Guest
Hi daar ek is mal oor Afrikaanse Gospel musiek en ek is 'n groot fan van Leon Goosen, Retief Burger, Melanie Steenkamp, Reana Nell, Hillsong, en nog vele meerChristelike kunstenaars. Hou aan met al die goeie Afrikaanse sowel as die Engelse Gospel musiek wat julle speel en God seën vir julle vanuit Suid Afrika.
July 26, 2015, 1:08 p.m. GMT