Radio Pretoria - FM 104.2 - Pretoria

Save this radio to your Streema Favorites

Wall - Post a message

Guest

Guest Janita Claassen se weergawe van Dis Kersfees oftewel O Holy night is 'n baie mooi opname. Asseblief speel vir ons hierdie weergawe van Dis Kersfees (O Holy night)?

May 21, 2013, 6:12 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Janita Claassen se weergawe van Kom kinders kom juig nou luister. Asseblief plaas Kom kinders kom juig nou op Radio Pretoria se gereelde speellys?

May 21, 2013, 6:07 p.m. GMT

Guest

Guest Radio Pretoria the best radio station,but you cant listhen,just keep cutting.Al the ather stations playing for days.

May 19, 2013, 10:52 p.m. GMT

Guest

Guest Radio pretoria keep cutting.why

May 19, 2013, 10:21 p.m. GMT

Guest

Guest God bless.

May 19, 2013, 12:53 p.m. GMT

Guest

Guest Dankie vir kerk in my taal. Ryna in Belgie

May 19, 2013, 7:26 a.m. GMT

Guest

Guest Please play Radio Pretoria

May 18, 2013, 8:50 a.m. GMT

Guest

Guest Die Here sal voorsien van Leon Goosen is one of my favourite songs.

May 12, 2013, 7:12 p.m. GMT

Guest

Guest Praat met ons Heer van Elkan Butler is 'n baie lekker opgewekde dans liedjie met 'n baie lekker beat.

May 8, 2013, 12:36 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons Geseënd is hy wat kom van Philipine speel?

May 8, 2013, 12:30 p.m. GMT

Guest

Guest Ek sal bid vir jou van Du preez Stoltz is one of my favourite hits.

May 7, 2013, 6:27 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Die Woord het mens geword van Danie Botha en Wanda de Kock luister. Kan julle asseblief vir ons Die Woord het mens geword iewers op Radio Pretoria se speellys inpas?

May 7, 2013, 6:24 p.m. GMT

Guest

Guest Here God almagtig van Wanda de Kock is een van my number 1 hits.

May 7, 2013, 6:22 p.m. GMT

Guest

Guest Piet Smit se weergawe van As Hy weer kom is 'n baie mooi opname.

May 6, 2013, 1:31 p.m. GMT

Guest

Guest klasse jongens goed nederlands praten!!!! daar van ik die wel houwe

May 6, 2013, 1:15 a.m. GMT

Guest

Guest Ag man dis lekker by Jesus van Leon Goosen is 'n ware treffer.

May 5, 2013, 6:03 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil net sê ek bid God se rykste seën vir Radio Pretoria.

May 5, 2013, 9:42 a.m. GMT

Guest

Guest Ek het al op 'n ander Afrikaanse radio stasie 'n liedjie van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene genaamd Van die krip tot die kruis gehoor. Van die krip tot die kruis is een van my gunsteling Gospel liedjies van alle tye. Kan julle asseblief Van die krip tot die kruis op Radio Pretoria ook op ...

May 4, 2013, 9:36 p.m. GMT

Guest

Guest Het Radio Pretoria ook deel geword van die MISLEIDING?

May 4, 2013, 6:50 p.m. GMT

Guest

Guest Ek bly nie in Overvaal Stereo se FM uitsaai gebied nie, maar ek luister Overvaal Stereo aanlyn as ek hulle Gospel musiek programme luister, maar daar is dele van ons land waar daar geen radio sein is nie in die berge en in die karoo gebiede, en die mense wat daar bly sal Afrikaanse radio op DSTV net...

May 2, 2013, 8:26 p.m. GMT

Guest

Guest Ek weet nie hoekom nie, maar die beste raad wat ek kan gee is om Radio Pretoria op die internet aanlyn te luister. Hoekom luister julle nie aanlyn as julle buite die FM uitsaai area is nie? Ek luister soms aanlyn na radio stasies wat nie in my woonbuurt op FM opvang nie onder andere wanneer ek die G...

May 2, 2013, 8:19 p.m. GMT

Guest

Guest Ons hier in Kuruman kan nie Radio Pretoria meer opvang nie. Hoekom ons kon op 107.5 altyd!!!

May 1, 2013, 7:01 a.m. GMT

Guest

Guest Ek hoop nie julle gee om nie, maar mag ek vra hoeveel luisteraars is daar wat belang stel om Radio Pretoria op DSTV te kan hoor? Ek stel voor ons stem om uit te vind hoeveel mense Afrikaanse radio op DSTV wil luister. Baie radio stasies saai deesdae op DSTV uit. Dit is net jammer dit sluit nie Afrik...

