Radio Sonder Grense - Johannesburg

  • Guest Asseblief gee elke dag meer aandag aan RSG se Gospel musiek luisteraars se behoeftes??? May 17, 2013, 11:40 a.m. GMT
  • Guest Ons wil asseblief meer Christelike getuienisse op RSG luister. Kan julle asseblief elke dag op julle programme meer Christelike getuienisse uitsaai?? May 17, 2013, 11:37 a.m. GMT
  • Guest Om die Gospel musiek net vir Sondae te bêre voldoen nie elke dag aan die Gospel musiek luisteraars se behoeftes nie. Asseblief probeer om elke dag van die week aan die Gospel musiek luisteraars se behoeftes ook te voldoen? Dis Gospel Sondae middae is my heel gunsteling RSG program en ek wil asseblief meer Gospel musiek hoor. Ek bid God se rykste seën vir Afrikaanse radio. Baie dankie vir julle won... May 14, 2013, 2:18 p.m. GMT
  • Guest EK laik RSG se Gospel musiek program. Baie dankie. Ek wens regtig julle wil elke dag Gospel musiek speel en nie net Sondae middae nie. Ons wil elke dag Gospel musiek op Afrikaanse radio luister. Hoekom al die mooi Gospel musiek bêre vir Sondae? Asseblief speel al die mooi Gospel musiek elke dag van die week en nie net op Sondae nie? May God bless RSG. May 14, 2013, 2:12 p.m. GMT
  • Guest Kom nou van nagskof af luister RSG voor ek gaan slaap Groot stofstorm hier in Al Jubail Saudi Arabia. Omgewing rooi van die stof Terence Cornelius. May 14, 2013, 4:24 a.m. GMT
  • Guest Ek het vanmiddag se Dis Gospel baie geniet weereens dankie vir een van die beste Gospel musiek programme op Afrikaanse radio. Die verwerking van die Psalm van Louis Brittz wat julle gespeel het was 'n ware treffer gewees. Asseblief speel weer daardie opname? May 12, 2013, 5:50 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Soli deo Gloria en Eggo van vrede van Rina Hugo en Ronell Erasmus speel? May 8, 2013, 11:37 a.m. GMT
  • Guest Ek wil asseblief Danny Antill se weergawe van Open the eyes of my heard Lord hoor. Kan julle asseblief vir ons Open the eyes of my heard Lord speel? May 7, 2013, 4:03 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Dis 'n nuwe dag, Daars 'n lied in my hart en Die lewe is 'n groot avontuur van Willie Joubert speel? May 4, 2013, 8:16 p.m. GMT
  • Guest Ek het al voorheen 'n Gospel liedjie van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene genaamd Van die krip tot die kruis op 'n ander Afrikaanse radio stasie gehoor. Van die krip tot die kruis is 'n baie mooi liedjie. Kan RSG asseblief ook Van die krip tot die kruis op julle gereelde speellys plaas? May 4, 2013, 8:12 p.m. GMT
  • Guest Ek wil asseblief meer van Clemens Mans se musiek hoor? May 4, 2013, 8:08 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Hierdie Jesus van Francois en Elisabeth Fourie speel? May 4, 2013, 8 p.m. GMT
  • Guest wel ek geniet die kommentaar baie. dankie Tinka Tsumeb Namibia May 4, 2013, 5:24 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Gentle rain van die Gospel pianis Johan Heystek speel? May 4, 2013, 2:23 p.m. GMT
  • Guest Gospel music??? May 3, 2013, 4:23 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons die Danny Antill weergawe van Fear not my Child speel? Danny Antill se weergawe van Fear not my child is een van my gunsteling Gospel opnames, en ek wil hierdie instrumentale Gospel opname van Fear not my child asseblief meer gereeld op RSG hoor. May 3, 2013, 2:41 p.m. GMT
  • Guest Opsoek na die liedjie wat vanoggend 3 Mei gespeel het " hang on " wie sing die liedjie? Asb help x May 3, 2013, 9:05 a.m. GMT
  • Guest en aand Eredienste ryklik seën. April 29, 2013, 1:54 p.m. GMT
  • Guest Dominee Danny George se preek is baie inspirerend. Ek sit hier en luister na die Aand erediens, en al moet ek dit sê ek wil baie graag meer Christen programme luister. Mag die Here al die oggend April 28, 2013, 4:39 p.m. GMT
