Radio Rippel - FM 90.5 - Pretoria

Save this radio to your Streema Favorites

Wall - Post a message

Guest

Guest

Is dit waar wat ek gehoor het dat Rippel se naam na Groot FM toe verander het? Ek het gister uitgevind dat daar nou 'n nuwe radio stasie In Pretoria onder die naam Groot FM ook op die sender 90.5 FM uitsaai.

Sept. 18, 2013, 10:47 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik die Afrikaanse Gospel musiek al die pad.

Aug. 16, 2013, 11:39 a.m. GMT

Guest

Guest

Gospel musiek is baie lekker om na te luister.

July 29, 2013, 2:30 p.m. GMT

Guest

Guest

Franna Cillie se program op Maamdagoggende word baie gemis.

July 25, 2013, 5:17 a.m. GMT

Guest

Guest

I am voting for Christian music.

July 14, 2013, 6:58 p.m. GMT

Guest

Guest

Gospel music is one of my number one genres of music.

May 19, 2013, 12:56 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Oral is my God van Carli Lessing speel?

May 5, 2013, 5:28 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek het al op 'n ander Afrikaanse radio stasie 'n liedjie van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene genaamd Van die krip tot die kruis gehoor. Van die krip tot die kruis is een van my gunsteling Gospel liedjies van alle tye. Kan julle asseblief Van die krip tot die kruis op Radio Rippel ook op ju see more... lle gereelde speellys plaas?

May 4, 2013, 9:24 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons Vlieg hoog, Altyd daar, Wees lig en Suid-Afrika draai terug van Juanita du Plessiss speel??

April 21, 2013, 12:45 p.m. GMT

Guest

Guest

Duislig is 'n baie lekker Gospel band.

April 21, 2013, 12:41 p.m. GMT

Guest

Guest

Leon Goosen se liedjies Halleluja Hosana en Kom ons hou kerk is baie lekker liedjies.

April 21, 2013, 12:38 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief na Rina Hugo se weergawes van Genade onbeskryflik groot (Amazing Grace) en Net vir vandag (One day at a time) luister.

April 20, 2013, 3:57 p.m. GMT

Guest

Guest

Onbeskaamd, Ontkiem en Uitverkoop is baie lekker Gospel rock bands, en hulle musiek rock en roll baie lekker. Asseblief plaas hulle musiek op Rippel se gereelde weeklikse speellys?

April 18, 2013, 6:15 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor Janita Claassen se musiek. Kan julle asseblief vir ons haar liedjies U is altyd daar, My Danklied, Hy is wonderbaar, Gloria Deo en Gebed van 'n ouer speel?

April 18, 2013, 6:04 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle asseblief vir ons U ken my van Rina Hugo speel?

April 18, 2013, 5:57 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik die Gospel liedjie wat Leon Goosen op Pampoen se weisie gedoen het onder die naam Vrot Pampoen. Asseblief plaas hierdie liedjie op Rippel se gereelde speellys? want dit is een van die beste Gospel treffers wat ek nog ooit gehoor het.

April 10, 2013, 6:17 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek geniet die Afrikaanse Gospel musiek baie!!!!!

March 26, 2013, 10:02 p.m. GMT

Guest

Guest

Daar is deesdae so baie radio stasies wat op DSTV uitsaai. Dit is baie jammer dat dit nie Radio Rippel 90.5 FM insluit nie.

March 21, 2013, 4:33 p.m. GMT

Guest

Guest

Die Danie Botha weergawe van Ancient of days is een van my gunsteling treffers. Asseblief speel vir ons hierdie opname?

March 12, 2013, 1:12 p.m. GMT

Guest

Guest

The Michael w Smith songs Above all & Draw me close to you is some of my favorite hits.

March 12, 2013, 1:09 p.m. GMT

Guest

Guest

Ons wil baie graag Willie Joubert se liedjies God van wonders en Splunter nuwe lewe op ons radio stasie hoor. Kan Rippel 90.5 FM asseblief God van wonders en Splunter nuwe lewe op julle weeklikse speellys plaas? God van wonders en Splunter nuwe lewe het 'n baie lekker sokkie beat, ek geniet hierdie see more... liedjies en ek is mal oor Willie Joubert.

March 12, 2013, 1:06 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Danie Botha se Gospel liedjie wat hy op Die Bloubul se weisie gedoen het onder die naam Die Christen. Ja dit is een van die beste Gospel treffers wat ek nog in 'n lang tyd gehoor het.

