Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar hoekom wil Afrikaans FM se aanlyn speler nie werk op julle webtuiste nie? Ek hoop julle aanlyn speler gaan een van die dae in werking kom. Mag die Here julle ryklik seën.
March 1, 2014, 11:12 a.m. GMT
Guest
Hi ek wil vra speel Afrikaans FM Gospel musiek? Ek is 'n groot aanhanger van Afrikaanse Gospel, en wil baie graag meer Gospel musiek hoor op Afrikaanse radio. God bless vanuit Johannesburg.
Continue listening to your favorite stations anytime, anywhere.
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.