  • Guest Die liedjie van Adriaan Dankie dat U Vader is wat besig is om te speel is 'n baie mooi liedjie. Asseblief plaas hierdie liedjie op julle gereelde speellys? April 28, 2013, 3:21 p.m. GMT
  • Guest Ek het die liedjie Stil van Mervis van der Merwe wat julle nou net gespeel het baie geniet. Baie dankie. April 28, 2013, 3:13 p.m. GMT
  • Guest Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader vir die Gospel musiek op Afrikaanse radio. April 27, 2013, 8:45 p.m. GMT
  • Guest Ek dank God vir al die wonderlike Gospel, Geestelike musiek wat op Afrikaanse radio gespeel word. April 27, 2013, 8:42 p.m. GMT
  • Guest Ek dank God vir al die wonderlike Gospel, Geestelike April 27, 2013, 8:40 p.m. GMT
  • Guest Die Skeppergees opname op die Gospel CD Flam volume 1 is baie mooi, en een van die Gospel treffers wat vir my die meeste uitstaan in die Afrikaanse Gospel musiek mark. Asseblief speel vir ons hierdie opname? April 22, 2013, 5:26 p.m. GMT
  • Guest Ek wil net sê mag God RSG ryklik seën vir al die wonderlike Gospel musiek wat julle speel. April 16, 2013, 2:54 p.m. GMT
  • Guest Johan Verceuel is een van my gunsteling kunstenaars in die Afrikaanse Gospel musiek mark. Kan julle asseblief vir ons sy liedjie Vye blare vir bloed speel en sy musiek op julle gereelde speellys plaas? April 15, 2013, 6:25 p.m. GMT
  • Guest Die Bybel is vir my as een van die Here se kinders pitkos vir die siel. April 15, 2013, 2:58 p.m. GMT
  • Guest Ja saai asseblief vir ons nog Christelike inspireerende preek boodskappe uit? Ons wil die naam van die Here in alles wat op Afrikaanse radio gespeel word hoor. April 15, 2013, 2:53 p.m. GMT
  • Guest Henk Gouws se preek Sondag was so inpirerend! Dit het baie vir baie baie mense beteken. Sal baie graag n kopie daarvan wil hê. April 15, 2013, 1:54 p.m. GMT
  • Guest Hi ek wil net sê die Angel voices opname van I will pray for you wat nou speel is baie mooi, en een van my gunsteling Gospel opnames. Hierdie liedjie mag maar. April 14, 2013, 3:13 p.m. GMT
  • Guest Ek laik die liedjie Dit is oestyd van Leon Ferreira wat nou net gespeel het. BAIE DANKIE. April 14, 2013, 3:08 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Annalise Wiid se liedjie Vertel die volke speel? April 13, 2013, 9:21 p.m. GMT
  • Guest Ons wil baie graag in die week ook genoeg Gospel en Aanbiddings musiek op Afrikaanse radio hoor. Kan julle asseblief 'n plan maak om te voldoen aan die behoeftes van die mense wat Gospel musiek op RSG in die week ook wil luister en nie net oor naweke nie? April 11, 2013, 2:06 p.m. GMT
  • Guest Dit sal baie lekker wees as julle julle Gospel musiek program Sondae middae 'n uur of twee langer kan maak. April 11, 2013, 1:44 p.m. GMT
  • Guest Probeer om nooit op Sondae middae julle Gospel musiek program tussen 5 en 6 PM te mis nie. April 11, 2013, 12:15 p.m. GMT
  • brulpadda luister na RSG hier middernag in virginia vsa April 11, 2013, 4:45 a.m. GMT
  • Guest Aanbiddings musiek? April 7, 2013, 5:58 p.m. GMT
  • Guest Baie dankie dat julle vandag Franna Benadé se liedjie Daar aan die kruis op Dis Gospel gespeel het. Ek laik daardie liedjie. Asseblief speel Daar aan die kruis weer en weer, want dit is een van my gunsteling Gospel treffers. April 7, 2013, 3:36 p.m. GMT
  • Guest Die Jan de Wet opname van Sweef soos 'n arend wat tans besig is om op Dis Gospel te speel is baie mooi. Baie dankie. April 7, 2013, 3:14 p.m. GMT
  • Guest Houtkruis van Prophet is 'n ware treffer. April 6, 2013, 5:53 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief Piet Smit se liedjie Seilboot speel? April 6, 2013, 5:47 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Meer as ooit vanaf die Gospel CD Flam volume 1 speel? April 5, 2013, 5:34 p.m. GMT
  • Guest Ek wil asseblief na Piet Smit se Die Here leef luister? April 5, 2013, 5:29 p.m. GMT
