Skip to main content
Streema
Clanwilliam, Western Cape, South Africa

About Cedar Radio

Cedar Radio is 'n internet radio stasie wat die volle Waarheid van die Woord aan jou bring. Ons musiek wat strek oor 'n verskeidenheid genres bevat ook geestelike musiek wat lof, eer en aanbidding bring tot die Een-Skepper-Lewende-God: YHWH. Ons hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure plaasl…ik, nasionaal en internasionaal. Hierdie aanlyn draadloos vermaak jou ook met ligte afrikaanse musiek, radiodramas, boekvoorlesings en klets programme.

Frequency

Online only

Language

English

Listener reviews

No reviews yet. Be the first to share your thoughts!

In other languages

Simple Radio app icon

Simple Radio, our free iOS and Android app.

Continue listening to your favorite stations anytime, anywhere.