April 30, 2013, 8:09 p.m. GMT

Guest

Guest As jy na Radio Pretoria wil luister kan jy aanlyn inskakel op www.radiopretoria.co.za en aanlyn luister.

April 30, 2013, 8:03 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil graag weet waarom ons in Kuruman nie meer opvangs het vir Radio Pretoria nie?

April 29, 2013, 7:52 a.m. GMT

Guest

Guest A nice place to just stop and listen to music from the other side of the world. i'm in seattle washington. may we all, have peace in our lives. God bless. I'm an American, 4th generation of swedish- german decent.

April 28, 2013, 3:36 a.m. GMT

Guest

Guest Ek het Radio Pretoria se aanlyn speeler op streema.com getoets om te kyk of dit werk, en Radio Pretoria het oopgemaak, en die klank was baie duidelik gewees. party radio stasies kan op verskillende sites aanlyn geluister word. Ek sien hier het 'n luisteraar gesê hy kan nie klank vir Radio Pretoria k...

April 24, 2013, 8:47 p.m. GMT

Guest

Guest geen radio stasies maar radio stations!!

April 24, 2013, 1:19 a.m. GMT

Guest

Guest abrakadabra nederlands of niet tan

April 24, 2013, 1:18 a.m. GMT

Guest

Guest Radio Pretoria wil nie oopmaak nie ??????

April 21, 2013, 9:23 p.m. GMT

Guest

Guest Kan nie klank kry vir Radio Pretoria nie?????

April 21, 2013, 9:20 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons die Gospel liedjie wat Leon Goosen op Pampoen se weisie gedoen het onder die naam Vrot pampoen op Radio Algoa speel? Ek laik hierdie Gospel song.

April 21, 2013, 8:28 p.m. GMT

Guest

Guest I just want to say may God bless.

April 18, 2013, 5:52 p.m. GMT

Guest

Guest Julle sien dit is juis omdat somige areas nie opvangs het vir die radio stasies waarna ek wil luister nie dat ek graag wil hê dat alle Afrikaanse radio stasies gratis op DSTV moet uitsaai. Hoekom saai party Suid-Afrikaanse radio stasies op DSTV uit en party nie?

April 18, 2013, 11:20 a.m. GMT

Guest

Guest Goeie môre, ek woon in Nylstroom, vanoggend het ek op Internel ingeskakel, na die oggend oordenking geluister, die uitsending het skielik stil geraak, ek het lank gewag maar daar was geen verdere klank van Radie Pretoria se kant. Ons het ook probleme met ontvangs op die Radio, somige dele van Nylst...

April 18, 2013, 7:53 a.m. GMT

Guest

Guest Janita Claassen se liedjie Gebed van 'n ouer is een van my gunsteling treffers. Kan julle asseblief vir ons Gebed van 'n ouer van Janita Claassen speel?

April 14, 2013, 1:25 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Rina Hugo se weergawes van Genade onbeskryflik groot (Amazing Grace) en Net vir vandag (One day at a time) luister.

April 14, 2013, 1:15 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons Maria, Kaalvoet, Versterk jouself, Bly by my, Hoor my gebed, Wees stil, U teenwoordigheid, Verlore seun, Vroue wat glo en Versterk jouself van Annalise Wiid speel?

April 14, 2013, 1:12 p.m. GMT

Guest

Guest Annalise Wiid se liedjie Vertel die volke is een van my gunsteling Gospel treffers. Asseblief speel vir ons Vertel die volke op Radio Pretoria se Gospel musiek programme?

April 14, 2013, 1:06 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons U ken my van Rina Hugo en U is altyd daar van Janita Claassen speel?

April 14, 2013, 1:04 p.m. GMT

Guest

Guest Kan Radio Pretoria julle self asseblief gratis op DSTV beskikbaar stel?

April 14, 2013, 1:01 p.m. GMT

Guest

Guest Dankie tog vir uncap internet. Nou luister ek nooit weer na Radio selfmoord (OFM) nie. Dit is heerlik om nie na hierdie kafferstasie te moet luister nie. Die goed kan in elk geval ook nie eers engels praat nie wat nog AFRIKAANS. Dankie Ronell en Fanus Burger Bethlehem VRYSTAAT!!!

April 11, 2013, 8:37 a.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Joe Niemand se liedjie Ek sal nie bang wees nie luister. Kan julle asseblief hierdie liedjie op julle gereelde speellys plaas?

April 7, 2013, 9:56 a.m. GMT

Guest

Guest Can julle asseblief vir ons Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is speel?

