Baie Bybelse Profesieノ het reeds in vervulling gegaan, wat daarop dui dat Jesus Christus se wederkoms voor die deur is. Daar is baie leringe oor die eindtyd, maar Vader God het ons 'n leemte gewys in leringe wat handel oor die gereedmaking van die bruid.
PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.