
Live
Skatkis Stereo
About Skatkis Stereo
Listen to Skatkis Stereo live online — a Pretoria-based 80s station. Stream Skatkis Stereo free on Streema — no sign-up required.
Frequency
Online only
Language
Afrikaans
Listener reviews
Ek wil net vir Skatkis Stereo baie dankie sê dat julle Ek sal nie bang wees nie van Joe Niemand gespeel het. Ek sal nie bang wees nie is een van my gunsteling Afrikaanse Geestelike liedjies. Asseblief speel dit weer vir ons? Hou aan om goeie Christelike musiek te speel elke dag, en God seên.
Groot asseblief speel van die Klipwerf Boere orkes se Geestelike musiek? Ek laik hulle Gospel albums rerig baie en wil baie graag meer van hulle Geestelike boeremusiek hoor? Dankie en God bless.
Asseblief speel vir ons enige weergawe van die Gospel liedjie Change my heart O God op Skatkis Stereo?
This is the worst rendition I have ever heard. This is not the Carpenters singing the song on this cut. :(
Asseblief speel vir ons U is altyd daar van Janita Claassen op Skatkis Stereo? U is altyd daar is rerig 'n baie mooi Afrikaanse Geestelike lied. Hou aan mooi Christelike musiek speel en God seën.
More radios in Pretoria
In other languages
- See this page in French: Écouter Skatkis Stereo en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Skatkis Stereo en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Skatkis Stereo ao vivo
- See this page in German: Skatkis Stereo online hören







