Asseblief kan OFM Leon Goosen se Gospel weergawes van One Last Kiss, My Only en Achy Breaky Heart speel?
Jan. 21, 2025, 7:10 p.m. GMT
Guest
Speel asseblief vir ons Jesus min my salig lot, Ek is nie 'n stap soldaatjie nie keurspel van die Klipwerf Boere Orkes?
Jan. 8, 2025, 7:06 p.m. GMT
Guest
Kan julle asseblief ook Hannes Schoeman se weergawe van Hoe groot is U speel? Wil baie graag sy weergawe van Hoe groot is U hoor.
Jan. 7, 2025, 7:38 p.m. GMT
Guest
Asseblief kan julle weer die Gospel musiek programme wat op OFM was in die dae toe julle nog Radio Oranje was terug bring?
Jan. 6, 2025, 8:45 p.m. GMT
Guest
May God give the blessing for more Christian and Gospel hits on OFM's Top 100 of 2024? Christian and Gospel music deserve the number 1 spot on OFM's Top 100 of 2024 all the way.
Dec. 20, 2024, 12:15 p.m. GMT
Guest
Please can you play Hannes Schoeman's Gospel boeremusiek version of Amazing Grace? Would like to hear more Hannes Schoeman Gospel Boeremusiek on OFM.
Dec. 13, 2024, 11:07 a.m. GMT
Guest
Groot asseblief kan OFM die oggend oordenking deur Ds Johann Els met nog 'n halfuur verleng? Dit is altyd lekker om na sy boodskappe te luister.
Dec. 5, 2024, 11:01 p.m. GMT
Guest
Can you please play more Christian, Gospel and Praise and Worship music on OFM each day of the week?
Dec. 5, 2024, 10:55 p.m. GMT
Guest
Please can you broadcast more prayer request programs on OFM as well? We would love to hear more Christian prayer request programs as well.
Dec. 4, 2024, 8:07 p.m. GMT
Guest
Groot asseblief kan julle meer Christelike Radio programme op OFM uitsaai? Wil baie graag meer Bybelse inhoud op OFM luister.
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.