Radio RoseStad 100.6 - FM 100.6 - Bloemfontein

Save this radio to your Streema Favorites

Waar jy wil wees !

Wall - Post a message

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons meer Klassieke musiek op Radio Rosestad?

Feb. 25, 2014, 12:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat julle die elektrisiteits bulletin wat elke aand op TV uitgesaai word op die radio ook uitsaai. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitsverbruik beheer. Dankie vir julle tyd. God bless.

Aug. 12, 2013, 5:39 p.m. GMT

Guest

Guest

Dis lekker on in di dorre karoo sulke mooi musiek naby jou tr he !

July 26, 2013, 8:22 p.m. GMT

Guest

Guest

Die Jesus trein van Peet Pretorius is een van die beste Afrikaanse treffers.

May 19, 2013, 8:34 p.m. GMT

Guest

Guest

Adriaan se liedjie Dankie dat U Vader is is een van my gunsteling treffers van alle tye.

May 12, 2013, 8:37 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het al op 'n ander Afrikaanse radio stasie 'n liedjie van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene genaamd Van die krip tot die kruis gehoor. Van die krip tot die kruis is een van my gunsteling Gospel liedjies van alle tye. Kan julle asseblief Van die krip tot die kruis op Radio Rosestad ook op see more... julle gereelde speellys plaas?

May 4, 2013, 9:30 p.m. GMT

Guest

Guest

Annalise Wiid se liedjie Vertel die volke is een van my gunsteling Gospel treffers. Asseblief speel vir ons Vertel die volke op Radio Rosestad FM?

April 14, 2013, 8:32 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek sou Radio Rosestad baie graag hier waar ek in Gauteng bly op FM wil hoor. Kan julle asseblief 'n plan maak om op meer plekke uit te saai?

April 10, 2013, 9:27 p.m. GMT

Guest

Guest

Dit sal baie lekker wees as Radio Rosestad in Namibië gehoor kan word deur middel van sateliet uitsendings. Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil voorstel dat Radio Rosestad by DSTV uitvind wat hulle doen om radio op DSTV uit te saai.

April 4, 2013, 5:47 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons die Rina Hugo opname van Net vir vandag (One day at a time) speel?

April 1, 2013, 7 p.m. GMT

Guest

Guest

Danie Botha se liedjie Die liefde van die Here is een van my gunsteling treffers. Ek wil asseblief hê Radio Rosestad moet vir ons Die liefde van die Here speel?

April 1, 2013, 6:57 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Min Shaw se liedjie Deurgedra luister?

March 28, 2013, 7:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Oscar Ehrensperger se liedjie Die waarheid en ons hoop, en ek wil vra dat julle asseblief vir ons Die waarheid en ons hoop sal speel? Die Waarheid en ons hoop is een van my gunsteling treffers van alle tye.

March 28, 2013, 7:02 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is 'n baie groot aanhanger van Annalise Wiid se musiek, en wil baie graag na haar liedjies Kaalvoet, Wees stil, Wie is die kind, Bly by my, Profeet en Ek wil kom stil word luister. Asseblief speel vir ons al haar musiek op Radio Rosestad?

March 28, 2013, 6:59 p.m. GMT

Guest

Guest

Natasja Joubert se liedjies Hy is my lewe en Dankie Here is van die beste liedjies in die Gospel musiek mark.

March 28, 2013, 6:52 p.m. GMT

Guest

Guest

Willie Joubert se liedjies God van wonders en Splunter nuwe lewe het 'n baie lekker sokkie beat. Willie Joubert is een van die bestes in die Afrikaanse Gospel musiek mark en ek laik al sy liedjies insluitende Soli deo Gloria wat Hy saam met Romanz opgeneem het. Hou aan met al die mooi Gospel musiek see more... .

March 27, 2013, 9:48 p.m. GMT

Guest

Guest

Anneli van Rooyen se Seënbede is 'n baie mooi liedjie.

March 27, 2013, 9:43 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Stass een van die lede van die Gospel band Onbeskaamd se liedjie Ek wil gereed wees. Die liedjie Ek wil gereed wees het 'n baie lekker rock en roll beat. Asseblief speel vir ons Ek wil gereed wees?

