Suid Kaap fm 90.1 104.1 - FM 90.1/104.1

Save this radio to your Streema Favorites

Suid Kaap fm 90.1 104.1 Info

Play

Get the live Radio Widget

Suid Kaap fm 90.1 104.1
5.00
3
5.00/5 based on 3 Reviews Rate this station

Suid Kaap fm 90.1 104.1 5.00 47 Stream Health (based on 47 tests)

Suid Kaap fm 90.1 104.1 is a broadcast radio station from Cape, South Africa providing Adult Contemporary, Folk and Christian music.

Visit the Radio's website

Adult Contemporary Christian Folk FM 90.1/104.1 1Kbps Afrikaans

Wall

Guest

Guest Ek wil asseblief na Vian Vos se liedjies Ek wil gehoorsaam wees, Lewende Jesus, Elke tree wat ek gee en My verlosser leef luister. Kan julle asseblief kyk of julle vir Vian Vos iewers op julle speellys kan inpas?

April 26, 2013, 6:28 p.m. GMT

Guest

Guest Cornell Driessen se liedjie Val oor U kruis is een van my gunsteling treffers. Ek laik sy musiek.

April 26, 2013, 6:23 p.m. GMT

Guest

Guest Onbeskaamd, Uitverkoop en ontkiem is baie lekker Gospel rock en roll bands. Kan julle asseblief vir ons meer van hulle musiek op Suid-Kaap FM speel??? Mag God al die Afrikaanse Gospel musiek ryklik seën.

April 26, 2013, 6:16 p.m. GMT

Guest

Guest Jesus Culture, Petra, Jars of clay and Plus one are very nice Gospel rock bands. I like their music.

April 26, 2013, 6:13 p.m. GMT

Guest

Guest Ek wil asseblief na Wanda de Kock se liedjies U laat my leef, Nog 'n kindjie om te dra en Here God almagtig luister. Kan julle asseblief vir ons Wanda de Kock op julle gereelde speellys plaas?

April 26, 2013, 6:07 p.m. GMT

Guest

Guest Ek laik Lisbé Visser se musiek. Asseblief speel vir ons enige iets van Lisbé Visser?

April 26, 2013, 6:02 p.m. GMT

Guest

Guest Kan julle asseblief vir ons die Gospel sanger Leon Goosen se musiek op Suid-Kaap FM speel? Ek is mal oor Leon Goosen, en ek wil baie graag al sy musiek op Afrikaanse radio hoor.

April 26, 2013, 5:58 p.m. GMT

Guest

Guest Hi I just want to say may God bless Suid-Kaap FM & the Gospel music.

April 26, 2013, 5:34 p.m. GMT

Guest

Guest Suid Kaap FM julle rock! Geen boekvoorlesings ens ens meer nie. Ek het nou per toeval op jul stasie afgekom. Dankie. Nou het ek 'n radiostasie om na te luister wat my nie tot in my tone grief nie!

April 9, 2013, 1:59 p.m. GMT

Guest

Guest I would like to listen to any song from Hillsong United. I am a Hillsong United fan.

April 7, 2013, 6:31 p.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. As 'n kind van die Here is dit een van my hartsbegeertes dat daar meer Gospel musiek op Afrikaanse radio gehoor moet word. Mag die Here Suid-Kaap FM ryklik seën.

April 7, 2013, 6:29 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor Afrikaanse Gospel & Aanbiddings musiek. Ek is lief vir die Here en ek is mal oor musiek wat tot eer van God se NAAM is.

March 24, 2013, 1:57 p.m. GMT

Guest

Guest

Puik radio stasie met die regte mix van gesels en musiek. Lekker !!! Met die ander stasies is dit of baie praat( soms interesant) of musiek wat nie altyd die ore streel nie, en dan die hope advertensies van plekke wat min mense van bewis is. Harry.

March 18, 2013, 8:04 a.m. GMT

Register on Streema

If you want to save the Suid Kaap fm 90.1 104.1 live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please register below.

By clicking Register, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our Website from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.