Radio Rippel - FM 90.5 - Pretoria

Save this radio to your Streema Favorites

Radio Rippel Info

Play

Get the live Radio Widget

Radio Rippel
5.00
3
5.00/5 based on 3 Reviews Rate this station

Radio Rippel 4.84 307 Stream Health (based on 307 tests) 57 Tune Ins

Radio Rippel on 90.5 fm stereo is a community radio station broadcasting relevant community news, fun stuff, music and great competitions

Visit the Radio's website

Folk Gospel Variety FM 90.5 32Kbps Afrikaans

Wall

Guest

Guest Gospel music is one of my number one genres of music.

May 19, 2013, 12:56 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons Oral is my God van Carli Lessing speel?

May 5, 2013, 5:28 p.m. GMT

Guest

Guest Ek het al op 'n ander Afrikaanse radio stasie 'n liedjie van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene genaamd Van die krip tot die kruis gehoor. Van die krip tot die kruis is een van my gunsteling Gospel liedjies van alle tye. Kan julle asseblief Van die krip tot die kruis op Radio Rippel ook op ju...

May 4, 2013, 9:24 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons Vlieg hoog, Altyd daar, Wees lig en Suid-Afrika draai terug van Juanita du Plessiss speel??

April 21, 2013, 12:45 p.m. GMT

Guest

Guest Duislig is 'n baie lekker Gospel band.

April 21, 2013, 12:41 p.m. GMT

Guest

Guest Leon Goosen se liedjies Halleluja Hosana en Kom ons hou kerk is baie lekker liedjies.

April 21, 2013, 12:38 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Rina Hugo se weergawes van Genade onbeskryflik groot (Amazing Grace) en Net vir vandag (One day at a time) luister.

April 20, 2013, 3:57 p.m. GMT

Guest

Guest Onbeskaamd, Ontkiem en Uitverkoop is baie lekker Gospel rock bands, en hulle musiek rock en roll baie lekker. Asseblief plaas hulle musiek op Rippel se gereelde weeklikse speellys?

April 18, 2013, 6:15 p.m. GMT

Guest

Guest Ek is mal oor Janita Claassen se musiek. Kan julle asseblief vir ons haar liedjies U is altyd daar, My Danklied, Hy is wonderbaar, Gloria Deo en Gebed van 'n ouer speel?

April 18, 2013, 6:04 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons U ken my van Rina Hugo speel?

April 18, 2013, 5:57 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Radio Rippel 90.5 FM ryklik seën.

May 5, 2013, 5:24 p.m. GMT

Guest

Guest

Danie Botha se liedjie Die liefde van die Here is een van my gunsteling Gospel treffers. Ek is mal oor Danie Botha se musiek.

April 1, 2013, 6:38 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor Gospel musiek. Ja veral Afrikaanse Gospel musiek. Ek is een van die Here se kinders en as 'n kind van die Here moet ek egter sê dat Gospel musiek my nommer een keuse van musiek is.

March 2, 2013, 8:52 p.m. GMT

Register on Streema

If you want to save the Radio Rippel live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please register below.

By clicking Register, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our Website from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.