
Maluti FM 97.1 - FM 97.1 - Bethlehem
Reaching greater heights - Bereik nuwe hoogtes
Live
Maluti FM 97.1
About Maluti FM 97.1
Listen to Maluti FM 97.1 97.1 FM live online. Bethlehem's Christian and Folk radio station, broadcasting from Bethlehem, KwaZulu-Natal Prov., South Africa. Stream Maluti FM 97.1 free on Streema — no sign-up required.
Frequency
97.1 FM
Language
English
Listener reviews
Groot asseblief kan julle op Sondae aande meer Instrumental Gospel musiek speel op Beautiful Instrumentals?
Groot asseblief kan Maluti FM die Christelike en Gospel musiek programme op Sondae verleng van die vroë oggend tot die laat middernag ure?
Wil net sê ek hoop Radio Maluti gaan nog DSTV en Openview audio kanale kry as dit God se plan vir Radio Maluti is.
Ek wil net 'n korreksie maak. Ek het bedoel program en nie "grogram" soos perongeluk getik nie. Jammer vir die tikfout. Dankie en God bless.
Kan radio Maluti asseblief vir ons 'n grogram skudule van julle radio programme op julle webtuiste plaas? Ek wil sien op watter tye julle Gospel musiek, Christelike programme, die naam van programme asook die tydgeleuf van julle programme sien sodat ek kan weet hoe laat watter programme uitsaai. Ek hou duim vas dat daar binnekort 'n program skudule op julle webblad gaan wees. Baie dankie en God bless.
Ek erken van dag dat RADIO MAUTI 97.1 die Here se woord gehoorsaam en alyd loof en prys. Ken Hom in al jou wee en jy sal altyd gelukkig wees. Groete van Mattheus en Lulu Lombard uit Harrismith.
Radio Maluti se aanlyn speler werk nou uiteindelik. Goeie nuus. Ek het lank gewag vir die oomblik wat ek Radio Maluti se Gospel programme aanlyn kan luister, en nou kan ons uiteindelik. Hou aan Afrikaanse Gospel speel en God bless.
Ek wil net vir Maluti FM sê ek hou duim vas vir julle vir 'n DSTV audio kanaal. Baie SA radio stasies wat insluit die SABC stasies asook sommige plaaslike radio stasies kan deesdae deur DSTV audio kanale geluister word. Ek voel as 'n Christen luisteraar wat mal is oor Christelike programme op Afrikaanse radio dat dit wonderlik sal wees as al SA se radio stasies wat in Afrikaans sowel Engels en ander tale Christelike programme uitsaai audio kanale op DSTV kan kry. Ek hou duim vas vir Radio Maluti dat julle ook 'n DSTV audio kanaal gaan kry as die Here wil.
Contact
In other languages
- See this page in French: Écouter Maluti FM 97.1 en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Maluti FM 97.1 en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Maluti FM 97.1 ao vivo
- See this page in German: Maluti FM 97.1 online hören