Tuks FM - FM 107.2 - Hatfield

Save this radio to your Streema Favorites

Your Alternative

Wall - Post a message

Guest

Guest

Can you please play more Beethoven music?

April 21, 2014, 12:01 p.m. GMT

Guest

Guest

I would like to hear more Mozart music.

April 19, 2014, 3:15 p.m. GMT

Guest

Guest

Can you please play for us more Classical music on TUKS FM?

April 18, 2014, 7:40 p.m. GMT

Guest

Guest

There are other Christian radio stations that has been added to the streema website recently like for an example the Namibian Afrikaans Christian radio station Kairos Radio. If I want to listen to Christian, Christian Rock or Gospel Rock I can find it on the other Christian radio stations. This does see more... n't mean you have to listen to the same music I am listening to. What I like of Gospel music is just my personal opinion. I hope you understand. God bless.

March 10, 2014, 8:37 p.m. GMT

Guest

Guest

You guys are all trolls. this is not a Christian rock station. Keep your religion to yourself and stop being a troll

March 8, 2014, 5:14 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is aan die brand vir Jesus van Leon Goosen is 'n baie lekker Gospel Rock en roll song.

March 6, 2014, 10:16 p.m. GMT

Guest

Guest

ek weet die is live maar is daar enige menier om na so paar ure trug se broadcast te luister? enige meniert/Iewers?

Feb. 17, 2014, 9:30 p.m. GMT

Guest

Guest

There is another South African Christian radio station been added on the streema server I am Radio. I am Radio is a Gospel Rock radio station. Now if I want to listen to Gospel Rock I don't have to request TUKS FM to play Gospel Rock. God bless.

Jan. 9, 2014, 2:20 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel Rock?

Dec. 20, 2013, 5:44 p.m. GMT

Guest

Guest

Straatligkinders mag maar.

Dec. 3, 2013, 9:13 p.m. GMT

mjsviljoen

mjsviljoen

As ek net mag se speel TUKS immers "gospel"waaroor almal kerm...wat noem julle Straatligkinders.... Dit is n klap in die gesig vir die awesomeste ROCK band :P

Nov. 26, 2013, 1:14 p.m. GMT

Guest

Guest

Another Christian radio station has been added to this server. Now I don't have to request Tuks FM to play Gospel anymore. God bless you guys.

Nov. 17, 2013, 1:42 p.m. GMT

Guest

Guest

Christian music is for me as a Christian listener one of the best choices of music that I have ever chose to listen to.

Nov. 15, 2013, 12:17 p.m. GMT

Guest

Guest

Haha I watched Snatch last night!!! HAHAHAHAHAH You Like DAgs!!!!

Nov. 15, 2013, 5:52 a.m. GMT

Guest

Guest

We want to hear more gospelrock?

Sept. 30, 2013, 5:17 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel Danie Botha se liedjie op Die Blou Bul se weisie onder die naam Die Christen?

Sept. 4, 2013, 10:17 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat die elektriesiteits bulletins soos op TV op die radio ook uitgesaai word. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitverbruik beheer. Baie dankie vir julle tyd. Die Here seën julle.

Aug. 23, 2013, 8:49 p.m. GMT

Guest

Guest

Daar is weer nog 'n Christen radio stasie hier op Streema opgelaai.

Aug. 19, 2013, 5:39 p.m. GMT

Guest

Guest

I have just seen that here is another Christian radio station been added to the streema website. I thank God for these wonderful Christian radio stations. Now I don't have to request TUKS FM to play Gospel music.

Aug. 14, 2013, 9:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel die Gospel liedjie wat Leon Goosen op Pampoen se weisie gedoen het onder die naam Vrot Pampoen?

Aug. 14, 2013, 3:15 p.m. GMT

Guest

Guest

Christen bands is lekker om na te luister.

Aug. 13, 2013, 9:38 p.m. GMT

Guest

Guest

Thank God for Christian music.

Aug. 5, 2013, 2:26 p.m. GMT

Guest

Guest

I like Christian programs.

July 23, 2013, 2:32 p.m. GMT

Guest

Guest

Laat die wil van die Here gebeur op Suid-Afrikaanse radio.

July 16, 2013, 7:56 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel music is awesome.

July 14, 2013, 5:01 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor Christelike musiek.

July 13, 2013, 2:12 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het hierdie week die Gospel rock band Onbeskaamd se nuutste CD gekoop en dit is vir my 'n awesome rock CD. Ek vra nie dat TUKS dit moet speel nie, want dit is net my keuse van musiek. God bless.