  • Guest Louis Brittz se liedjie Hier tussen ons is een van die bestes. Asseblief speel vir ons Hier tussen ons? April 5, 2013, 5:24 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Danie Botha se liedjie Donker nag speel? April 5, 2013, 5:21 p.m. GMT
  • Guest Piet Smit & Danie Botha se liedjie Die heel beste rede is 'n ware treffer. April 5, 2013, 5:17 p.m. GMT
  • Guest Dit is lekker om Gospel musiek op Suid-Afrikaanse radio te hoor. Baie dankie vir die mooi Geestelike musiek wat julle Sondae middae speel! April 5, 2013, 5:16 p.m. GMT
  • Guest LEE MARVIN, I WAS BORN UNDER A WONDERN SKY : fliek : PAINT YOUR WAGON, vir Kaptein van Dwarskersbos. April 5, 2013, 12:52 p.m. GMT
  • Guest Freda Francis se liedjies Huis in die hemel, Daar aan die kruis, Die anker hou, Nader al nader en My Vader sal daar wees is van die beste liedjies in die Suid-Afrikaanse musiek mark wat ek nog ooit gehoor het. Asseblief plaas hierdie liedjies gereeld op julle speellys? April 5, 2013, 11:46 a.m. GMT
  • Guest Ek wil asseblief na Ron Belcher se liedjie Holy Holy Holy are you Lord luister? Ek het hierdie liedjie een keer op RSG se Gospel musiek program gehoor speel, maar julle het hierdie liedjie na ek dit die eerste keer gehoor het nooit weer gespeel nie. Ek wil vra dat julle Holy Holy Holy are you Lord asseblief vir ons weer en weer sal speel, want dit is een van my gunsteling treffers in die Suid-Afri... April 3, 2013, 11:17 a.m. GMT
  • Guest Asseblief speel vir ons Johan Stemmet se liedjie Maria Magdalena? April 3, 2013, 11:11 a.m. GMT
  • Guest Kan RSG dit asseblief oorweeg om in Namibië op FM uit te saai, want daar bly ook baie Afrikaans sprekende mense? April 3, 2013, 10:53 a.m. GMT
  • Guest Ek het die spesiale Paasfees uitsending van Dis Gospel baie geniet. Baie dankie vir 'n wonderlike Gospel musiek uitsending. Die Ronell Erasmus opname van Dierbare kruis wat julle gespeel het is en bly een van my gunsteling opnames. April 1, 2013, 1:39 p.m. GMT
  • Guest Al moet ek dit nou sê ek sien baie uit na môre middag se spesiale uitsending van Dis Gospel op Goeie Vrydag. Dit is vir my as 'n Gospel musiek luisteraar 'n baie besonderse voorreg om Gospel musiek op RSG in die week te kan hoor. Dit is nie aldag wat die Gospel musiek luisteraars hul keuse op RSG op 'n Vrydag middag hoor nie. Ek sien baie uit na die spesiale Dis Gospel uitsending. Mag julle 'n bai... March 28, 2013, 6:22 p.m. GMT
  • Guest Jurie Els het 'n Gospel liedjie Ek hoor as U roep wat hy op One day at a time se weisie gedoen het. Ek wil asseblief na Ek hoor as U roep luister? Kan julle asseblief Ek hoor as U roep op julle speellys plaas? March 27, 2013, 3:54 p.m. GMT
  • Guest Ek laik Anneli van Rooyen se Gospel musiek en wil graag meer van haar Geestelike musiek hoor. March 27, 2013, 3:51 p.m. GMT
  • Guest Seënbede van Anneli van Rooyen is 'n baie mooi liedjie. Speel asseblief vir ons Seënbede? March 27, 2013, 3:49 p.m. GMT
  • Guest Gospel musiek??? March 27, 2013, 12:26 p.m. GMT
  • Guest Ek is mal oor die U is die Koning, Loof die Here keurspel vanaf die CD 'n Nuwe lied volume 2. March 26, 2013, 6:35 p.m. GMT
  • Guest Rina Hugo se weergawe van die liedjie Ons glo (die geloofsbelydenis) is een van die mooiste Geestelike musiek stukke wat ek nog ooit gehoor het. Asseblief speel hierdie opname? March 26, 2013, 6:29 p.m. GMT
  • Guest Ek wil asseblief baie graag na Hy is wonderbaar van Janita Claassen luister. Kan julle asseblief Hy is wonderbaar op julle speellys plaas? March 26, 2013, 6:24 p.m. GMT
  • Guest Die Janita Claassen weergawe van Bly by my Heer is een van my gunsteling treffers. March 26, 2013, 6:21 p.m. GMT