March 12, 2013, 12:57 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek hou baie van Leon Goosen se liedjies Aan die voete van Jesus, Love, Ek begin al meer lyk soos Jesus, Kyk na my hande, Is jy gereed?, Daar is niks so lekker, God se beloftes en As dit stil is. Ek wil asseblief vir Leon Goosen op Radio Rippel 90.5 FM hoor want hy is een van my gunsteling Afrikaanse see more... musiek kunstenaars en ek laik selfs die Gospel liedjie wat hy op Pampoen se weisie gedoen het. Ja ek wil baie graag die Gospel liedjie wat hy op Pampoen se weisie gedoen het onder die naam Vrot Pampoen op die radio hoor.

March 12, 2013, 12:53 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil asseblief hê Radio Rippel 90.5 FM moet die Retief Burger liedjies waaroor ek mal is soos Die kruis staan steeds, Wie is daar soos U, Kom Jesus kom, Genade vir ons, Leeu van juda en Wonderbare koning speel? Retief Burger se musiek is vir my 'n blessing as mens en ek laik hom.

March 12, 2013, 12:44 p.m. GMT

Guest

Guest

Hillsong United se liedjie All the heavens is een van my gunsteling Gospel treffers. Kan Radio Rippel 90.5 FM asseblief hierdie liedjie op julle speellys plaas? Hierdie liedjie seën my siel as 'n kind van God en ek wil hierdie liedjie baie graag op Afrikaanse radio luister.

March 12, 2013, 12:34 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek is mal oor Hanli Slabbert se liedjies Skeppingsliefde en Ek wil 'n lied sing.

March 12, 2013, 12:30 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan Rippel asseblief vir ons Ontkiem se liedjies Dankie vir die kruis en Jubelfees speel?

March 9, 2013, 6:11 p.m. GMT

Guest

Guest

Ek laik Hillsong United. Hulle is een van die beste Gospel bands in die internasionale Gospel musiek mark.

March 2, 2013, 7:10 p.m. GMT

Guest

Guest

Ons wil asseblief meer van Retief Burger hoor.

Feb. 22, 2013, 3:20 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan Rippel asseblief elke dag van die week 24 uur per dag Gospel musiek speel? Ek is 'n Christen wat lief is vir Jesus en ek is mal oor Gospel musiek. As 'n Christen is dit my hartsbegeerte dat alle musiek wat wêreld wys oor die radio gespeel word musiek moet wees wat God se naam verheerlik.

Feb. 1, 2013, 12:17 p.m. GMT

Guest

Guest

Kan julle dit asseblief moontlik maak om na Rippel 90.5 FM op DSTV te kan luister?

Jan. 30, 2013, 2:46 p.m. GMT

Guest

Guest

Write something on this wall!Elsie wat is die groep se naam dit het geklink soos His Ways. Die lied wat hulle gesing het asb. Dit was omtrent so net voor 6uur vanoggend. Dankie. Elize v W

Jan. 20, 2013, 4:52 a.m. GMT

Guest

Guest

Wil meer van Michael Geist hoot??

Nov. 14, 2012, 3:03 p.m. GMT

Guest

Guest

Invisible Children is advokate vir verandering. #CompassionCoup Kony #1 op die wereld se "most wanted". #CompassionCoup Invisible children hou aan om die storie te vertel#CompassionCoup Watse aaklighede moet mens beleef om traumaberading nodig te he op die ouderdom van sewe? #CompassionCoup

April 20, 2012, 5:11 a.m. GMT

Guest

Guest

Ons is nou vir n bietjienmeer as n maand in Switzerland en bly in Givrins so 25km van Geneva af. Ons mis ons land maar dit is baie lekker hier, dankie tog, ons kan nog na Rippel luister.. Ben, Stephanie,Charlene, Christie en Christo (voorheen van Pretoria)

Jan. 25, 2012, 9:02 p.m. GMT

Guest

Guest

Your office contac details please.. attach them on the site so that the station is easily accessible.

Dec. 2, 2011, 8:26 a.m. GMT

Guest

Guest

Ek wil graag weet , daar is gesê daar is vrydag wat verby i s, is daar gepraat oor n HAIR GRO produk maar k ht vergeet daarvan . Kan ek dalk moontli inligting kry oor mwaar ek die produk kan beekom . Dankie Ansie Cronje

Nov. 17, 2011, 1:48 p.m. GMT

Guest

Guest

I would like to send you gospel music from Jamaica for airplay on your station, please send me and email address to which I should send mp3s. my email: donmcdgodson@yahoo.com

Nov. 14, 2011, 7:05 a.m. GMT

streema-team

Streema Team

Sit back and enjoy Radio Rippel - a great Variety station originally from Pretoria, South Africa.

April 18, 2010, 12:10 p.m. GMT

Playlist, tracklist, top songs played coming soon...

PC requires Windows Media Player - Mac additionally requires Real Player - See FAQs for more info on how to listen to live streaming radio.