July 12, 2013, 12:24 p.m. GMT

Guest

Guest

Ahh man, julle speel awesome musiek, baie dankie, Rock On Baby! - Aniena

July 12, 2013, 9:27 a.m. GMT

Guest

Guest

Timo, jys die shiz niz man :-) - Aniena

July 11, 2013, 7:49 a.m. GMT

Guest

Guest

tuks fm is awsome love it best music ever!!!!!!!!!!

July 9, 2013, 8:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Hier is nou net nog 'n Christen stasie op streema opgelaai. Dit is so wonderlik om nog 'n Christen radio stasie hier te hoor. Alle eer kom toe aan die Here.

July 5, 2013, 3:09 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil net vir al die TUKS FM luisteraars sê Jesus is lief vir julle.

June 30, 2013, 10:24 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek is baie bly oor die nuwe Christen radio stasies wat hier opgelaai is, want nou kan ek daarna luister en TUKS FM uitlos.

June 25, 2013, 7:38 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is juis nou hier op Streema.com ingeskakel op radio stasies wat Gospel musiek speel wat nuut opgelaai is. Nou hoef ek nie meer Gospel musiek op TUKS FM aan te vra nie. Ek is mal oor die musiek wat besig is om op Radio Hartklop en Radio Heartbeat aanlyn Christen radio stasies te speel. God bless t see more... he TUKS FM listeners.

June 25, 2013, 7:29 p.m. GMT

Guest

Guest

As die Here my vra om Gospel musiek aan te vra dan kan niemand in my pad staan nie.

June 24, 2013, 8:06 a.m. GMT

Guest

Guest

God is love.

June 23, 2013, 3:49 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek seën julle in die NAAM VAN JESUS.

June 23, 2013, 3:45 p.m. GMT

Guest

Guest

Can you please play Gospel music with a Karen Zoid style?

June 23, 2013, 3:39 p.m. GMT

Guest

Guest

Being a Christian is just my choice. You don't have to agree with me about my faith, but I believe in Jesus.

June 23, 2013, 3:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Being a Christian is no reason to be ashamed. God wants us to share the Gospel of Jesus Christ with other people.

June 23, 2013, 2:57 p.m. GMT

Guest

Guest

I have chosen to follow Jesus Christ.

June 23, 2013, 2:48 p.m. GMT

Guest

Guest

Don't be ashamed to be Christians. The world outside is broken. Let your light shine for Jesus Christ so that the whole world can see that Jesus Christ is the saviour of the world!!!!!!

June 23, 2013, 2:47 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek luister eerder na Internet Gospel radio as die ander Suid-Afrikaanse radio stasies nie genoeg aan die Gospel musiek aanhangers se behoeftes voldoen nie.

June 23, 2013, 1 p.m. GMT

Guest

Guest

If God ask me to requested Gospel music I will not ignore his voice.

June 23, 2013, 10:41 a.m. GMT

Guest

Guest

Being dumb is a birth defect, being cruel to someone who is dumb is a choice.

June 21, 2013, 7:33 a.m. GMT

Guest

Guest

ignored and forgotten!

June 20, 2013, 2:48 p.m. GMT

Guest

Guest

As soon as there is a radio station that is different, it must die and become something else? All of you 'Christians' make me feel embarrassed and ashamed to BE a Christian! Shame on you! Come to your senses, if you have any, and stop nagging for something that won't happen, ever. People who nag get see more... ignored!

June 20, 2013, 2:47 p.m. GMT

Guest

Guest

Hi Julle Tukkels hoop dinge gaan nie te sukkels

June 18, 2013, 9:42 p.m. GMT

Guest

Guest

I just want to say I pray God's blessings for the young people.

June 17, 2013, 9:39 p.m. GMT

Guest

Guest

I love Jesus Christ all the way.

June 17, 2013, 9:33 p.m. GMT

Guest

Guest

Go Gospelrock!!!!

June 15, 2013, 4:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Jesus het na die aarde gekom om vir ons nuwe lewe te gee. Hy vir ons sonde aan die kruis gesterf en weer opgestaan. Daarom kan ek nie anders as om bly te wees oor die nuwe lewe wat Jesus vir my gegee het nie.

June 15, 2013, 12:36 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het 8tracks.com besoek. Daar is nie Christelike musiek in my taal Afrikaans nie. Ek het gehoop om Gospel musiek daar te kry maar my hoop was verniet. Daar is mense wat na Jesus liedjies op die radio wil luister en ek is een van hulle en wil dit elke dag luister en nie net Sondae in die kerk nie.

June 15, 2013, 12:20 p.m. GMT

Guest

Guest

Die mense wat Christenne is hulle gaan dink die radio diskrimeneer teen hulle as daar nie genoeg aandag aan die Christenne se behoeftes gegee word nie. As 'n Christen is Christelike musiek net blood my keuse. God bless.

