
OFM Stasie2 - Bloemfontein
24/7 Van net die beste Afrikaanse musiek
Live
OFM Stasie2
About OFM Stasie2
Listen to OFM Stasie2 live online — a Bloemfontein-based Pop station. Stream OFM Stasie2 free on Streema — no sign-up required.
Frequency
Online only
Language
Afrikaans
Listener reviews
Asseblief kan Stasie 2 Aan die voete van Jesus, Love, Jy kan wen, In die begin, The Rat Race en My Pappa Vader van Leon Goosen speel?
Please can OFM play Leon Goosen's Gospel version of Paint my life? We would like to hear the Gospel version of Paint my life on OFM.
Kan julle asseblief Lied van die wenner (Charrots of fire weergawe) van Jan de Wet op OFM speel? Lied van die wenner is 'n baie mooi lied.
Please can you play more Hillsong Kids, Bethel Music Kids and Planetshakers Kids music on OFM? We want to hear more Hillsong Kids, Bethel Music Kids and Planetshakers Kids music.
Asseblief kan OFM Johann Els se oordenkings in die oggend verleng met nog 'n halfuur? Wil baie graag vir langer as net paar minute God se Woord op OFM luister.
Kan julle asseblief ook meer Christelike instrumentale musiek speel op Stasie 2? Wil baie graag meer Christelike instrumentale musiek hoor.
Kan julle asseblief ook 'n OFM Boeremusiek aanlyn radio stasie begin? Wil baie graag meer boeremusiek hoor.
Groot asseblief kan OFM ook 'n aanlyn Christelike en Gospel musiek stasie begin? Meer aanlyn Christelike radio stasies is nodig om te help om God se Woord aan die wêreld te help verkondig.
Afrikaanse Gospel, Lof en Aanbiddings musiek verdien die nommer een plek op Stssie2 se speellys al die pad.
Asseblief speel ook Afrikaanse Geestelike kinder musiek op OFM Stasie 2? Dit kan net goed wees vir die klein kinders om meer Christelike kinder musiek te hoor op die aanlyn stasies.
Frequently asked questions
Press Play on this page to listen to OFM Stasie2 live for free, with no account needed. You can also listen on your phone with Simple Radio, Streema's free app for iOS and Android.
Yes. Streema plays the station's official online stream, so you can listen from any country, as long as the station doesn't restrict its stream by region.
OFM Stasie2 has an average rating of 4.8 out of 5 from 10 listener reviews on Streema.
Online streams sometimes go offline because of the station's own servers. Try again in a few minutes, check your connection, or try another station in Bloemfontein.
No. Streema is an independent radio directory. You can visit the official website of OFM Stasie2 at www.ofm.co.za. If you manage this station, you can suggest an update to this page.
More radios in Bloemfontein
In other languages
- See this page in French: Écouter OFM Stasie2 en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar OFM Stasie2 en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir OFM Stasie2 ao vivo
- See this page in German: OFM Stasie2 online hören