  • Guest Ons wil asseblief na Piet Smit se weergawe van die Oorwinningslied luister? Ek laik Piet Smit se musiek en ek wil baie graag meer van sy liedjies op RSG hoor speel. March 26, 2013, 6:17 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Maria van Rudi & Corlea speel? March 26, 2013, 6:12 p.m. GMT
  • Guest Baie dankie vir die mooi en lekker Gospel musiek wat julle Sondae middae speel. Hou aan met al daardie mooi Gospel musiek. March 26, 2013, 5:25 p.m. GMT
  • Guest Die Gospel musiek program op RSG sondae middae rock!!!!!!!!!!!!!! March 26, 2013, 5:21 p.m. GMT
  • Guest Amore jy rock!!!!!! March 26, 2013, 5:18 a.m. GMT
  • Guest Weet iemand dalk wat die naam is van die CD van Gustav van Art waarop die liedjie Ons gaan dit maak is wat nou net op RSG se Gospel musiek program gespeel het? Ek laik daardie liedjie, maar ek het nog nooit CD's van Gustav van Art in die winkels gesien nie. Weet iemand waar sy CD's tekoop is? March 24, 2013, 3:46 p.m. GMT
  • Guest Ek laik die liedjie van Jakkie Louw& Kevin Leo Gebed van die vreeslose wat tans besig is om op Dis Gospel te speel. Dit is 'n baie mooi liedjie. March 24, 2013, 3:29 p.m. GMT
  • Guest Indien daar RSG luisteraars is wat meer wil weet oor Kaizer Chiefs kan julle gerus 'n draai maak by www.kaizerchiefs.com. March 24, 2013, 1:05 p.m. GMT
  • Guest Ek kyk die sokker as Kaizer Chiefs of Bafana Bafana speel gewoonlik op TV as ek by die huis is, maar as ek in die kar ry wanneer die sokker aan die gang is wil ek graag na Afrikaanse kommentaar van die sokkerwedstryde kan luister. March 24, 2013, 1:02 p.m. GMT
  • Guest Ek wil asseblief hê julle moet meer gereeld die Suid-Afrikaanse sokker vir ons met Afrikaanse kommentaar uitsaai? March 24, 2013, 12:59 p.m. GMT
  • Guest Ek het gisteraand die sokker gekyk en al moet ek dit sê as 'n getroue ondersteuner van die Bafana Bafana en Kaizer Chiefs is ek baie bly dat die Bafana Bafana gisteraand se wedstryd gewen het. Nou moet die Bafana Bafana al hulle volgende wedstryde wen om hulle plek in die 2014 Wêreldbeker sokker te bespreek. March 24, 2013, 12:54 p.m. GMT
  • Guest Ek hoop die Bafana Bafana gaan vanaand se wedstryd wen en kwalifiseer vir die 2014 Wêreldberker sokker. Ek staan agter my land se sokkerspan deur dik en dun. March 23, 2013, 10:04 a.m. GMT
  • Guest Ek het behoefte aan meer Gospel musiek programme as net die Sondag middag uitsendings. Ja daar word te min Gospel musiek gespeel, en as 'n Christen RSG luisteraar wil ek elke dag Gospel musiek luister, en ek voel daar word te min Gospel musiek van my keuse gespeel. Speel meer van daai mooi Gospel musiek. Dit is my wens dat alle programme wat RSG uitsaai tot eer van die Here sal wees. March 22, 2013, 3:37 p.m. GMT
  • Guest Ek wil asseblief na Louis Brittz se liedjie Bring die Koning terug luister. Asseblief speel vir ons Bring die Koning terug? March 22, 2013, 3 p.m. GMT
  • Guest So baie radio stasies saai deesdae op DSTV uit. Dit is vir my jammer dat dit nie RSG insluit nie. March 21, 2013, 7:13 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief meer gereeld vir ons die ander krieketwedstryde soos wanner Die Highveld Lions, die Cape Cobras en die Titans speel ook uitsaai? March 21, 2013, 4:15 p.m. GMT
  • Guest Die krieket oorskakelings wat RSG wel uitsaai is heeltemal te kort. Ons wil die krieket uitsendings langer as dit hoor, en meer voledig. Ek geniet die Afrikaanse sport uitsendings op Afrikaanse radio. Baie dankie vir die sport uitsendings op RSG. March 21, 2013, 10:01 a.m. GMT
  • Guest Ek is juis nou besig om die krieketwedstryd tussen Suid-Afrika en Pakistan dop te hou, en ek luister altyd na die Afrikaanse kommentaar as ek krieket of rugby kyk op TV. March 21, 2013, 9:55 a.m. GMT