June 15, 2013, 12:08 p.m. GMT

ykie

ykie

dis 'n rock station. Ons is nie almal christene nie, so hoekom sal ons na Jesus liedjies wil luister. Gaan luister rsg of gaan na 8tracks.com en stream dit

June 15, 2013, 7:35 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek het 94.7 Highveld Stereo ook gevra om Gospel musiek te speel. Ek hoop dat die ander radio stasies hieraan aandag gaan gee. Die Here sal julle seën.

June 14, 2013, 6:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het Jacaranda 94.2 FM ook gevra om meer Gospel musiek te speel. Ek wil nou nie meer vra dat daar Gospel musiek op TUKS FM gespeel moet word nie maar ek sal steeds bid dat die Here genoeg musiek vir die Christen luisteraars sal voorsien.

June 14, 2013, 2:26 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het dieselfde Gospel musiek wat ek by TUKS FM aangevra het by 5FM ook aangevra en sal TUKS FM uitlos. So hou op kla dat Gospel musiek gemors is want dit is wonderlike musiek. God bless.

June 13, 2013, 4:21 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil net sê may God bless.

June 10, 2013, 5:24 p.m. GMT

carina69

Carina Denysschen

Ekt vanogend net na half 6 n song gehoor, iets met keep your head up, wats di song se naam en wie sing dit!?

June 10, 2013, 7:13 a.m. GMT

Guest

Guest

Go Miks!!! its Miks of Niks!!

June 9, 2013, 8:48 p.m. GMT

Guest

Guest

Dan sal ek my eie Gospel CD's luister en julle in vrede laat. Hier is baie ander stasies op streema.com wat Gospel musiek speel wat ek dan sal luister.

June 9, 2013, 5:19 p.m. GMT

Guest

Guest

Sounds like the same person is writing all of this nonsense. Please, stop wasting your time! There are already radio stations that play Gospel, so wat is die probleem? Luister na n' stasie wat speel Gospel, en los Tuks FM uit.

June 9, 2013, 10:01 a.m. GMT

Guest

Guest

Praise and Worship music rocks.

June 9, 2013, 9:28 a.m. GMT

Guest

Guest

I like Praise and Worship music.

June 9, 2013, 9:26 a.m. GMT

Guest

Guest

God van wonders van Willie Joubert het 'n baie lekker sokkie beat!!!!!!!

June 8, 2013, 6:50 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil voorstel dat Tuks FM ten minste een of twee keer probeer om aandag aan die Gospel musiek luisteraars se behoeftes te gee. Ek hoop nie julle gee om nie. Mag die naam van die Here op TUKS FM verheerlik word.

June 8, 2013, 6:48 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek weet as 'n Jesus kind dat die Here wil hê ek moet Gospel musiek en net die musiek wat tot eer van die Here is luister. Daarom kies ek om net Gospel musiek en die musiek wat die Here wil hê ek moet na luister te luister.

June 8, 2013, 6:42 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek sê nie die sekulere musiek moet van die lug af gaan nie. Al wat ek vra is dat TUKS FM aan die Gospel musiek luisteraars se behoeftes ook moet voldoen. Ek hoop julle verstaan. May God bless!!!!!!

June 8, 2013, 6:33 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel God van wonders op TUKS? God van wonders is 'n awesome song.

June 8, 2013, 6:30 p.m. GMT

Guest

Guest

Tuks speel kla way awesome musiek. Moeni nou kla oor gospel nie. Tuks is legit. In fact, tuks is too legit. Too legit to quit!!!

June 8, 2013, 3:54 a.m. GMT

Guest

Guest

Genade verniet van 'n Christen band genaamd C-Kruis is 'n ware rock en roll treffer. Asseblief speel Genade verniet op TUKS FM?

June 5, 2013, 5:57 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle dit asseblief vir ons moontlik maak om TUKS FM op DSTV te kan hoor?

June 5, 2013, 5:40 p.m. GMT

Guest

Guest

DSG is 'n baie lekker Gospel rock band. Asseblief speel DSG op TUKS FM?

June 5, 2013, 3:22 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospelrock bands rock and roll such nice.

June 5, 2013, 10:12 a.m. GMT

Guest

Guest

Good morning

June 5, 2013, 5:16 a.m. GMT

Guest

Guest

just checking out Tuks FM like it

June 4, 2013, 5:24 p.m. GMT

Guest

Guest

Vian Vos se liedjie My verlosser leef rock en roll baie lekker!!!!!!!

