Suid Kaap fm 90.1 104.1 - FM 90.1/104.1

Save this radio to your Streema Favorites

Wall - Post a message

Guest

Guest

NG Kerk Suiderkruis Plettenbergbaai Somerbasaar, Saterdag 29 Maart 2014 by die Gemeenskapsaal Piesangvallei. Ontbyt vanaf 08:30 en amptelike opening en stalletjie verkope 10:00. Baie om te koop, eet, drink en pret vir die kinders!! 'n Heerlike familie dag.

March 20, 2014, 9:53 a.m. GMT

Guest

Guest

hello julle kan julle asb!!!!!!!!! die song briljantjie speel

March 9, 2014, 3:36 p.m. GMT

Michelledejager

Michelledejager

Kan julle assblief vir my Bok van Blerck en Robbie Wessels se liedjie ek en my vlerk speel (hoop net ek kan julle opvang as julle dit speel) Baie dankie

March 6, 2014, 8:53 a.m. GMT

Guest

Guest

waar is ons klassieke musiek?Hoekom haal julle dit af?Sal dan maar na RSG luister.

March 3, 2014, 8:20 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons Klassieke musiek op Suid-Kaap FM?

Feb. 28, 2014, 2:38 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel is a genre on this radio.

Dec. 20, 2013, 6:37 p.m. GMT

Guest

Guest

Please play more Christian music?

Nov. 22, 2013, 12:40 p.m. GMT

Guest

Guest

Ai tog ek weet dit is seker nie versoek tyd nie maar kan ek asb vir julle vra om vir my 'n liedjie te speel vir n baie spesiale dame in Oudshoorn? Andriette Norman se storm in my hart. Groot asseblief ek stuur die boodskap al die pad van Port elizabeth af. By voorbaat dankie Juan Jonck

Nov. 20, 2013, 12:42 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel vir ons Juanita du Plessiss se weergawe van My Pa is die Koning?

Nov. 19, 2013, 9:16 p.m. GMT

Guest

Guest

daar het so ongeveer n halfuur terug n liedjie gespeel...iets soos "marelise my lief".. ek is opsoek na sy naam en wie dit sing asb julle.....

Nov. 12, 2013, 7:26 a.m. GMT

Guest

Guest

Hi almal, Gisteraand het 'n liedjie gespeel so 21:05, die woorde was dit gaan alles oor jou, wat is di liedjie se naam en wie sing dit, ag help asseblief...

Nov. 7, 2013, 7:16 a.m. GMT

Guest

Guest

Die liedjie van Juanita du Plessiss wat julle verlede Sondag oggend op julle Gospel musiek program gespeel het is 'n baie mooi Gospel song. Kan julle dit asseblief weer speel?

Nov. 1, 2013, 7:34 p.m. GMT

Guest

Guest

Suid-kaap Stereo is ok. Maar like niks van die stasie as dit so uit sny nie. En die een ou wat so hakkerig praat maak my skoon mal laat ek sommer die Radio op K fm sit. Hy maak Suid-Kaap kommen

Sept. 11, 2013, 5:39 p.m. GMT

Guest

Guest

Suid-Kaap Stereo kan aanlyn geluister word. As 'n Gospel musiek luisteraar luister ek self party keer aanlyn na Gospel musiek programme op radio stasies wat nie in my area op FM opvang nie. Met vandag se tegnologie kan mens radio stasies wêreldwyd luister as jy aanlyn luister. God bless Suid-Kaap St see more... ereo from Gauteng.

Aug. 13, 2013, 5:26 p.m. GMT

visagie

visagie

Hi almal by suid kaap stereo. Ek geniet julle verskriklik baie maar kan nie meer na julle luister nie. Ons het verlede jaar na Knysna verhuis en bly nie meer in Sedgefield nie. Hoekom kan ek julle nie opvang in Knysna nie. Het al 3 verskillende radio's gebruik. Help tog asb.

