 p.m. GMT

Guest

Guest

Weet iemand dalk wat die naam is van die kunstenaar wat die liedjie sing wat tans speel wat sê Vader Vader ons eer U se naam is?

June 9, 2013, 5:54 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is hier in Randburg aanlyn ingeskakel op Radio Laeveld se Gospel musiek program. Ek geniet die Gospel musiek hier in Randburg Gauteng.

June 9, 2013, 4:50 p.m. GMT

Guest

Guest

Change my heard o God is one of the best Gospel hits.

June 3, 2013, 12:19 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Soli deo Gloria van Willie Joubert luister. Sal julle asseblief kyk of julle Soli deo Gloria iewers op julle speellys kan inpas?

May 13, 2013, 2:59 p.m. GMT

Guest

Guest

Heilig is die lam van Danie Botha is 'n ware hit.

May 6, 2013, 5:19 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Uitverkoop is 'n baie lekker Afrikaanse rock en roll Gospel band. Ons wil asseblief meer van Uitverkoop se musiek op Radio Laeveld hoor???

Guest

Al die Afrikaanse en Engelse Gospel musiek stukke verdien een van die beste plekke op Radio Laeveld se Top 50.

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Kanaal Radio Laeveld ryklik seën.

Guest

Dit sal great wees as julle vir ons Onbeskaamd op Radio Laeveld kan speel. Onbeskaamd is 'n baie lekker opgewekde Gospel band en ek kan hulle ten sterkste aanbeveel vir vandag se jong mense. Gospel musiek laat my as 'n Christen voel daar heers baie blydskap en vrede in die goed wat Gospel kunstenaars oor sing. Die Afrikaanse Gospel musiek verdien op alle Afrikaanse radio stasies plekke op die Top 10, die Top 20 en selfs die Top 40.

Guest

Ek is mal oor Radio Laeveld se Gospel musiek programme. Julle Gospel musiek programme beteken vir my baie. Die Here seën julle.

Sign Up for Streema

If you want to save the Radio Laeveld - 100.5 FM live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Radio Laeveld - 100.5 FM en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.