March 27, 2013, 9:40 p.m. GMT

Guest

Guest

Joe Niemand se liedjie Ek sal nie bang wees nie is 'n baie lekker liedjie.

March 27, 2013, 9:37 p.m. GMT

Guest

Guest

Lisbé Visser se liedjies My God is koning, Niks kan my skei nie, Gee my vlerke, Ek is veilig, Daar's glo 'n kruis, Uit genade, Ons Here leef, Love was when en Ek soek meer is baie mooi. Ek is mal oor Lisbé Visser se musiek. Sy sing baie mooi. Asseblief speel haar musiek op Rosestad FM?

March 27, 2013, 9:35 p.m. GMT

Guest

Guest

Die verlustig jou in hom, Oorwinnaars keurspel vanaf die Gospel CD 'n Nuwe lied volume 1 is 'n baie lekker opgewekde keurspel.

March 27, 2013, 9:29 p.m. GMT

Guest

Guest

Die Gospel band Ontkiem se liedjies Dankie vir die kruis en Jubelfees rock en roll baie lekker. Ek laik Ontkiem se musiek.

March 27, 2013, 9:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Leon Goosen se liedjies Aan die voete van Jesus, Love, Jy kan wen, Is jy gereed, As dit stil is, Kyk na my hande, Ek staan op vir Jesus, Koning rugby vs Koning Jesus, Ek wil sing, Ek begin al meer lyk soos Jesus, My Pappa Vader, Dors vir die lewende water en ek gaan lewe see more... speel?

March 27, 2013, 9:23 p.m. GMT

Guest

Guest

Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is is een van my gunsteling treffers.

March 27, 2013, 9:17 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek geniet Retief Burger se musiek.

March 20, 2013, 4:29 p.m. GMT

Guest

Guest

Juanita du Plessiss se liedjies Vlieg hoog, Altyd daar en by Jesus se voete is van die bestes.

March 16, 2013, 2:56 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Melanie Steenkamp se liedjies Laat almal weet, Do they see Jesus in me en At the red sea.

March 16, 2013, 2:53 p.m. GMT

Guest

Guest

Rina Hugo se liedjies Ek sing vir Hom, Sit hier naby Jesus, Herder van my hart, O rus in Jesus, Hy's die een, en Kom tog gou is baie mooi. Ek laik haar Gospel CD's.

March 16, 2013, 2:42 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Janita Claassen se liedjie U is altyd daar luister. Janita Claassen is een van my gunsteling musiek kunstenaars en haar sang is vir my baie mooi. Ja veral haar Gospel CD's Die Heer is my herder en My Danklied.

March 16, 2013, 2:39 p.m. GMT

Guest

Guest

Zak Steyn se liedjies is n lekker vars briesie.

March 5, 2013, 11:06 a.m. GMT

Guest

Guest

Die liedjie van Leon Goosen wat julle nou net op julle Gospel musiek program gespeel het genaamd Ek is my pa se kind is een van my gunsteling Gospel treffers. Ek laik daardie liedjie. Ek het vanoggend toevallig aanlyn ingeskakel op Rosestad en toe vind ek uit dat julle Gospel musiek programme op Son see more... dae oggende uitsaai. Mag God julle Gospel musiek programme ryklik seën

March 3, 2013, 6:48 a.m. GMT

Guest

Guest

Dit is waar dat mens radio op die internet kan luister, maar daar is mense wat nie internet het nie. Ek voel dit sal vir mense wat na radio Rosestad buite die FM uitsaai gebied wat nie internet het nie lekker wees as julle op DSTV kan uitsaai.

Feb. 24, 2013, 8:28 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het al verskeie kere probeer om op Radio Rosestad se webtuiste te kyk watter tye hulle Gospel musiek programme uitgesaai word maar kry nie die inligting nie.

Feb. 15, 2013, 7:22 p.m. GMT

Guest

Guest

Ons wil asseblief Radio Rosestad op DSTV hoor.

Jan. 30, 2013, 3:32 p.m. GMT

Guest

Guest

Weet iemand watter tye van die week word Radio Rosesatd 100.6 FM se Gospel musiek programme uitgesaai?

Jan. 30, 2013, 2:56 p.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.