
Bok Radio - FM 98.9 - Cape Town
Die Beter Alternatief
Live
Bok Radio
About Bok Radio
Bok Radio 98.9 is a broadcast radio station from Cape Town, South Africa Cape Town's latest progressive African radio station, with adult contemporary programming, Top 40 and variety music.
Frequency
98.9 FM
Language
Afrikaans
Listener reviews
Kan julle ook groot asseblief meer Christelike programme deur middel van potgooi uitsaai? Wil baie graag meer Christelike programme op Bok Radio ook deur middel van potgooi luister.
Asseblief kan julle My oë is op U van Francois De Beer speel? Wil baie graag meer Francois De Beer musiek op Bok Radio hoor.
Groot asseblief kan julle ook meer gereeld onderhoude met Christelike en Gospel musikante voer op Bok Radio? Wil baie graag meer Christelike programme luister op Bok Radio.
Please can you also play more Ray Boltz, Darlene Zchech, Amy Grant, Planetshakers and Casting Crowns music on Bok Radio?
Kan Bok Radio asseblief ook meer Franna Benadé, Pieter Coffee and friends, Vian Vos en Natasja Groeneveld musiek speel?
Meer Innervision, Tree 63, Manne wat glo, Hillsong, Jesus Culture, Scott Wesley Brown, Zoëgirl, Jars of Clay, Jeremy Camp, Steve Green, Carman, Steven Curtis Chapman, Jump 5, Avalon, Nicole C Mullan en Sandi Patti musiek op Bok Radio sal ook lekker wees.
Speel asseblief meer Leon Goosen, Piet Smit, Willie Joubert, Cathy Viljoen, Jan de Wet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Ontkiem, Uitverkoop, Trimonie, Hanli Slabbert, Ronell Erasmus, Melanie Steenkamp, Reana Nell, Du Preez Stoltz, Jannie Pelser, Ron Belcher, Leon Ferreira, Cor Uys, Jubelatum Sangers, Johan Vercuil, Freda Francis, Freddie Wessels, Louis Brittz en Julius Magan musiek op Bok Radio?
Great radiostation with a great mix of music and good dj's. Love to go there sometime. Groots radiostation met een prachtige muziekmix en goede dj's. Zou er graag eens te gast zijn.
Hi I just want to say I really enjoy all the best Gospel, Christian, Praise and Worship music on SA radio stations. Keep on doing the good work to help proclaiming the Word of God threw the Christian music on SA radio. God bless.
Ek is mal oor Afrikaanse Gospel, Lof en Aanbiddings musiek. As 'n Christen wat lief is vir die Here voel ek baie vrede in my hart wanneer ek na Gospel musiek luister of wanneer ek Gospel musiek op die radio hoor speel omdat ek as 'n Christen weet Gospel musiek is wat die Here wil hê ek moet elke dag luister en nie net op Sondae nie. Die Here seën al die Gospel, Lof en Aanbiddings musiek programme op die radio.
Contact
More radios in Cape Town
In other languages
- See this page in French: Écouter Bok Radio en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Bok Radio en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Bok Radio ao vivo
- See this page in German: Bok Radio online hören







