Radio Overberg - FM 98.4 FM

Save this radio to your Streema Favorites

Radio Overberg Info

Play

Get the live Radio Widget

Radio Overberg 5.00 4 5.00/5 based on 4 Reviews Rate this station

Radio Overberg 5.00 31 Stream Health (based on 31 tests)
Classical Folk Gospel FM 98.4 FM 320Kbps Afrikaans

Wall

Guest

Guest Baie dankie vir die mooi Gospel musiek. Ek sit hier in Gauteng en luister aanlyn na Radio Overberg se Gospel musiek program en die Piet Smit opname van As Hy weer kom wat julle nou net gespeel het is baie mooi en ook een van my gunsteling Gospel opnames.

May 5, 2013, 5:11 p.m. GMT

Guest

Guest Ek het al op 'n ander Afrikaanse radio stasie 'n liedjie van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene genaamd Van die krip tot die kruis gehoor. Van die krip tot die kruis is een van my gunsteling Gospel liedjies van alle tye. Kan julle asseblief Van die krip tot die kruis op Radio Overberg ook op ...

May 4, 2013, 9:22 p.m. GMT

Guest

Guest Arms of love from Hanli Slabbert is a hit.

May 4, 2013, 9:15 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil net sê ek bid die Here se rykste seën vir Radio Overberg vanuit Gauteng.

May 4, 2013, 9:08 p.m. GMT

Guest

Guest Can you please play Draw me close to you from Michael w Smith?

May 4, 2013, 9:05 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Vrot Pampoen van Leon Goosen luister. Kan julle asseblief vir ons Vrot Pampoen speel?

May 4, 2013, 9:02 p.m. GMT

Guest

Guest Can you please play for us the Danny Antill version of Fear not my child?

May 4, 2013, 8:58 p.m. GMT

Guest

Guest Above all from Michael w Smith is one of my favourite songs.

May 4, 2013, 8:56 p.m. GMT

Guest

Guest I like the Danie Botha version of Ancient of days.

May 4, 2013, 8:54 p.m. GMT

Guest

Guest Tien duisend engele van Hessel van der Walt is een van my number one hits.

May 4, 2013, 8:41 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Cor Uys, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Ek geniet Afrikaanse Gospel musiek op Suid-Afrikaanse radio. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek beteken vir my baie as 'n kind van die Here wat mal is oor Gospel musiek, en ek geniet die Gospel & aanbiddings musiek op Afrikaanse radio. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader vir hierdie wonderlike Geestelike musiek.

April 1, 2013, 9:32 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel, Praise & Worship music is one of my number one choices of music. As a Christian who love Jesus Christ I want to listen to Gospel, Praise & Worship music all the way.

April 1, 2013, 6:43 p.m. GMT

Guest

Guest

Leon Goosen is een van my gunsteling Gospel kunstenaars en verdien 'n plek op die Suid-Afrikaanse Top 40.

March 24, 2013, 7:18 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi as 'n Gospel musiek luisteraar van Afrikaanse radio wil ek net sê Gospel musiek is die beste en ek geniet die Gospel, Lofrpysing en Aanbiddings musiek wat ons op Afrikaanse radio hoor. Dit is my hartsbegeerte dat alle musiek wat op die radio gespeel word en al die programme wat op die radio uitgesaai word tot eer van die Here sal wees.

March 20, 2013, 9:59 p.m. GMT

Register on Streema

If you want to save the Radio Overberg live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please register below.

By clicking Register, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our Website from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.