
Net Radio SA - Pretoria
Net die beste vir die beste - Uiters verslawend
Radio temporarily unavailable
This station is not working right now. Please try again later.
About Net Radio SA
Listen to Net Radio SA live online — a Pretoria-based Folk station. Stream Net Radio SA free on Streema — no sign-up required.
Frequency
Online only
Language
Afrikaans
Listener reviews
Ek wil baie dankie sê dat julle die mooi liedjies van Juanita du Plessiss In die Hemel en Jesus hou my vas gespeel het op Net Radio SA se Gospel program vanaand. Julle maak my dag met die mooi Gospel musiek. Baie dankie vir die wonderlike Gospel musiek en God bless.
Die liedjie gesing deur Gregorian Stemme wat nou net gespeel het Sing 'n lied vir die lam is voorwaar 'n baie mooi Afrikaanse Gospel liedjie.
Ek wil net vir Net SA Radio sê ek hou duim vas vir julle dat julle ook een van die dae 'n DSTV audio kanaal gaan kry as die Here wil. Ons het meer stasies soos julle nodig. Hou aan om goeie Christelike musiek en programme uit te saai en God seën Net Radio SA.
More radios in Pretoria
In other languages
- See this page in French: Écouter Net Radio SA en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Net Radio SA en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Net Radio SA ao vivo
- See this page in German: Net Radio SA online hören







