Radio Orania - FM 95.5 FM - Kimberley

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

Radio Orania Info

Oops… Radio Orania is temporarily unavailable.

Click here to visit the Station's website:

Visit Website More info

Get the live Radio Widget

5/5 based on 2 reviews. Rate this station

Radio Orania is a cummunity radio station in Orania in the Northen-Cape Province.

Visit the Radio's website

Community Government News FM 95.5 FM 320Kbps Afrikaans
Contact: oraniabeweging@orania.co.za

Wall

Guest

Guest

Asseblief speel Praat met ons Heer van Elkan Butler?

Jan. 15, 2014, 11:15 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek luister soms aanlyn na Christelike programme aanlyn, maar ek glo Radio Orania gaan ook binnekort aanlyn uitsaai as dit die Here se wil is.

Sept. 30, 2013, 9:23 p.m. GMT

Guest

Guest

Ons wag nou al lank om julle nuwe webblad www.radioorania.co.za te sien. Ek hoop julle nuwe webtuiste gaan een van die dae gereed wees en dat ons Radio Orania dan ook uiteindelik aanlyn sal kan luister. God bless.

Sept. 30, 2013, 9:19 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 6:01 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek sien baie uit daarna uit om Radio Orania se nuwe webtuiste www.radioorania.co.za te sien.

July 14, 2013, 7:03 p.m. GMT

Guest

Guest

Ons wil Radio Orania baie graag buite julle FM uitsaai gebied luister.

June 29, 2013, 12:36 p.m. GMT

Guest

Guest

Please remember to upload a online player for Radio Orania on the streema website when the new website www.radioorania.co.za is finnish? May God bless Radio Orania.

June 29, 2013, 12:34 p.m. GMT

Guest

Guest

We really want to listen to Radio Orania online.

June 29, 2013, 12:32 p.m. GMT

Guest

Guest

Weet iemand dalk wanneer Radio Orania se webtuiste www.radioorania.co.za klaar gaan wees? Ek kan nie wag om Radio Orania se nuwe webtuiste te sien nie.

June 24, 2013, 10:02 p.m. GMT

Guest

Guest

Gaan ons Radio Orania binnekort aanlyn kan hoor????

June 24, 2013, 10 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Ontkiem, Onbeskaamd, Uitverkoop, Cor Uys, Cornell Driessen, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Radio Orania seën.

Guest

Hi as 'n aanlyn luisteraar van Gospel musiek programme op Radio stasies wat nie in my area opvang nie het ek nog nooit in my huis na Radio Orania geluister nie omdat Radio Orania nie aanlyn uitsaai nie. Ek voel as 'n luisteraar van radio stasies wat nie in my area opvang nie dat Radio Orania verdien om aanlyn geluister te kan word. Ek stel baie belang om Radio Orania aanlyn te luister en om te hoor of daar Gospel musiek op Radio Orania gespeel word?

Recent Listeners

Sign Up for Streema

If you want to save the Radio Orania live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Radio Orania en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.