Aug. 7, 2013, 8:30 a.m. GMT

alet46

alet46

Dankie vir die aangename Saterdag middag musiek dit is uit die boonste rakke.

July 20, 2013, 3:55 p.m. GMT

riaant

Riaan Theron

Ek wil net dankie se vir die lekker musiek, ons geniet dit hier in england.

May 22, 2013, 4:02 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Vian Vos se liedjies Ek wil gehoorsaam wees, Lewende Jesus, Elke tree wat ek gee en My verlosser leef luister. Kan julle asseblief kyk of julle vir Vian Vos iewers op julle speellys kan inpas?

April 26, 2013, 6:28 p.m. GMT

Guest

Guest

Cornell Driessen se liedjie Val oor U kruis is een van my gunsteling treffers. Ek laik sy musiek.

April 26, 2013, 6:23 p.m. GMT

Guest

Guest

Onbeskaamd, Uitverkoop en ontkiem is baie lekker Gospel rock en roll bands. Kan julle asseblief vir ons meer van hulle musiek op Suid-Kaap FM speel??? Mag God al die Afrikaanse Gospel musiek ryklik seën.

April 26, 2013, 6:16 p.m. GMT

Guest

Guest

Jesus Culture, Petra, Jars of clay and Plus one are very nice Gospel rock bands. I like their music.

April 26, 2013, 6:13 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Wanda de Kock se liedjies U laat my leef, Nog 'n kindjie om te dra en Here God almagtig luister. Kan julle asseblief vir ons Wanda de Kock op julle gereelde speellys plaas?

April 26, 2013, 6:07 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Lisbé Visser se musiek. Asseblief speel vir ons enige iets van Lisbé Visser?

April 26, 2013, 6:02 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons die Gospel sanger Leon Goosen se musiek op Suid-Kaap FM speel? Ek is mal oor Leon Goosen, en ek wil baie graag al sy musiek op Afrikaanse radio hoor.

April 26, 2013, 5:58 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi I just want to say may God bless Suid-Kaap FM & the Gospel music.

April 26, 2013, 5:34 p.m. GMT

Guest

Guest

Suid Kaap FM julle rock! Geen boekvoorlesings ens ens meer nie. Ek het nou per toeval op jul stasie afgekom. Dankie. Nou het ek 'n radiostasie om na te luister wat my nie tot in my tone grief nie!

April 9, 2013, 1:59 p.m. GMT

Guest

Guest

I would like to listen to any song from Hillsong United. I am a Hillsong United fan.

April 7, 2013, 6:31 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het nou net hier waar ek in Gauteng bly 'n liedjie van Willie Joubert met die naam U is altyd naby my op 'n ander Afrikaanse radio stasie gehoor, en dit is 'n baie mooi liedjie. Kan julle hierdie liedjie asseblief op Suid-Kaap FM ook speel?

April 7, 2013, 6:24 p.m. GMT

Guest

Guest

Willie Joubert se liedjies God van wonders en Splunter nuwe lewe is baie lekker, en het 'n baie lekker opgewekde ritme.

April 7, 2013, 6:15 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Janita Claassen se liedjie U is altyd daar luister?

April 7, 2013, 6:12 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het gehoor dat Radio Kansel 657 AM nou in die Wes-Kaap 'n nuwe Christen radio stasie het onder die naam Kaapse Kansel. Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie maar weet iemand dalk hoe sake staan by Kaapse Kansel?

March 2, 2013, 7:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief Jannie du Toit se liedjie Gee ons vrede speel op julle Gospel musiek programme? Ek is 'n Gospel musiek aanhanger en ek laik die Gospel musiek programme op Suid-Afrikaanse radio.

March 2, 2013, 7:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Write something on this wall!hey wil net weet wat ek moet doen ek is dringend opsoek na n rol stoel asb my moeder is baie siek sy kan sien of loop nie wil graag met haar gaan stap enige een wat kan help asb enige hulp sal hoogs waardeer word. My nr 0742271234 asb desire

Sept. 17, 2012, 10:17 a.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.