April 6, 2013, 11:54 a.m. GMT

Guest

Guest Radio Pretoria kan aanlyn geluister word. Dit is net jammer dat daar nie 'n manier is hoe mens radio in jou kar aanlyn kan luister nie, want as mens dit kon gedoen het sou jy enige radio program kon luister sonder dat die sein afsny as jy uit 'n radio stasie se FM uitsaai area beweeg. Sien dit is e...

April 5, 2013, 7:58 p.m. GMT

comment.user.username

Dirk Janse van Rensburg Why does Radio Pretoria cut so much.

April 2, 2013, 12:01 a.m. GMT

Guest

Guest Daar is baie radio stasies wat deesdae op DSTV uitsaai, net jammer dit sluit nie Radio Pretoria in nie.

March 27, 2013, 12:41 p.m. GMT

Guest

Guest luister hier van Kanada en geniet dit baie Joe Gray

March 27, 2013, 1:34 a.m. GMT

Guest

Guest SO LEKKER OM HIER OOR DIE GRENS NA RADIO PRETORIA VIA DIE REKENAAR TE KAN LUISTER! - Gert Basson Swelolendam

March 25, 2013, 1:22 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief meer van Retief Burger se liedjies hoor. Ek is 'n groot fan van Retief Burger en ek is mal oor sy liedjies Kom Jesus kom, Leeu van Juda, Die Kruis staan steeds, Genade vir ons, Alles vir my, Al wat ek begeer en Wonderbare Koning.

March 17, 2013, 2:05 p.m. GMT

Guest

Guest Onbeskaamd en Ontkiem is baie lekker Christen bands.

March 17, 2013, 2:01 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons Wanda de Kock se liedjies U laat my leef, Nog 'n kindjie om te dra, Wat het U vir my beplan en net die bloed van Jesus speel?

March 17, 2013, 1:59 p.m. GMT

Guest

Guest Jannie du Toit se liedjie Gee ons vrede is een van die bestes.

March 17, 2013, 1:56 p.m. GMT

Guest

Guest Piet Smit se liedjie Meer en meer soos Jesus is een van my gunsteling liedjies. Asseblief speel vir ons Meer en meer soos Jesus?

March 17, 2013, 1:53 p.m. GMT

Guest

Guest Ek laik Leon Goosen se liedjies Aan die voete van Jesus, Ek is my pa se kind, Love, My Pappa Vader, Ek begin al meer lyk soos Jesus, Is jy gereed? Daar is niks so lekker, Ek gaan lewe, As dit stil is, Kyk na my hande en Ek staan op vir Jesus.

March 17, 2013, 1:50 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil baie graag Oscar Ehrensperger se liedjies Die waarheid en ons hoop en Elke dag luister.

March 17, 2013, 1:46 p.m. GMT

Guest

Guest Hillsong United se liedjie All the heavens is een van die mooiste Gospel liedjies wat ek nog ooit gehoor het. Asseblief speel vir ons Hillsong United?

March 17, 2013, 1:43 p.m. GMT

Guest

Guest Rina Hugo se liedjies Ek sing vir Hom, Sit hier naby Jesus, Herder van my hart, O rus in Jesus, Hy's die een, Kom tog gou en Heilig die Heer is baie mooi. Ek laik haar Gospel CD's.

March 17, 2013, 1:41 p.m. GMT

Guest

Guest Willie Joubert se liedjies God van wonders en Splunter nuwe lewe het 'n baie lekker sokkie beat. As 'n kind van die Here wat mal is oor Gospel musiek wil ek vra dat julle asseblief vir ons God van wonders en Splunter nuwe lewe op julle programme sal speel? Ek laik Willie Joubert se liedjies.

March 17, 2013, 1:38 p.m. GMT

Guest

Guest Leon Goosen en Danie Botha is van die beste Gospel kunstenaars.

March 2, 2013, 8:48 p.m. GMT

Guest

Guest Dis Lekker Ek Luister hier uit Phoenix Arizona USA Dis lekker om Afrikaans te hoor. Peter H

March 1, 2013, 11:17 p.m. GMT

Guest

Guest Willie wat n bol tjol afriforum is n keffende brakkie

Feb. 28, 2013, 7:29 p.m. GMT

Guest

Guest Geniet Hiervan Hou Ek. Musiek pragtig dankie. I Swanepoel

Feb. 25, 2013, 8:38 p.m. GMT

Guest

Guest Ons wil asseblief meer Gospel musiek hoor.

Feb. 22, 2013, 3:24 p.m. GMT

Guest

Guest heel beste radiostasie met die die beste musiek. Dankie Radio Pretoria.

Feb. 22, 2013, 7:50 a.m. GMT

Guest

Guest Kan julle dit asseblief vir ons moontlik maak om Radio Pretoria op DSTV te luister?

