The free online radio tuner to listen, discover and share your radio stations
Save the Radio Pretoria live stream to your Streema Favorites and Register Now!

Radio Pretoria - FM 104.2 - Pretoria

Radio Info

Enjoy Motorrubriek, Sunday Serenade, and broadcasts like Wat se die musiek, among others.

FM 104.2
48Kbps
Dutch
1360
Radio Station Shows
Radio Pretoria app on your iPhone, iPad, iPod Touch, Android, and Blackberry phones. Interested in these mobile apps? Let us know via the Contact Us below.
Click here to use on Facebook!
  • Guest Tennesse Ernie Ford herhinner aan die dae to goeie, geweide musiek 'n deel van daaglikse uitsaai media was. Herhinner spesiaal aan From the Bell Tower wat etlike jare op Springbok radio uitgesaai waas. Dae voor dit nie polities nie korrek geword het om Christen te wees en verkondig. Dankie Radio Pretoria dat julle nog hierdie waardes koester - soos jy nou net gese het - KOSBAAR. Bill en Jeanette ... May 18, 2012, 10:21 a.m. GMT
  • Guest Askuus tog my naam is Leonie May 16, 2012, 1:23 p.m. GMT
  • Guest Ek wil baie graag na die ondrhoud op Radio Pretoria vandag om 17h 15 luister met Pau Kruger en Andries Breytenbach luister waar sal ek dit kry - of is ek op die regte plek? May 16, 2012, 1:22 p.m. GMT
  • Guest Coudn't play stream - Radio Pretoria at 14h53 from Montreal - 2012-05-14 May 14, 2012, 6:59 p.m. GMT
  • Guest Ekskuus - boodskap nou net gestuur sonder naam - Engelsman, Bill May 14, 2012, 1:37 p.m. GMT
  • Guest Baie mooi musiek! Dankie Martin May 12, 2012, 4:54 a.m. GMT
  • Guest Mei graach nei Radio Pretoria lusterje. Groetnis ût Fryslân. April 16, 2012, 6:42 p.m. GMT
  • Guest ek is vreeslik jammer om te pla julle het so om en by 2 uur vanoggend met Richard Spoor gepraat kan julle asseblief my help met 'n kontak nommer ek het dit baie dringend nodig. Baie dankie Ina du Toit! April 3, 2012, 11:11 a.m. GMT
  • Guest Goeie more, Dit is nou lekker om Radio Pretoria hier in Tarkwa Ghana op te vang, ek voel sommer tuis. Kan jul vir my moeder Agi Walkinshaw van Newcastle tydens jul versoek program asb 'n boodskap stuur? Ek het geen ander manier om haar te kontak...Se net : haar dogter Nakkie stuur groete vanuit Ghana dit gaan goed goed ! Baie dankie March 28, 2012, 8:45 a.m. GMT
  • Guest Hallo my naam is Nico. ek het geluister na die program Woensdag IVM die "WONDER WATER" Ek het die no geskakel en geen antwoord gekry nie. Gisteraand om 21h30 het ek n oproep gekry maar het nie geantwoord nie aangesien dit reeds laat was. Ek het vandag 22 Maart weer drie keer geskakel en geen antwoord. Miskien het ek die verkeerde no gehad?? indien mag ek ASB die no kry waar ek kan kontak maak. G... March 22, 2012, 5:38 p.m. GMT
  • Guest Dis nou lekker om Boeremusiek so op ’n Woensdag-aand te hoor. Ek sal my alarm nou ste vir elke Woensdag vir 21:00. Hou so aan. Louis uit die Kaap. March 21, 2012, 7:06 p.m. GMT
  • Guest Baie dankie vir julle program, doen so voort Helena vd Merwe Pretoria March 16, 2012, 11:17 a.m. GMT
  • Guest Jan Snyman klink soos die man wat ek nodig het vir my "RV" Recreational vehicle Projek hier in Amerika.Ek sal hom kontak stuur weer die Tel aub. Theuns Snyman Florida ,USA March 10, 2012, 11:48 a.m. GMT
  • Guest Please play my favorite classic-clarinet-group OK-DREAMBAND. Very romantic sound from Germany. CD "Clarinet-Dreams" is available for downloading (iTunes, amazon and more). My favorite track is"Dreambay-Serenade". March 4, 2012, 3:55 p.m. GMT
  • Guest Waar kan ek meer inligting kry oor die nuwe bloeddruk behandeling wat ontwikkel is by een van ons groot hospitale ,Marie March 4, 2012, 10:30 a.m. GMT
  • Guest Is julle weer terug op die lug Feb. 10, 2012, 8:46 a.m. GMT
  • Guest AI!! , Julle gesels lekker . Maak my verlang na Pretoria se mense :-) Feb. 2, 2012, 1:59 p.m. GMT
  • Guest Radio Pretoria you are the best! Diie laaste festing van goeie, tradisionele musiek wat byna van die lug verdwyn het. Ook ou waardes onbeskaamd lewe voort. Dankie van nou gereelde luisteraars - Bill en Jeanette Jan. 30, 2012, 6:26 a.m. GMT
  • Guest Calvary greeting in the mighty name of Jesus My name is King Vitus and i am gospel music minister and a pastor. I released a 17 tracks gospel music CD recently titled Children of Africa and would love to have it played on your station How do i make this happen? Thanks and God richly bless you God richly bless you Yours for souls King Vitus 0732878133 Jan. 23, 2012, 7:11 p.m. GMT
  • Guest ons geniet u uitsendings hier by Keurbooms Jan. 15, 2012, 4:47 p.m. GMT
 

news times

news broadcast

world news

online

current

live

breaking

broadcasting

update

morning

South Africa

Pretoria

Recent Station Listeners
 
Location:
Playlist, tracklist, top songs played coming soon...