Kanaal 7 - FM 102.6 - Katima Mulilo

Save this radio to your Streema Favorites

Wall - Post a message

Guest

Guest

Ek geniet die Afrikaanse Gospel musiek baie. Dankie en God bless.

June 28, 2013, 6:59 p.m. GMT

Guest

Guest

I am voting for 100% Gospel music.

June 28, 2013, 8:17 a.m. GMT

Guest

Guest

Kanaal 7 kan nou ook op Streema.com gehoor word. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader dat Kanaal 7 nou ook op Streema.com aanlyn gehoor kan word.

April 30, 2013, 5:36 p.m. GMT

Guest

Guest

Baie dankie vir al die mooi Geestelike musiek wat julle speel.

April 6, 2013, 8:45 p.m. GMT

Guest

Guest

Weet iemand dalk hoekom Kanaal 7 nie op www.streema.com gehoor kan word nie?

April 1, 2013, 5:31 p.m. GMT

Guest

Guest

Does anyone know why is it not possible to listen to Kanaal 7 on www.streema.com?

March 20, 2013, 3:59 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het uitgevind dat Kaapse Kansel se webtuiste nou amptelik klaar is. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader vir al die wonderlike Christen radio stasies.

March 17, 2013, 7:12 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Hanli Slabbert se liedjies Ek wil 'n lied sing en Skeppingsliefde luister.

March 17, 2013, 7:09 p.m. GMT

Guest

Guest

Rina Hugo se liedjies Ek sing vir Hom, Sit hier naby Jesus, Herder van my hart, O rus in Jesus, Hy's die een, Kom tog gou en Heilig die Heer is baie mooi. Ek laik haar Gospel CD's.

March 17, 2013, 7:06 p.m. GMT

Guest

Guest

Ontkiem en uitverkoop is lekker Christen rock bands. Ek laik hulle en ek geniet dit baie om na hulle musiek te luister.

March 9, 2013, 10:28 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek weet mens kan radio op die internet luister, maar daar is mense wat nie internet het nie wat baie bly sal wees om Kanaal 7 op DSTV kan hoor. Daar is so baie radio stasies wat op DSTV uitsaai. Dit is jammer dat dit nie Kanaal 7 insluit nie.

March 9, 2013, 10:24 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar is hier enige iemand wat weet hoe sake staan met Radio Kansel 657 AM se nuwe Christen radio stasie in die Wes-Kaap Kaapse Kansel 729 AM? Ek het al baie keer gegoogle om te kyk hoe sake daar staan as 'n getroue ondersteuner van al die Afrikaanse Christen see more... radio stasies maar Kaapse Kansel se webtuiste is nog in aanbou hoewel daar al bietjie inligting op die webtuiste is. Vir meer inligting gaan maak gerus 'n draai op www.kaapsekansel.co.za of in Engels op www.capepulpit.co.za.

March 2, 2013, 9:03 p.m. GMT

Guest

Guest

Onbeskaamd is 'n lekker opgewekde Christen band. Ek is mal oor hulle.

Feb. 14, 2013, 3:53 p.m. GMT

Guest

Guest

Leon Goosen is een van my gunsteling Gospel kunstenaars.

Feb. 14, 2013, 3:35 p.m. GMT

Guest

Guest

I am a Gospel music listener from South-Africa and I know you can listen to Kanaal 7 online on the internet. As a Christian I would like that if we can hear Kanaal 7 on DSTV.

Jan. 31, 2013, 7:13 p.m. GMT

davidsitumbeko

David Situmbeko

kanaal 7 from Katima in Namibia can not connect, how can u help?

Jan. 13, 2013, 8:51 a.m. GMT

Guest

Guest

I like katima mulilo reigious and news insilozi

Nov. 2, 2012, 9:50 a.m. GMT

streema-team

Streema Team

Delight yourself with Religious songs from Katima Mulilo, Caprivi Strip, Namibia by playing Kanaal 7.

April 24, 2010, 6:10 a.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.