Feb. 15, 2013, 8:25 p.m. GMT

Guest

Guest Baie groete vanaf Adelaide, South Australia. Ons praat Engels en Afrikaans in ons huis! Dit is n' plesier om na Afrikaanse musiek te luister en om die taal te hoer! Groete van Anthony.

Feb. 13, 2013, 12:29 a.m. GMT

Guest

Guest Goeie naand daar "onder" in Afrika, sit hier in Duba en lekker om Afrikaans te hoor. Aubrey

Feb. 12, 2013, 7 p.m. GMT

Guest

Guest Ek bly in Mandeni, luister gereeld Radio Pretoria. Wessel Herholdt

Feb. 12, 2013, 5:59 a.m. GMT

Guest

Guest Geniet Radio Pretoria baie. Goeie programme, interesante praatjies en mooi musiek. Lekker op die oor. Groete I. Swanepoel

Feb. 7, 2013, 8:39 a.m. GMT

Guest

Guest Radio Pretoria se Geestelike musiek program Woorde van bemoediging met musiek was destyds een van my gunsteling Gospel musiek programme op Suid-Afrikaanse radio gewees. Jammer hulle saai dit nie meer uit nie. Hulle kan gerus weer soortgelyke programme uitsaai en elke dag nie net op Sondae middae so...

Jan. 31, 2013, 8:50 p.m. GMT

Guest

Guest Ek geniet die Gospel musiek programme op Suid-Afrikaanse radio en dit sal baie lekker wees as Radio Pretoria op DSTV kan uitsaai.

Jan. 31, 2013, 8:43 p.m. GMT

Guest

Guest Ons is bevoorreg om na Radio Pretoria hier vanuit Zimbabwe te kan luister. Lekker om jou eie taal te hoor! Dit gaan goed in Zim. Groete

Dec. 7, 2012, 7:40 p.m. GMT

Guest

Guest DIT IS NOU LEKKER , EK SIT HIER IN PAARL EN LUISTER NA RADIO PRETORIA. BAIE DANKBAAR JULLE NAAM HET NOG NIE VERANDER NA DAAI LELIKE NAAM NIE. EK HET MY JONG DAE IN PRETORIA GROOT GEWORD, NOU IS EK 70 EN KAN MAAR NET DROOM VAN DIE OU PRETORIA. DANKIE VIR DIE LEKKER MUSIEK . GRTE CHRIS DORMEHL

Dec. 4, 2012, 8:25 p.m. GMT

Guest

Guest Die beste Afrikaanse radio stasie in die wereld!!!DankieWrite something on this wall!

Oct. 5, 2012, 5:52 a.m. GMT

Guest

Guest Genet jou onderhoud van more Norbert jy is n wonder okie kunsternaar Roland

Oct. 5, 2012, 3:35 a.m. GMT

Guest

Guest Ag nee, sukkel nou al van gister af om Radio Pretoria op internet op te vang. Wat gaan aan?

Sept. 11, 2012, 1:12 p.m. GMT

Guest

Guest Radio Pretoria ons soek julle terug op die net! Wat gaan aan? As dit nie gou gebeur gaan ons na anders stasies oorskakel.

Sept. 2, 2012, 2 a.m. GMT

Guest

Guest Nog steeds nag met internet opvangs van Radio Pretoria!!!!! Hoor (ooglopend omdat ek nie ontvangs het nie) 'n verduideliking of dat iemand iets doen daaroor. Plass dalk iets op jul eie muur. Dit help nie om geld, bydrae en ondersteuning te soek terwyl hierdie toestande heers nie. Meer Moederloos, Ir...

Aug. 28, 2012, 7:44 a.m. GMT

Guest

Guest estou no algarve a ouvir radio pretoria afica do sul

Aug. 19, 2012, 11:09 a.m. GMT

Guest

Guest Het iemand al die URL vir radio pretoria gekry? Dit het so rukkie trug perfek van die webwerf af gewerk na Windows Media Player toe... Moedeloos!

Aug. 15, 2012, 1:32 p.m. GMT

Guest

Guest Op 1 Augustus het Radio Pretoria 'n nuwe diensverskaffer vir internet uitsendings. Net die selfoon-ontvangs werk by my (http://216.246.37.52:8148/). Asseblief kla by Antfarm dat hulle nie dink ek is die enigste een wat probleme met die internetontvangs het nie:: http://www.antfarm.co.za/contact.asp ...

Aug. 13, 2012, 4:02 p.m. GMT

Guest

Guest Kry nou glad nie vir Radio Pretoria vandag op die net nie. Wat gaan aan?

