kykNET Musiek - Randburg

Save this radio to your Streema Favorites

Ads by Google AdSense

kykNET Musiek Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 3 reviews. Rate this station

1 Tune Ins

kykNET Musiek is an adult contemporary music channel in South Africa.

Visit the Radio's website Wikipedia

Adult Contemporary African Web 48Kbps Afrikaans
Contact: enquiries@multichoice.co.za

Wall

Guest

Guest

My verlosser leef van Vian Vos is 'n ware treffer.

June 24, 2013, 6:18 p.m. GMT

Guest

Guest

All the heavens from Hillsong United is one of my favourite Gospel songs. This song bless my soul as a child of God.

June 24, 2013, 6:10 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Stass se liedjie Ek wil gereed wees.

June 24, 2013, 6:07 p.m. GMT

Guest

Guest

I like Michael w Smith's music.

June 24, 2013, 6:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Moenie worry Gospel liedjie van Prophet is 'n baie lekker opgewekte liedjie.

June 24, 2013, 6:01 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Meer en meer soos Jesus van Piet Smit luister. Kan julle asseblief vir ons Meer en meer soos Jesus speel?

June 24, 2013, 5:59 p.m. GMT

Guest

Guest

Leon Goosen is een van my gunsteling Gospel sangers. Ek wil asseblief meer van Leon Goosen se musiek hoor?

June 24, 2013, 3:55 p.m. GMT

Guest

Guest

Die kruis staan steeds van Retief Burger is 'n baie lekker liedjie. Asseblief speel Die kruis staan steeds?

June 24, 2013, 2:30 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil 'n korreksie maak. Ek het hierdie kanaal se webtuiste bekyk en daar is wel 'n aanlyn musiek radio stasie ook.

June 24, 2013, 11:31 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek is 'n Gospel musiek luisteraar al die pad.

June 24, 2013, 11:19 a.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Onbeskaamd, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Reana Nell, Neil Buchner, Adriaan Van der Merwe, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Stofbrand, Rudi Muller, Charles Rudd, Carli Lessing, Cor Uys, Cornell Driessen, Jannnie Pelser, Retief Burger, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here al die musiek op Kyknet Musiek ryklik seën.

Guest

Ek wil net sê mag die Here al die Afrikaanse Gospel, Christelike, Geestelike en Aanbiddings musiek op ons radio ryklik seën. As een van die kinders van die Here is dit my hartsbegeerte dat alle musiek op ons radio tot eer van die Here sal wees.

Guest

God van wonders van Willie Joubert is een van my gunsteling Afrikaanse treffers. Ek is mal oor Willie Joubert se musiek.

Recent Listeners

Sign Up for Streema

If you want to save the kykNET Musiek live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.