
Radio temporarily unavailable
This station is not working right now. Please try again later.
About Uitsaaines Live
Afrikaanse internet radio
Frequency
Online only
Language
English
Listener reviews
Ek wil net vir Uitsaaines baie dankie sê dat julle die mooi liedjie Jesus take the wheel gesing deur JJ gespeel het so op hierdie Vrydag aand. Jesus take the wheel is 'n baie mooi Gospel song.
Kan Uitsaaines asseblief All the heavens, Blessed, All my hope en Cornerstone van Hillsong speel? Baie dankie en God seën Uitsaaines.
Can Uitsaaines please play for us more music from Jesus Culture, Jump 5, Steven Curtus Chapman and Avalon? God bless.
Hi daar ek is 'n Christen wat lief is vir die Here. Ek is mal oor Gospel musiek en wil graag meer Afrikaanse Gospel musiek elke dag op 'n gereelde basis hoor op Suid Afrikaanse radio. Asseblief speel vir ons meer Afrikaanse Gospel songs op Uitsaaines Live elke dag? God bless.
More radios in Pretoria
In other languages
- See this page in French: Écouter Uitsaaines Live en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Uitsaaines Live en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Uitsaaines Live ao vivo
- See this page in German: Uitsaaines Live online hören