Aug. 13, 2012, 7:45 a.m. GMT

Guest

Guest WAT GAAN AAN.? IS DIT NET EK WAT NIE INTRENET OPVANGS HET NIE? DIE PROBLEEM DUUR NOU AL LANGER AS 'N WEEK!! IEMAND VAN RADIO PRETORIA - LAAT WEET TOG ASSEBLIEF!! bg RIETVALLEIRAND (IRENE)

Aug. 8, 2012, 9:12 a.m. GMT

Guest

Guest Stem saam!!!! Maar dis nie net in Zambia nie - probeer Rietvalleirand in Pretoria vir dieselfde probleem!!!! Uit luister nou gedwonge na Classic fm uit Nederland, as al sinvolle alternatief. Help asseblief!!

Aug. 7, 2012, 4:32 a.m. GMT

Guest

Guest Dis nou al paar dae wat ons nie RPTA in Zambia opvang nie. Kyk asb na die probleem...

Aug. 5, 2012, 9:25 a.m. GMT

Guest

Guest thank you very much . This is grate to here that this station is the best in the world, to lisen to. wow!!!! RADIO PRETORIA!!!!

July 30, 2012, 1:29 a.m. GMT

Guest

Guest Goeie more, Jammer maar hier in Nigel soos so BAIE kere is hier n Babelse verwarring met ons ontvangs. Die vreemde taal op 107.6 is nie ons mense sin nie. Baie, baie dankie vir die ander tye se wonderlike musiek en ander programme. Speel die Duitse musiek dit bring n heerlike kalmte. Groete en nog...

July 19, 2012, 8:44 a.m. GMT

Guest

Guest So ver weg van de tuste van Rado Pretora luster ons elke dag naar de nuus en musek vanut SA ja bae dankbaar vr de geleented ons bly n Scoten, Belge, ons s gewese Durbanete.

July 10, 2012, 4:45 p.m. GMT

Guest

Guest Goeie more ! ek is op soek na die cd wat julle gespeel het op jylle versoek program , ek dink dis van Piet Smit , hy sing van die melatse en blinde wat die Here genees het asook van die vrou wat aan bloedvloeing gely het en om gedraai en aan haar gesig gevat het ek wil so graag die cd se naam uitvi...

June 26, 2012, 9:07 a.m. GMT

Guest

Guest Te weinig boeremusiek die laaste tyd; lyk my die hele beleid van die stasie verander weg van die boere ten gunste van die keuse materiaal van die linksgesinde aanbieders ??

June 21, 2012, 5:48 a.m. GMT

Guest

Guest Tennesse Ernie Ford herhinner aan die dae to goeie, geweide musiek 'n deel van daaglikse uitsaai media was. Herhinner spesiaal aan From the Bell Tower wat etlike jare op Springbok radio uitgesaai waas. Dae voor dit nie polities nie korrek geword het om Christen te wees en verkondig. Dankie Radio Pr...

May 18, 2012, 10:21 a.m. GMT

Guest

Guest Askuus tog my naam is Leonie

May 16, 2012, 1:23 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil baie graag na die ondrhoud op Radio Pretoria vandag om 17h 15 luister met Pau Kruger en Andries Breytenbach luister waar sal ek dit kry - of is ek op die regte plek?

May 16, 2012, 1:22 p.m. GMT

Guest

Guest Coudn't play stream - Radio Pretoria at 14h53 from Montreal - 2012-05-14

May 14, 2012, 6:59 p.m. GMT

Guest

Guest Ekskuus - boodskap nou net gestuur sonder naam - Engelsman, Bill

May 14, 2012, 1:37 p.m. GMT

Guest

Guest Baie mooi musiek! Dankie Martin

May 12, 2012, 4:54 a.m. GMT

Guest

Guest Mei graach nei Radio Pretoria lusterje. Groetnis ût Fryslân.

April 16, 2012, 6:42 p.m. GMT

Guest

Guest ek is vreeslik jammer om te pla julle het so om en by 2 uur vanoggend met Richard Spoor gepraat kan julle asseblief my help met 'n kontak nommer ek het dit baie dringend nodig. Baie dankie Ina du Toit!

April 3, 2012, 11:11 a.m. GMT

Guest

Guest Goeie more, Dit is nou lekker om Radio Pretoria hier in Tarkwa Ghana op te vang, ek voel sommer tuis. Kan jul vir my moeder Agi Walkinshaw van Newcastle tydens jul versoek program asb 'n boodskap stuur? Ek het geen ander manier om haar te kontak...Se net : haar dogter Nakkie stuur groete vanuit Gha...

March 28, 2012, 8:45 a.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.