  • Guest Ons wil asseblief voledige uitsendings van die krieket met Afrikaanse radio kommentaar hoor wanneer Suid-Afrika krieket speel. Ek luister soms as ek krieket in die kar oor die radio wil luister na die Engelse krieket uitsendings op Radio 2000 vir voledige uitsendings, maar ons wil baie graag voledige krieket uitsendings in die kar met Afrikaanse kommentaar luister. Kan julle asseblief 'n plan maak... March 21, 2013, 9:50 a.m. GMT
  • Guest Ek wil baie graag op RSG na Franna Benadé se liedjie Daar aan die kruis luister. March 19, 2013, 1:19 p.m. GMT
  • Guest Die Gospel sanger Cornell Driessen se liedjies is baie lekker. March 17, 2013, 4 p.m. GMT
  • Guest Ek is mal oor Piet Smit se musiek en wil baie graag meer van hom op RSG hoor onder andere sy liedjies Die Hemelboer, Soos die arend, Die Man in die middel, Die pad wat jy moes loop, Herders in die veld, Hierdie koning en My Gebed vir jou. March 17, 2013, 3:55 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Piet Smit se liedjie Meer en meer soos Jesus speel? March 17, 2013, 3:49 p.m. GMT
  • Guest Ek like die liedjie van Freda Francis Staan op wat tans besig is om te speel. Baie dankie. March 17, 2013, 3:47 p.m. GMT
  • Guest Ek het jare gelede op RSG se Gospel musiek program 'n liedjie van Elkan Butler genaamd Praat met ons Heer gehoor. RSG het hierdie liedjie baie lanklaas op die radio gespeel en ek laik daardie liedjie. Kan julle asseblief weer vir ons hierdie liedjie speel op julle Gospel musiek program? March 17, 2013, 9:12 a.m. GMT
  • Guest Danie Botha se liedjie Heilig is die lam is een van die mooistes. March 17, 2013, 9:07 a.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons Du Preez Stoltz se liedjies Dankie dankie dankie, Hy sal ons dra en ek sal bid vir jou speel? March 17, 2013, 9:04 a.m. GMT
  • Guest Rina Hugo se liedjies Ek sing vir Hom, Sit hier naby Jesus, Herder van my hart, O rus in Jesus, Hy's die een, Kom tog gou en Heilig die Heer is baie mooi. Ek laik haar Gospel CD's. March 16, 2013, 4:33 p.m. GMT
  • Guest Ek laik Romanz se liedjies Ek sal getuig en Hy's die eerste en laaste. Asseblief speel hierdie twee liedjies vir ons? March 16, 2013, 4:30 p.m. GMT
  • Guest Ek wil baie graag na Oscar Ehrensperger se liedjie Die Waarheid en ons hoop op RSG luister. Die Waarheid en ons hoop is een van die mooiste liedjies wat ek nog ooit gehoor het en ek wil hierdie liedjie asseblief graag meer gereeld op RSG hoor. March 16, 2013, 1:14 p.m. GMT
  • Guest Annalise Wiid se liedjies Kaalvoet en Wees stil is een van die mooiste liedjies wat ek nog ooit gehoor het. Ek wil baie graag meer van Annalise Wiid se liedjies hoor. March 16, 2013, 1:08 p.m. GMT
  • Guest Ek wil asseblief hê julle moet vir ons die Ryan Walt& Steven Sterling opname van die Gospel liedjie Vat my hand speel? Ek het hierdie liedjie al 'n paar keer op 'n ander Afrikaanse radio stasie wat ek soms aanlyn luister gehoor, en hierdie liedjie is vir my as een van God se kinders baie mooi. Speel dit asseblief vir ons? March 16, 2013, 1:04 p.m. GMT
  • Guest Ek is mal oor Natasja Groeneveld se musiek. Asseblief speel haar liedjei Wees stil (HASU). March 15, 2013, 12:52 p.m. GMT
  • Guest Kan julle asseblief vir ons die Heilig is die Heer, Heilig U is heilig Heer keurspel vanaf die CD 'n Nuwe lied volume 2 speel? March 15, 2013, 12:06 p.m. GMT
  • Guest Hi ek wil net sê ek groet al die Gospel musiek luisteraars en almal wat RSG luister graag in die naam van die Here Jesus Christus. Ek hoop julle geniet al die Afrikaanse en internasionale Gospel en Aanbiddings musiek wat RSG speel saam met my. March 15, 2013, 12:04 p.m. GMT
  • Casper22 Goeie more aan almal daar.Lekker om naa julle te sluiter duer Steerma hier uit Australia mag julle almal in Suid Afrika n lekker naweek he.van Hendri van Staden March 15, 2013, 1:54 a.m. GMT
  • Guest Asseblief speel Cathy Viljoen se liedjies Hy leef en Man met die purperkleed? March 14, 2013, 2:01 p.m. GMT