Jacaranda FM - FM 94.2 - Johannesburg

Save this radio to your Streema Favorites

80s. 90s. Now.

Ads by Google AdSense

Jacaranda FM Info

Play

Get the live Radio Widget

5/5 based on 7 reviews. Rate this station

687 Tune Ins

Jacaranda 94.2 is a commercial South African radio station, providing English and Afrikaans language 80s and 90s and Adult Contemporary Pop music on a variety of frequencies throughout the country.

Visit the Radio's website Wikipedia

Contact: http://www.jacarandafm.com/contact/

Wall

Guest

Guest

Asseblief speel Louis Brittz se weergawe van Hemel Vader ons aanbid U op Jacaranda?

Feb. 24, 2014, 11:25 a.m. GMT

ester.kotze

Ester Voigt

Goeiemore, ek is woonagtig in Namibie en soek asseblief baie dringend hulp vir 'n mamma wat in Boksburg woon en oor 10 weke geboorte skenk aan 'n baba seuntjie. Hierdie baba het nog net 'n naam en van. Die mamma en pappa is werkloos. Enige hulp asb. Dankie Ester

Jan. 20, 2014, 10:05 a.m. GMT

Guest

Guest

Please play Loved by God from Leon Goosen?

Dec. 5, 2013, 6:18 p.m. GMT

bekkerchanel

Chanel Phantompi Bekker

Speel asb monique en snotkop val vir jou

Nov. 26, 2013, 8:22 a.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel Ek sal bid vir jou van Du Preez Stoltz?

Nov. 18, 2013, 5:35 p.m. GMT

Guest

Guest

Elo my naam is Leonette van staden en eks 18 jaar oud en ek wil graag my matriek gaan doen deur die pos maar ons is nie fanasiel sterk genoeg nie en ek wil graag my matriek gaan doen ek bid elke aand vir die Here om my te kan help ek sit met n 4 maande oue babatjie en ons bly op ons eie en wil graa see more... g n sukses van my lewe maak daarom vra ek groot asb of jul my dalk sal kan ondersteun en bystaan

Nov. 18, 2013, 6:50 a.m. GMT

Guest

Guest

There are many Christians who wants to listen to Gospel songs.

Nov. 8, 2013, 5:39 p.m. GMT

Guest

Guest

Asseblief speel Ons is meer as oorwinnaars, Die lewe is 'n groot Avontuur en Hy is die lewe van Willie Joubert?

Nov. 2, 2013, 9:27 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek speel eerder my eie CD's as die radio nie genoeg Gospel musiek speel nie, en as 'n Christen luisteraar verkies ek om eerder net die musiek wat die Here wil ek moet luister te luister.

Nov. 1, 2013, 6:49 p.m. GMT

Guest

Guest

Jy praat van mense wat moet leer om telefoon te antwoord voor hulle inskryf. Jy moet leer om nie so kinderagtig te wees met mense in 'n kar ens ens.

Oct. 17, 2013, 5:17 a.m. GMT

Reviews - Rate this station:

Guest

This radio station is wonderful. Less talk, more music. I like music. That is wonderlik. Peter Serumola. Gaborone Botswana. (0026771627772)

Guest

Ek is mal oor Afrikaanse Gospel, Lof en Aanbiddings musiek. As 'n Christen wat lief is vir die Here voel ek baie vrede in my hart wanneer ek na Gospel musiek luister of wanneer ek Gospel musiek op die radio hoor speel omdat ek as 'n Christen weet Gospel musiek is wat die Here wil hê ek moet elke dag luister en nie net op Sondae nie. Die Here seën al die Gospel, Lof en Aanbiddings musiek programme op die radio

Guest

Gospel music is one of my favourite genres of music. As a Christian who believe in Jesus Christ I feel peace in my heart if I listen to Gospel music. Please play more Gospel music on Jacaranda 94.2 FM?

Guest

Danie Botha se liedjie Die liefde van die Here is een van my gunsteling treffers van alle tye. Asseblief speel vir ons Die liefde van die Here op Jacaranda 94.2 FM? Hierdie liedjie is een van die bestes.

Guest

Ek is mal oor Retief Burger se musiek. Sy liedjies Kom Jesus kom, Die kruis staan steeds, Leeu van Juda en Wie is daar soos U is van my gunsteling Gospel treffers van alle tye. Retief Burger is 'n baie bekende Gospel sanger in die Afrikaanse Gospel musiek mark en hy is een van my gunsteling kunstenaars. Sy musiek is baie lekker en opgewek en as jy jonk is van siel en gees sal jy van sy musiek hou.

Guest

Reana Nell is een van my gunsteling Gospel kunstenaars in die Gospel musiek mark. Ek geeniet dit om na haar te luister. Haar liedjies Oop mond en Kruis is van my gunsteling liedjies in die Suid-Afrikaanse Gospel musiek mark en ek voel as 'n Christen dat Gospel musiek 'n plek verdien op Jacaranda 94.2 FM se speellys.

Guest

I am a Christian and I love Jesus Christ. As a Christian I like Gospel music and I would like Jacaranda 94.2 FM to play for us Gospel music on the radio. I am a fan of artists like Hillsong United, MIC, Jars of Clar, Joyous Celebration, Petra, Michael w Smith, Jump 5, Innervision, Bluehouse, Ray Boltz, Steve Green, Steven Curtis Chapman, Carmen, Nicole C Mullan, CC Winans, Yolanda Adams, Three 63, Switchfoot, David Meece, Sandi Patti as well as the Afrikaans Gospel music like Leon Goosen, Danie Botha, Onbeskaamd, Juanita du Plessiss, Willie Joubert, Ontkiem, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rina Hugo, Janita Claassen, Jan de Wet, Jannie du Toit, Annalise Wiid, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Raymond Cilliers, Oscar Ehrensperger, Min Shaw, Vertikaal, Wanda de Kock, Anneli van Rooyen, Hanli Slabbert, Lisbé Visser, Johan verceuel, Franna Benadé, Manuel Escorcio, Vian Vos, Cathy Viljoen and many more Gospel music. Each one of this Gospel artist's music bless my soul as a Christian and I enjoy it to listen to Gospel music on South-African radio.

Sign Up for Streema

If you want to save the Jacaranda FM live stream, start sharing stations with friends, or engage in a deeper Streema experience, please sign up below.

By clicking Sign up, you are indicating that you have read and agree to the Terms of Service and Privacy Policy.

Streema Mobile

We've developed a mobile website for iOS (iPhone, iPad, iPod) and Android devices. Native apps coming soon!

You can check it out by visiting our mobile radio site from your phone or tablet's mobile browser - it's free, no download required.

For more information go to our Mobile Support .

In other languages

See this page in French: Ecouter Jacaranda FM en ligne

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.