Radio RoseStad 100.6 - FM 100.6 - Bloemfontein

Save this radio to your Streema Favorites

Waar jy wil wees !

Ads by Google AdSense

Radio RoseStad 100.6 Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 4 reviews. Rate this station

155 Tune Ins

Radio RoseStad 100.6 is a broadcast based radio station from Bloemfontein that plays Afrikaans genre of music.

Visit the Radio's website

African Gospel FM 100.6 24Kbps Afrikaans
Contact: admin@rosestad.co.za

Wall

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons meer Klassieke musiek op Radio Rosestad?

Feb. 25, 2014, 12:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 5:39 p.m. GMT

Guest

Guest

Dis lekker on in di dorre karoo sulke mooi musiek naby jou tr he !

July 26, 2013, 8:22 p.m. GMT

Guest

Guest

Die Jesus trein van Peet Pretorius is een van die beste Afrikaanse treffers.

May 19, 2013, 8:34 p.m. GMT

Guest

Guest

Adriaan se liedjie Dankie dat U Vader is is een van my gunsteling treffers van alle tye.

May 12, 2013, 8:37 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het al op 'n ander Afrikaanse radio stasie 'n liedjie van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene genaamd Van die krip tot die kruis gehoor. Van die krip tot die kruis is een van my gunsteling Gospel liedjies van alle tye. Kan julle asseblief Van die krip tot die kruis op Radio Rosestad ook op see more... julle gereelde speellys plaas?

May 4, 2013, 9:30 p.m. GMT

Guest

Guest

Annalise Wiid se liedjie Vertel die volke is een van my gunsteling Gospel treffers. Asseblief speel vir ons Vertel die volke op Radio Rosestad FM?

April 14, 2013, 8:32 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek sou Radio Rosestad baie graag hier waar ek in Gauteng bly op FM wil hoor. Kan julle asseblief 'n plan maak om op meer plekke uit te saai?

April 10, 2013, 9:27 p.m. GMT

Guest

Guest

Dit sal baie lekker wees as Radio Rosestad in Namibië gehoor kan word deur middel van sateliet uitsendings. Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil voorstel dat Radio Rosestad by DSTV uitvind wat hulle doen om radio op DSTV uit te saai.

April 4, 2013, 5:47 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons die Rina Hugo opname van Net vir vandag (One day at a time) speel?

April 1, 2013, 7 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Hi ek geniet julle Christelike programme op hierdie wonderlike Sondag oggend vanuit Gauteng. Baie dankie, en God bless.

Guest

Bakgat stasie -jul telefoon kontakte-this number does not exits!!!!Selfs Anton se no ook- luisteraars tot in Mosselbaai!!!

Guest

As een van die Here se kinders wil ek net sê mag God Radio Rosestad se Gospel musiek programme ryklik seën. Ek geniet die Gospel musiek op Afrikaanse radio, en ek wil graag meer van al die mooi Gospel musiek op alle Afrikaanse radio stasies hoor.

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Cor Uys, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Ek geniet Afrikaanse Gospel musiek op Suid-Afrikaanse radio.

Sign Up for Streema

If you want to save the Radio RoseStad 100.6 live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Radio RoseStad 100.6 en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.