
Live
Overvaal Stereo
About Overvaal Stereo
Christian Community Radio Station in our studio in Viljoenskroon.
Frequency
96.1 FM
Language
Afrikaans
Listener reviews
Asseblief kan julle meer Oom Karoolus en Lente musiek op Overvaal Stereo speel vir al die jong kinders?
Asseblief speel meer van die Gospel pianis Danny Antill se musiek? Danny Antill is een van my gunsteling Gospel kunstenaars, maar Gospel wat net instrumentaal is word so min op Afrikaanse radio gespeel. Hou aan met al die wonderlike Christelike programme en God bless.
MOET julle so baie praat? Dit voel baie keer vir my asof dit net 'n "gegorrel" is om die tyd om te kry. Wat van BAIE meer musiek, en BAIE minder nonsens praatjies! ASB!
Dit is wonderlik om te weet dat Overvaal Stereo nou nie meer op Sondae gesluit is nie, maar reg elke sondag reg deur die dag Gospel musiek speel. Hou so aan en God bless.
Hi Ek wil net vir Overvaal Stereo dankie sê vir die wonderlike Gospel musiek op hierdie paas Vrydag of te wel Goeie Vrydag. Hou aan met al die wonderlike Christelike musiek en God bless.
Eleison is 'n baie lekker Afrikaanse Gospel band. Hulle liedjie Sy hart brand is een van my gunsteling Gospel treffers van alle tye. Kan julle asseblief vir ons Sy hart brand op Overvaal Stereo se gereelde speellys plaas?
I like the song Why me Lord that you playing at the moment. Thank you for playing this song. This song is one of my favourite Gospel hits of all time.
I just want to say thank you for playing the best Gospel music on Overvaal Stereo. May God bless all the local as well as the international Gospel music. I'm listening to your Gospel music program online all the way from Gauteng.
Leon Goosen se liedjie Aan die voete van Jesus is een van my gunsteling liedjies in die Afrikaanse Gospel musiek mark.
Leon Fereira en Raymond Cilliers is van my gunsteling Gospel kunstenaars. Soos julle gesien het ek is 'n aanlyn luisteraar van Overvaal Stereo se Gospel musiek programme wat op Sondae aande uitgesaai word. Ek is mal oor Gospel musiek en ek luister graag na Onbeskaamd, Ontkiem, Du preez Stoltz, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Danie Botha, Leon Goosen, Retief Burger, Franna Benadé, Lisbé Visser, Hanli Slabbert, Wanda de Kock, Cathy Viljoen, Jan de Wet, Oscar Ehrensperger, Annalise Wiid, Min Shaw, Prophet, Piet Smit, Willie Joubert, Anneli van Rooyen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Louis Brittz, Hillsong United, Innervision, Cor Uys, Bluehouse, Vertikaal, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Don Moen, Don Francisco, Melanie Steenkamp, Jan Hoogendyk, Michael w Smith, en die Jubilatim Sangers. Elkeen van hierdie Gospel musiek kunstenaars se musiek beteken vir my as een van Jesus se kinders baie, en ek geniet dit om na hulle te luister. Oscar Ehrensperger se liedjie Die waarheid en ons hoop is een van my gunsteling Gospel treffers.
Frequently asked questions
Press Play on this page to listen to Overvaal Stereo live for free, with no account needed. You can also listen on your phone with Simple Radio, Streema's free app for iOS and Android.
Overvaal Stereo broadcasts on 96.1 FM in Viljoenskroon, South Africa. On Streema you can listen online from anywhere, without a radio.
Yes. Streema plays the station's official online stream, so you can listen from any country, as long as the station doesn't restrict its stream by region.
Overvaal Stereo has an average rating of 4.6 out of 5 from 10 listener reviews on Streema.
Online streams sometimes go offline because of the station's own servers. Try again in a few minutes, check your connection, or try another station in Viljoenskroon.
No. Streema is an independent radio directory. You can visit the official website of Overvaal Stereo at www.overvaalstereo.co.za. If you manage this station, you can suggest an update to this page.
In other languages
- See this page in French: Écouter Overvaal Stereo en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Overvaal Stereo en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Overvaal Stereo ao vivo
- See this page in German: Overvaal Stereo online hören