The free online radio tuner to listen, discover and share your radio stations
Save the Radio Sonder Grense live stream to your Streema Favorites and Register Now!

Radio Sonder Grense - Johannesburg

Radio Info
Web
20Kbps
Afrikaans
2572
Radio Sonder Grense app on your iPhone, iPad, iPod Touch, Android, and Blackberry phones. Interested in these mobile apps? Let us know via the Contact Us below.
Click here to use on Facebook!
  • Guest baie baie dankie vir die mooi musiek die laaste uur of so ,geniet jou dah, Stoffel durban. April 27, 2012, 9:31 a.m. GMT
  • Guest Write something on this wall!Write something on this wall!someone you must know about!!! she is the next big artist to break!!! go to www.myshelmusic.com you wont be sorry !!! she is BEAUTIFUL!!! WWW.MYSHELMUSIC.COM April 21, 2012, 5:32 a.m. GMT
  • Hearty78 6452314275698750000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000 April 17, 2012, 12:25 a.m. GMT
  • Guest music country March 29, 2012, 11:02 p.m. GMT
  • Guest Wens ek van van my blackberry af na julle luister, maar hy wil nie connect nie. March 18, 2012, 12:19 p.m. GMT
  • Guest Kan enige persoon my help om Gertruida Meyer wat op Kestell gewoon het opspoor. Ons het saam skool gegaan, en sy het op Welkom ook gewoon. Baron Christopher van Swede March 9, 2012, 10:42 p.m. GMT
  • Guest Hi Johan Dink aan jou. Ek kuier baie lekker by Herman en Debbie in Dubai. Die weer is lekker. Kyk mooi na jou gesondheid. Lief vir jou. Mamma Jan. 31, 2012, 6:11 a.m. GMT
  • Guest Wil graag weet of daar nog iemand is wat 2weet wat 'n Qupie doll is? Wil graan so 'n poppie bekom Elsie van George Jan. 27, 2012, 11:10 a.m. GMT
  • Guest so bly julle is aanlyn, dankie RSG Jan. 2, 2012, 11:46 p.m. GMT
  • Guest Middag Betty ,Aan my ouers Louwrens en Lenie baie geluk met hulle 53 ste trou dag herdenking en vir more aan my pa Louwres baie geluk met sy 74 ste verjaarsdag ,mag die jaar wat voorle gesondheid en geluk mag in hou ,en my vrou alette en die kinders Divan, Wihan en Christiaan ek is lief vir julle en sie julle binne kort ,en groete da in RSA .Dankie vir RSG om ons op hoogte te hou met alles wat in ... Nov. 20, 2011, 11:59 a.m. GMT
  • Guest ek wil aan my moeder anna maarais van rustenbur net se Moeder jy is die beste moeder wat daar ooi t kanwes ek kan die Here nie genoeg dank vir n moeder soos u, en dan wilk ek vir al my kinders en kleinkinders net ek is baie lief ver julle en verlang, hulle is leon, mareta,henryt, tach,dawie sonja,jacque.fred en tonia. en 7kleinkinders, die cook, en dan aan my skoon ouers Pa Pa en Ma Rina van Randf... Nov. 16, 2011, 8:43 a.m. GMT
  • Guest Ek het onlangs geluister na n toespraak omtrent vitamin D vir type 2 diabete wat dink die dokter Nov. 9, 2011, 9:48 a.m. GMT
  • Guest Het altyd lekker geluister op my rekenaar, maar daar gebeur nou NIKS. Wat nou ouens? Nov. 1, 2011, 6:06 a.m. GMT
  • Guest Ek is in USA en kannie rugby luister op RSG. Wat's fout ? Oct. 23, 2011, 9:43 a.m. GMT
  • Guest download tunein radio app dan wek rsg Oct. 16, 2011, 5:25 a.m. GMT
  • Guest Ek wil graag weet wat die reel is omtrent persone wie werk buite SA sover die sensus betref? Oct. 11, 2011, 3:22 a.m. GMT
  • Guest Wat is die reels omtrent persone wie buite die land werk? Oct. 11, 2011, 3:19 a.m. GMT
  • Guest AI! JULLE IS MOS TOPS MANNE .KNAP GEDAAN BOKKE Sept. 22, 2011, 9:55 a.m. GMT
  • CHANTELSAGE HOW DO I LISTEN TO YOU GUYS. I WANT TO LISTEN THE RUGBY Sept. 22, 2011, 8:28 a.m. GMT
  • Guest Ons wens die Springbokke net die beste. Mag hulle 'n wonderlike wedstryd beleef Sept. 22, 2011, 6:50 a.m. GMT
 

public online university

public online schools

public schools online

school

speakers

schooling

talks

broadcasting radio

South Africa

Johannesburg

Recent Station Listeners
 
Location:
Playlist, tracklist, top songs played coming soon...