June 3, 2013, 5:37 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het die afgelope naweek 'n CD van 'n Gospelrock band met die naam Stofbrand gekoop. Ek het na van die liedjies op hulle CD geluister en al moet ek dit sê Stofbrand is 'n cool Gospelrock band. Asseblief speel Stofbrand op TUKS FM? Hulle musiek rock en roll baie lekker.

June 3, 2013, 9:14 a.m. GMT

Guest

Guest

Gospel musiek laat my as 'n kind van die Here voel of daar 'n gevoel van vreugde, vrede, blydskap en opgewondenheid in die musiek wat tot eer van die Here is heers.

May 31, 2013, 2:14 p.m. GMT

Guest

Guest

Die streema span het dit moontlik gemaak om party van die Suid-Afrikaanse TV kanale aanlyn te kan kyk. Is dit nie wonderlik wat mens met vandag se tegnologie kan bereik nie?

May 28, 2013, 5:55 p.m. GMT

E.Marais

E.Marais

RSG se Gospel musiek program Sondae middae tussen 5 en 6 PM is een van my gunsteling radio programme.

May 28, 2013, 5:13 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek staan op vir Jesus van Leon Goosen is 'n baie lekker rock en roll liedjie. Asseblief speel Ek staan op vir Jesus op Tuks FM?

May 28, 2013, 12:01 p.m. GMT

Guest

Guest

hey guys pls play some ed sheeran by George putter

May 27, 2013, 8:44 p.m. GMT

Guest

Guest

Radio Kansel is net blood my keuse van radio stasies wat ek luister. Julle hoef nie met my saam te stem as julle nie wil nie, maar die Christen radio stasies in ons land is al radio stasies waarmee ek as een van die Here se kinders een honderd persent gelukkig is om na te luister. Ek luister soms pr see more... ogramme op ander radio stasies ook maar net as ek voel hulle saai goed uit wat die Here wil hê ek moet luister.

May 27, 2013, 8:02 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek luister Radio Kansel sowel op AM 657 as Radio Kansel se nuwe radio stasie in die Kaap Kaapse Kansel aanlyn as die ander radio stasies te min Gospel musiek speel.

May 27, 2013, 7:51 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel musiek is mooi musiek.

May 27, 2013, 7:45 p.m. GMT

Guest

Guest

May God bless.

May 27, 2013, 6:33 p.m. GMT

E.Marais

E.Marais

God is good Amen.

May 27, 2013, 5:46 p.m. GMT

E.Marais

E.Marais

May we hear Gospel music on TUKS FM if it is Gods will.

May 27, 2013, 5:33 p.m. GMT

E.Marais

E.Marais

God seën vir julle.

May 27, 2013, 5:29 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil net sê ek bid dat die Here al die mooi Gospel musiek op ons radio ryklik sal seën en dat daar meer Gospel musiek gespeel sal word as dit die Here se wil is. Ek wil nie die luggolwe koloniseer nie, maar ek voel die radio mense diskrimeneer teen die Gospel musiek luisteraars as daar nie genoeg see more... Gospel musiek gespeel word nie. Ek hoop julle verstaan my punt.

May 27, 2013, 3:09 p.m. GMT

Guest

Guest

Nee ons wil net ons keuse van musiek ook hoor. Ons wil nie die luggolwe met net ons musiek oorheers nie solank daar net aan die Gospel musiek luisteraars se behoeftes ook voldoen word.

May 27, 2013, 3:03 p.m. GMT

Guest

Guest

so die christene wil nou die luggolwe koloniseer? hierdie is 'n neutrale zone! gan luister na julle eie kak musiek in die kerk.

May 27, 2013, 7 a.m. GMT

Guest

Guest

I am voting for the best Gospelrock bands all the way.

May 26, 2013, 8:51 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek voel daar moet meer aan die Gospel musiek luisteraars se behoeftes aandag gegee word. Daar word nie genoeg Gospel musiek op ons radio stasies gespeel nie. Asseblief probeer om op Tuks FM aan die Gospel musiek luisteraars se behoeftes ook te voldoen? God bless our Gospel music.

May 26, 2013, 8:48 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het behoefte aan meer Gospel musiek op Afrikaanse radio.

May 26, 2013, 8:43 p.m. GMT

Guest

Guest

We really need more Gospelrock and Christianrock music on the radio.

May 20, 2013, 2:39 p.m. GMT

Guest

Guest

Please do something for the people who wants to listen to Gospelrock music???

May 15, 2013, 4:25 p.m. GMT

Guest

Guest

World-Museum day! 18 May 2013

May 15, 2013, 6:02 a.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.