Radio Namakwaland - FM 93.4 - Vredendal

Save this radio to your Streema Favorites

Wall - Post a message

Guest

Guest

Gospel music is one of the main genres on this radio station as far as I know.

Sept. 14, 2013, 11:43 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat die elektriesiteits bulletins soos op TV op die radio ook uitgesaai word. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitverbruik beheer. Baie dankie vir julle tyd. Die Here seën julle.

Aug. 23, 2013, 8:47 p.m. GMT

Guest

Guest

H O L L A N D

Aug. 11, 2013, 10:23 p.m. GMT

Guest

Guest

BAAAS HOOOR GR HOLLAND

Aug. 11, 2013, 10:22 p.m. GMT

Guest

Guest

ons luister radio in amerika dankie

July 16, 2013, 11:47 p.m. GMT

streams

streams

Groete Alle Eerste Mense Maak reg vir die groot oorlog rondom die regmatige eienaarskap van die grond waarop jy nou staan. Nou smaak daai tjop en dop sleg! Groete Kevin Africa - Kimberley

July 6, 2013, 12:56 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek stem heelhartliglik hiermee saam. Om die Woord van die Here wêreld wyd in Afrikaans te kan hoor beveel ek twee aanlyn Christen radio stasies Radio Hartklop en Internet Gospel Radio aan. Internet Gospel Radio en baie ander Suid Afrikaanse Christen radio stasies is ook op die streema webtuiste.

June 25, 2013, 5:30 p.m. GMT

Guest

Guest

Dis wonderlik om vandag nog in n Moslem Land soos Sudan nog die Wonderlike Woord van die Here aan te hoor Dankie Radio Namakwaland Lt Col Marianne January Wife of the Defence Attache' of South Africa, Col Neville January, South Africa Embassy

June 2, 2013, 6:36 a.m. GMT

Guest

Guest

ek soek asseblief na n tweedes handse lang bak Toyota 2.4 LWB van af 1998 kontak Koos 00264816910140 Windhoek Namibia baie dankie

May 27, 2013, 2:34 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief baie graag Marlene se liedjie Van die krip tot die kruis hoor?

May 4, 2013, 9:33 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil bitter graag vir Tannie Ria Bester hoor.

April 20, 2013, 7:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Retief Burger is een van die bestes in die musiek mark.

March 10, 2013, 7:40 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het 'n gediggie ingestuur i.v.m. Valentynsdag. Word daar 'n wenner aangewys, wanneer en waar?

Feb. 12, 2013, 9:34 a.m. GMT

Guest

Guest

Hi ek bly buite julle FM uitsaai gebied. Ek het laasweek Donderdag aand na Radio Namakwaland se Gospel musiek program om 21:00 aanlyn geluister en die Gospel musiek wat julle gespeel het was baie mooi gewees.

Feb. 7, 2013, 5:28 p.m. GMT

Guest

Guest

We want to hear Radio Namakwaland on DSTV.

Jan. 31, 2013, 6:44 p.m. GMT

Guest

Guest

DISS YOUNG NUCHO 2012 http://youtu.be/BdJZddPSTpI

April 7, 2012, 4:12 p.m. GMT

Guest

Guest

Write somethiNUCHO diss http://www.youtube.com/watch?v=BdJZddPSTpIng on this wall!

April 7, 2012, 4:12 p.m. GMT

Guest

Guest

LIL WAYNE DISS YOUNG NUCHO 2012 http://youtu.be/BdJZddPSTpI

April 5, 2012, 7:15 p.m. GMT

Guest

Guest

please connect radio namakwaland

Sept. 6, 2011, 2:25 p.m. GMT

Guest

Guest

RADIO NAMAKWALAND ONLINE

Aug. 22, 2011, 4:37 p.m. GMT

Guest

Guest

please connect

May 20, 2011, 1:40 p.m. GMT

Guest

Guest

Why is it not working

Feb. 11, 2011, 2:03 p.m. GMT

streema-team

Streema Team

You might want to listen to Radio Namakwaland now. It's a African radio station from Vredendal, South Africa.

Nov. 18, 2009, 4:48 a.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.